Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki - het hy gespring...
Mbeki - het hy gespring... [boodskap #103845] Wo, 15 Junie 2005 11:53 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So Mbeki kry 'n klomp ondersteuning met die afdanking van Zuma - maar hy was
gestamp en het bepaald nie gespring nie.
Mbeki kan nou, indien hy so ernstig is oor die bekamping van bedrog gerus
die wapentransaksie oopmaak vir 'n deeglike ondersoek. Dis mos duidelik dat
Chippie Shaik wie betrokke was by die toekenning van die tenders, soos sy
broer Shabir, moontlik 'n vinger in die pastei gehad het.
Zuma sê sy gewete is skoon. Hy sien ook kans om as kandidaat vir die
presidentskap te staan. Hy put waarskynlik sy selfvertroue uit die feit dat
hy weet sy sondes baie minder is as die van andere binne die ANC.
Zuma se betrokkenheid by bedrog is waarskynlik 'n druppel in die emmer
gemeet teen die van andere in die ANC-geledere.
Re: Mbeki - het hy gespring... [boodskap #103897 is 'n antwoord op boodskap #103845] Do, 16 Junie 2005 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:d8o570$ice$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So Mbeki kry 'n klomp ondersteuning met die afdanking van Zuma - maar hy was
> gestamp en het bepaald nie gespring nie.
So vra jy of Mbeki gespring het of Zuma gestamp is?
Joeboy
Re: Mbeki - het hy gespring... [boodskap #103900 is 'n antwoord op boodskap #103897] Do, 16 Junie 2005 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Jun 2005 19:38:32 +0200, "Joeboy" wrote:

>
> "Jonas" wrote in message
> news:d8o570$ice$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So Mbeki kry 'n klomp ondersteuning met die afdanking van Zuma - maar hy
> was
>> gestamp en het bepaald nie gespring nie.
> So vra jy of Mbeki gespring het of Zuma gestamp is?
> Joeboy
>

Waarom reageer jy op Jonas se skrywe, Joeboy...
met net een lyntjie wat niks sê nie?
Jonas is 100% reg.
Die koerante komplimenteer al skreeuend en juigend
Mbeki se dapperheid, sonder om te sê wat die
alternatief sou wees.
Was daar dan 'n alternatief vir hom?

DD

as jy 'n top-poster is,
moet nie wonder waarom ek
nie op jou skrywe reageer nie.
Gaan vind uit by:
http://www.caliburn.nl/topposting.html
Re: Mbeki - het hy gespring... [boodskap #103961 is 'n antwoord op boodskap #103900] So, 19 Junie 2005 06:15 Na vorige boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:v0j3b19fs37e2863s7gahkt82r031pb72q@4ax.com...
> On Thu, 16 Jun 2005 19:38:32 +0200, "Joeboy"
> wrote:
>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:d8o570$ice$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So Mbeki kry 'n klomp ondersteuning met die afdanking van Zuma - maar
hy
>> was
>>> gestamp en het bepaald nie gespring nie.
>> So vra jy of Mbeki gespring het of Zuma gestamp is?
>> Joeboy
>>
>
> Waarom reageer jy op Jonas se skrywe, Joeboy...
> met net een lyntjie wat niks sê nie?
> Jonas is 100% reg.
> Die koerante komplimenteer al skreeuend en juigend
> Mbeki se dapperheid, sonder om te sê wat die
> alternatief sou wees.
> Was daar dan 'n alternatief vir hom?
>
> DD
>
>
> as jy 'n top-poster is,
> moet nie wonder waarom ek
> nie op jou skrywe reageer nie.
> Gaan vind uit by:
> http://www.caliburn.nl/topposting.html

Die "subject" van Jonas se boodskap vra of Mbeki gespring het, die res van
sy boodskap draai om Zuma, vandaar die vraag. Innige simpatie as dit nie vir
jou n kontras is nie ..
Joeboy
Vorige onderwerp: Deneile - MP3's
Volgende onderwerp: Nederlands en Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:26:00 MGT 2024