Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Honden
Honden [boodskap #103984] Ma, 20 Junie 2005 16:07 na volgende boodskap
Lisa  is tans af-lyn  Lisa
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hallo ik ben nieuw in deze groep en ik heb zelf ook een hondje dat Lisa
heet vandaar dat mijn bij-naam Lisa is, mijn echte naam is Judith!
Re: Honden [boodskap #103988 is 'n antwoord op boodskap #103984] Ma, 20 Junie 2005 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Jun 2005 09:07:31 -0700, "Lisa" wrote:

> Hallo ik ben nieuw in deze groep en ik heb zelf ook een hondje dat Lisa
> heet vandaar dat mijn bij-naam Lisa is, mijn echte naam is Judith!

Hallo Lisa, en baie welkom hier:-)
Hier gaan jy nog leer Afrikaans praat ook!
Hier is 'n klomp suurknolle in die groep, maar
dan is daar weer nice ouens soos ek ook om
op te maak daarvoor.

DD
Re: Honden [boodskap #103989 is 'n antwoord op boodskap #103988] Ma, 20 Junie 2005 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:cv2eb15hoi9tk718fsuec7t36pdf9vlv7o@4ax.com...
> On 20 Jun 2005 09:07:31 -0700, "Lisa"
> wrote:
>
>> Hallo ik ben nieuw in deze groep en ik heb zelf ook een hondje dat Lisa
>> heet vandaar dat mijn bij-naam Lisa is, mijn echte naam is Judith!
>
>
> Hallo Lisa, en baie welkom hier:-)
> Hier gaan jy nog leer Afrikaans praat ook!
> Hier is 'n klomp suurknolle in die groep, maar
> dan is daar weer nice ouens soos ek ook om
> op te maak daarvoor.
>
> DD
>
Ik ben zo een suurknol,maar na een paar glaasjes onder mijn paddestoel gaat
het beter
Re: Honden [boodskap #103990 is 'n antwoord op boodskap #103989] Ma, 20 Junie 2005 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jun 2005 19:01:58 GMT, " de boskabouter" wrote:

>
> "DD" schreef in bericht
> news:cv2eb15hoi9tk718fsuec7t36pdf9vlv7o@4ax.com...
>> On 20 Jun 2005 09:07:31 -0700, "Lisa"
>> wrote:

>>> Hallo ik ben nieuw in deze groep en ik heb zelf ook een hondje dat Lisa
>>> heet vandaar dat mijn bij-naam Lisa is, mijn echte naam is Judith!


>> Hallo Lisa, en baie welkom hier:-)
>> Hier gaan jy nog leer Afrikaans praat ook!
>> Hier is 'n klomp suurknolle in die groep, maar
>> dan is daar weer nice ouens soos ek ook om
>> op te maak daarvoor.

>> DD

> Ik ben zo een suurknol,maar na een paar glaasjes onder mijn paddestoel gaat
> het beter
>

miskien moet die res van die groep meer drink, boskabouter.

Oor so paar uur is ek agter die stuurwiel vir byna 700 kilos
en die gemoedstemming is baie hartseer hier, want
my skoonmoeder is kritiek in 'n hospitaal in Gauteng.
Vele trane gesien vanaand en vele trooswoorde
uitgespreek vanaand, maar suur soos vele mense hier,
kan ek nooit wees nie. Daar is twee afsprake wat
die week nagekom moet word, anders gaan dit my
'n paar duisend rand kos. Die geld is nie van belang nie
en blykbaar sal ek die komende week nie in Durban wees nie,
maar in Gauteng.
Vroeër vanaand het ek reedsr klere vir 'n kerkdiens ingepak,
maar steeds kan ek glimlag. Steeds is ek nie suur soos
die oorgrote deel van die groep nie. Steeds kan ek vir
Lisa glimlag en haar welkom heet.

Weet nie hoekom ek dit nou vertel nie, en my woorde
het nie veel van rigting nie, miskien omdat dit
ietwat van 'n antiklimaks is toe ons netnou 'n oproep
gekry het dat sy nou rustig slaap. En ek wag dat die
koffie hier op my lessenaar afkoel.
Re: Honden [boodskap #103993 is 'n antwoord op boodskap #103990] Di, 21 Junie 2005 01:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:r66eb1hu4lirsbi8sviqksfmrn96ak70v5@4ax.com...
On Mon, 20 Jun 2005 19:01:58 GMT, " de boskabouter" wrote:

>
> "DD" schreef in bericht
> news:cv2eb15hoi9tk718fsuec7t36pdf9vlv7o@4ax.com...
>> On 20 Jun 2005 09:07:31 -0700, "Lisa"
>> wrote:

>>> Hallo ik ben nieuw in deze groep en ik heb zelf ook een hondje dat Lisa
>>> heet vandaar dat mijn bij-naam Lisa is, mijn echte naam is Judith!


>> Hallo Lisa, en baie welkom hier:-)
>> Hier gaan jy nog leer Afrikaans praat ook!
>> Hier is 'n klomp suurknolle in die groep, maar
>> dan is daar weer nice ouens soos ek ook om
>> op te maak daarvoor.

>> DD

> Ik ben zo een suurknol,maar na een paar glaasjes onder mijn paddestoel gaat
> het beter
>

miskien moet die res van die groep meer drink, boskabouter.

Oor so paar uur is ek agter die stuurwiel vir byna 700 kilos
en die gemoedstemming is baie hartseer hier, want
my skoonmoeder is kritiek in 'n hospitaal in Gauteng.
Vele trane gesien vanaand en vele trooswoorde
uitgespreek vanaand, maar suur soos vele mense hier,
kan ek nooit wees nie. Daar is twee afsprake wat
die week nagekom moet word, anders gaan dit my
'n paar duisend rand kos. Die geld is nie van belang nie
en blykbaar sal ek die komende week nie in Durban wees nie,
maar in Gauteng.
Vroeër vanaand het ek reedsr klere vir 'n kerkdiens ingepak,
maar steeds kan ek glimlag. Steeds is ek nie suur soos
die oorgrote deel van die groep nie. Steeds kan ek vir
Lisa glimlag en haar welkom heet.

Weet nie hoekom ek dit nou vertel nie, en my woorde
het nie veel van rigting nie, miskien omdat dit
ietwat van 'n antiklimaks is toe ons netnou 'n oproep
gekry het dat sy nou rustig slaap. En ek wag dat die
koffie hier op my lessenaar afkoel.

Sterkte DD, ek dink aan jou. Suur is jy nie!
Ellie
Re: Honden [boodskap #103997 is 'n antwoord op boodskap #103988] Di, 21 Junie 2005 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
" maar
dan is daar weer nice ouens soos ek ook om
op te maak daarvoor."

Jakkals prys sy eie stert? :)

"DD" skryf in boodskap news:cv2eb15hoi9tk718fsuec7t36pdf9vlv7o@4ax.com...
> On 20 Jun 2005 09:07:31 -0700, "Lisa"
> wrote:
>
>> Hallo ik ben nieuw in deze groep en ik heb zelf ook een hondje dat Lisa
>> heet vandaar dat mijn bij-naam Lisa is, mijn echte naam is Judith!
>
>
> Hallo Lisa, en baie welkom hier:-)
> Hier gaan jy nog leer Afrikaans praat ook!
> Hier is 'n klomp suurknolle in die groep, maar
> dan is daar weer nice ouens soos ek ook om
> op te maak daarvoor.
>
> DD
>
Re: Honden [boodskap #104001 is 'n antwoord op boodskap #103984] Di, 21 Junie 2005 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Lisa - welkom.
My hond se naam was Uma (die aktrise) - maar ons moes haar gister laat
uitsit het. Sy't kanker van die lewer gehad. Sy was 'n boerboel/rottweiler
kruis - 'n waghond, 'n maat en kind. Nodeloos om te sê dat die gesin in rou
is.
Honde gee 'n nuwe betekenis aan lojaliteit en vertroue in sy mense.
Re: Honden [boodskap #104002 is 'n antwoord op boodskap #103988] Di, 21 Junie 2005 14:08 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD - sterkte maat.
Vorige onderwerp: Baby stabbed in the neck during robbery
Volgende onderwerp: Zuma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:32:10 MGT 2024