Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuma
Zuma [boodskap #104003] Di, 21 Junie 2005 14:12 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En nou kry Jacob sy kans in die hof - E-TV sal seker daar wees.
Wonder wanneer die saak 'n aanvang gaan neem?
Oud-Regter Heath het beweer dat Zuma se kanse is skraal om skuldig bevind te
word - maar Marinus Wiechers verskil ietwat. Zuma se regsmanne het die
voordeel dat die getuienes tydens die Shaik verhoor nou reeds bekend is.
Re: Zuma [boodskap #104007 is 'n antwoord op boodskap #104003] Di, 21 Junie 2005 20:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gaan aan met Regter Heath?
Hy het glo ook 'n vinger in die paai met Brett Kebble......
Inderdaad- Die mans brood man eet, die mans woord man spreek..
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:d987ke$2rd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En nou kry Jacob sy kans in die hof - E-TV sal seker daar wees.
> Wonder wanneer die saak 'n aanvang gaan neem?
> Oud-Regter Heath het beweer dat Zuma se kanse is skraal om skuldig bevind te
> word - maar Marinus Wiechers verskil ietwat. Zuma se regsmanne het die
> voordeel dat die getuienes tydens die Shaik verhoor nou reeds bekend is.
>
Vorige onderwerp: Honden
Volgende onderwerp: Raai Raai Riepa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 12:04:50 MGT 2024