Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlands en Afrikaans
Nederlands en Afrikaans [boodskap #103966] Ma, 20 Junie 2005 07:07
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
DERDE INTERNASIONALE DAG VAN AFRIKAANS EN NEDERLANDS

Ukkel, 12 Junie 2005

Geagte Vriende van Afrikaans en Nederlands

Sondag 10 Julie 2005, aan de vooraand van die Vlaamse Feesdag, sal die 3e
Internasionale Dag van Afrikaans en Nederlands plaasvind. Daardie dag word
georganiseer deur die IDN-werkgroep, 'n saamwerkingsgenootskap van
verenigings en instansies (*).

Die akademiese deel van die uitgawe 2005 begin om 16.30 uur. Hierdie
aktiwiteit vind plaas in die County House of Brussels, Heldensquare, in
Ukkel. DIE TEMA vir hierdie uitgawe is: Dialek, Taalvariant, Standerdtaal en
die programma verloop soos volg:

Verwelkoming deur Leo Camerlynck, voorsitter van die IDN-komitee

'n Nederlands getuienis van uit Brussel deur die heer Thomas Roukens

Ukkel 'n Brussel as plek vir die Dag van Afrikaans en Nederlands, deur die
heer Jean-Luc Vanraes, voorsitter van die Vlaamse Gemeenskapskommissie (VGC)

'n Vlaams-Indonesies getuienis van uit Ukkel deur die heer Stefan Cornelis,
voorsitter van die Ukkelse Gemeenskapsentrum Candelaershuys

Toespraak deur die heer Gerhard Hiwat, ambassadeur van Suriname met 'n
Nederlandse stem uit die Karaļbiese gebied

Toespraak deur die heer Francois van der Merwe, ambassaderaad van
Suid-Afrika oor die Paarl onder die Suiderkruis

Korte rolprent oor Frans-Vlaandere

Lesing deur Prof. Dr. Sera de Vriendt, van Sint-Genesius-Rode, oor "
Brussels, 'n apart geval in die Nederlandse taallandskap"

Slotwoord "Nederlands Extra Muros" deur Prof. Dr. Jos Wilmots, medestigter
en ou-voorsitter van die Internasionale Vereniging vir Nederlandistiek (IVN

Tussendeur, 'n bietjie poësie van uit Suriname, Aruba, die Nederlandse
Antille, Namibië, Suid-Afrika, Duitsland en Frans-Vlaandere deur Milaine
Goedhuys

De akademiese sitting word gevolg deur 'n verversing om 18.15 uur en 'n
Gulde Spore banket om 19.00 uur.

(*) De meewerkende verenigings/instansies aan hierdie dag is: die Orde van
den Prince Sint-Genesius-Rode Beersel, die Academie van het Brussels,
ARA!, die Gemeenskapsentrum Candelaershuys, die Stigting Zannekin, die
Davidsfonds Ukkel Stalle, die Humanisties Vrysinnig Vormingswerk
Suid-Wes-Brussel
+ verteenwoordigers van uit Nederland, Frankrijk, Suid-Afrika, Namibië,
Indonesië, Suriname, Duitsland, Luksemburg, Polen, die Nederlandse Antille
en Aruba.

Info: Leo Camerlynck: leo.cam...@skynet.be of 0485 63 02 27.

Leo CAMERLYNCK
Voorsitter IDN-werkgroep

REGISTREER IS VERPLIG!!

Deelneem aan die akademiese deel is kosteloos, maar dit moet tydig gemeld en
geregistreer word. En so ver nog plek beskikbaar is. Na die akademiese
gedeelte volg 'n Gulde Spore Banket om 19.00 uur (35,00 €uro vir een groot
buffet met warme en koue geregte drank nie ingesluit nie).

Ook hier is registreer verplig.

Ons hoop u en u partner te vermelkom by hierdie aktiwiteit. Registreer by
Leo Camerlynck Edouard Michielsstraat 51 1180 Ukkel of oor e-pos na
leo.cam...@skynet.be vóór 30 Junie 2005. Vir deelname aan die banket
stort op die bank rekening nommer 436-9197321-34 op naam van Leo Camerlynck
met die meedeling "IDN 2005 Gulden Sporen-maal".

Met vriendelike groete

Leo CAMERLYNCK
00 32 485 630 227
E-post: leo.cam...@skynet.be

AANMELDINGSFORMULIER
voor de activiteit van 10 JULI 2005 (Internationale Dag van het Nederlands)

Naam:

Voornaam:

Telefoon: E-post:

zal deelnemen met:
(Totaal aantal personen: )

aan

? de Academische Zitting van 16.30 tot 18.00 uur en de receptie van 18.00
tot 19.00 uur

? het Gulden Sporen-maal vanaf 19.00 uur en schrijf hierbij ..... x 35,00
euro = ....... euro op rekening ná 436-9197321-34 van de Leo Camerlynck met
de vermelding "IDN 2005 Gulden Sporen-maal".

Kruis het (de) gepaste vakje(s) aan.

Dit formulier dient ten laatste op 28 juni 2005 bezorgd te worden aan Leo
Camerlynck Edouard Michielsstraat 51 1180 Ukkel
E-post: leo.cam...@skynet.be

U kunt ook bellen op het ná 00 32 485 630 227 of 02 376 75 96

Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Celfoon 00 32 (0) 485 630 227

--
Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Celfoon 00 32 (0) 485 630 227
Vorige onderwerp: Mbeki - het hy gespring...
Volgende onderwerp: Afrikaans en Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 21:46:02 MGT 2024