Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom Sucks
Telkom Sucks [boodskap #103795] Di, 14 Junie 2005 10:29 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien die
sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse soos
bv 'n "miss call" is R1.89.

Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is dit
.59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk ons
darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
jou 'n belaglike foon rekening nie.

Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke spyker
jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper word!
'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
internasionale oproepe.

Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP begin
pasvat!

So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n seks
masjien,......hulle wil jou net spyker!

Groete
D
Re: Telkom Sucks [boodskap #103800 is 'n antwoord op boodskap #103795] Di, 14 Junie 2005 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
wrote:

> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien die
> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse soos
> bv 'n "miss call" is R1.89.
>
> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is dit
> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk ons
> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
> jou 'n belaglike foon rekening nie.
>
> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke spyker
> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper word!
> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
> internasionale oproepe.
>
> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP begin
> pasvat!
>
> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n seks
> masjien,......hulle wil jou net spyker!

1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom

2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
Telkom.
Re: Telkom Sucks [boodskap #103802 is 'n antwoord op boodskap #103800] Di, 14 Junie 2005 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee Ferdi jy is verkeerd.....selfoon surfing deur gebruik te maak van GPRS
is baie goedkoop...jy praat seker om van jou sel na 'n dial-up te bel!! Dan
sal jy deur jou gat betaal! Btw ek is op PAYG.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:i6gta15ino5590kuaoi1u819bmocd7uefn@4ax.com...
> On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> sien die
>> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
>> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse
>> soos
>> bv 'n "miss call" is R1.89.

>> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
>> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
>> dit
>> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
>> ons
>> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
>> jou 'n belaglike foon rekening nie.

>> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
>> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke
>> spyker
>> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
>> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
>> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper
>> word!
>> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
>> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
>> internasionale oproepe.

>> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
>> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
>> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
>> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
>> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
>> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
>> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
>> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
>> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
>> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
>> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP
>> begin
>> pasvat!

>> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n
>> seks
>> masjien,......hulle wil jou net spyker!
>
>
> 1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
> selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom
>
> 2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
> om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
> Telkom.
>
Re: Telkom Sucks [boodskap #103807 is 'n antwoord op boodskap #103800] Di, 14 Junie 2005 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi

Dink jy die kompetisie tussen Vodacom, MTN en Cell C is ware kompetisie, of
is dit kunsmatig. Persoonlik dink ek die 3 is maar net so korrup soos
Telkom. Kyk maar hoe lyk hulle winste, en daar is bykans nie 'n groot sport
kompetisie wat nie deur een van hulle geborg word nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:i6gta15ino5590kuaoi1u819bmocd7uefn@4ax.com...
> On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> sien die
>> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
>> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse
>> soos
>> bv 'n "miss call" is R1.89.

>> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
>> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
>> dit
>> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
>> ons
>> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
>> jou 'n belaglike foon rekening nie.

>> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
>> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke
>> spyker
>> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
>> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
>> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper
>> word!
>> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
>> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
>> internasionale oproepe.

>> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
>> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
>> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
>> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
>> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
>> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
>> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
>> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
>> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
>> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
>> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP
>> begin
>> pasvat!

>> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n
>> seks
>> masjien,......hulle wil jou net spyker!
>
>
> 1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
> selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom
>
> 2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
> om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
> Telkom.
>
Re: Telkom Sucks [boodskap #103809 is 'n antwoord op boodskap #103807] Di, 14 Junie 2005 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nie veel of geen kompetisie nie......hulle oproepkoste en sms kostes is
dieselfde!

"Riaan" skryf in boodskap news:1118755005.699124@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ferdi
>
> Dink jy die kompetisie tussen Vodacom, MTN en Cell C is ware kompetisie,
> of is dit kunsmatig. Persoonlik dink ek die 3 is maar net so korrup soos
> Telkom. Kyk maar hoe lyk hulle winste, en daar is bykans nie 'n groot
> sport kompetisie wat nie deur een van hulle geborg word nie
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:i6gta15ino5590kuaoi1u819bmocd7uefn@4ax.com...
>> On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
>> wrote:

>> > sien die
>>> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
>>> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse
>>> soos
>>> bv 'n "miss call" is R1.89.
>
>>> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
>>> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
>>> dit
>>> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
>>> ons
>>> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
>>> jou 'n belaglike foon rekening nie.
>
>>> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
>>> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke
>>> spyker
>>> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die
>>> ander
>>> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker
>>> hulle
>>> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper
>>> word!
>>> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
>>> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
>>> internasionale oproepe.
>
>>> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
>>> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
>>> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik,
>>> vrek
>>> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
>>> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones
>>> en
>>> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
>>> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
>>> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as
>>> 'n
>>> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
>>> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
>>> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP
>>> begin
>>> pasvat!
>
>>> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n
>>> seks
>>> masjien,......hulle wil jou net spyker!


>> 1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
>> selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom

>> 2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
>> om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
>> Telkom.

>
Re: Telkom Sucks [boodskap #103817 is 'n antwoord op boodskap #103802] Di, 14 Junie 2005 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 13:51:09 +0200, "Deneile"
wrote:

> Nee Ferdi jy is verkeerd.....selfoon surfing deur gebruik te maak van GPRS
> is baie goedkoop...jy praat seker om van jou sel na 'n dial-up te bel!! Dan
> sal jy deur jou gat betaal! Btw ek is op PAYG.

Natuurlik. Het deurmekaar geraal met WAP.

GPRS - wat ek soms op die selfoon gebruik - is anywat moerse stadig in
my ondervinding en gaan haak vas in sekere selle.

Het jy die foon met jou rekenaar gekonnekteer? Met bluetooth?
Re: Telkom Sucks [boodskap #103818 is 'n antwoord op boodskap #103807] Di, 14 Junie 2005 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 15:17:32 +0200, "Riaan" wrote:

> Ferdi
>
> Dink jy die kompetisie tussen Vodacom, MTN en Cell C is ware kompetisie, of
> is dit kunsmatig. Persoonlik dink ek die 3 is maar net so korrup soos
> Telkom. Kyk maar hoe lyk hulle winste, en daar is bykans nie 'n groot sport
> kompetisie wat nie deur een van hulle geborg word nie

Stem saam. Hulle is eerder 'n kartel as kompetisie. Soos die banke. SA
het eintlik net een bank, wat vier verskillende binnenshuise
versieders het.

My teorie is dat drie mededingers te min is om 'n kartel te verhinder.
Daar moet 'n kritieke massa van mededingers kom wat genoeg is dat ten
minste een van die bondel wegbreek.

Maar drie is te min.
Re: Telkom Sucks [boodskap #103822 is 'n antwoord op boodskap #103817] Di, 14 Junie 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nope nie met bluetooth nie, sal bietjie staig wees......het 'n usb
kabel.....jy laai net die foon sagteware en dan kan jy die foon as 'n modem
gebruik.......geen telkom kostes nie en geen isp nodig nie! Jy kort net
airtime vir gprs! Telkom vra omtrent R12/uur na 7.......partykeer surf ek
so 30minute lank vir tussen 0c en R2!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:6mrta1lhv0dbtrbeg1u3m30shb75m7vu5v@4ax.com...
> On Tue, 14 Jun 2005 13:51:09 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> van GPRS
>> is baie goedkoop...jy praat seker om van jou sel na 'n dial-up te bel!!
>> Dan
>> sal jy deur jou gat betaal! Btw ek is op PAYG.
>
> Natuurlik. Het deurmekaar geraal met WAP.
>
> GPRS - wat ek soms op die selfoon gebruik - is anywat moerse stadig in
> my ondervinding en gaan haak vas in sekere selle.
>
> Het jy die foon met jou rekenaar gekonnekteer? Met bluetooth?
>
Re: Telkom Sucks [boodskap #103829 is 'n antwoord op boodskap #103822] Di, 14 Junie 2005 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 16:58:19 +0200, "Deneile"

> Telkom vra omtrent R12/uur na 7.......partykeer surf ek
> so 30minute lank vir tussen 0c en R2!
>
>

en ek surf op Telkom lyne 60 uur lank vir R7.50

DD
Re: Telkom Sucks [boodskap #103835 is 'n antwoord op boodskap #103795] Wo, 15 Junie 2005 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So vier jaar gelede was hierdie 'n moerse argument in Namibië oor presies
dit. As jou telefoon 'n besettoon gee, dan registreer die sisteem 'n
eenheid. Telekom se antwoord was dat dit 'n sisteem is wat aan die
anderkant antwoord en die sisteem sê die telefoon is beset, maar die oproep
is klaar die sisteem beantwoord. Verskei mense het daarna hul vriende wat
vooraf aangesê is om hul huistelefoon van die mik af te haal en dan
registreer die oproep wel ook as 'n eenheid......en dis toe hier waar die
amptelike deelname van Telekom toe met stomheid geslaan word!

"Deneile" skryf in boodskap news:d8mbhq$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien
> die sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset
> tone, minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te
> sse soos bv 'n "miss call" is R1.89.
Re: Telkom Sucks [boodskap #103838 is 'n antwoord op boodskap #103795] Wo, 15 Junie 2005 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, hoe werk dit? Ek het al probeer om Sentech wireless te kry maar ons
area word nog nie gedek nie!

"Jonas" skryf in boodskap news:d8o4q3$huo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deneile sê:
> "Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
> dit
> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
> ons
> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
> jou 'n belaglike foon rekening nie."
>
> Deneile - waarom gebruik julle nie Sentech se Nowire nie - ek doen reeds
> vir
> so 12mde - 'n pure plesier. Koppel teen so 256k - geen aflaii- of oplaai
> beperking ("caps") nie - ek laai so 25Gig p/maand af. Enigste nadeel is
> dat
> mens nie fakse daarmee kan ontvang nie. O ja - dis beweegbaar - pas na
> Kaapstad gereis en die antenna saamgeneem. Kos die besigheid so R700/pm -
> maar daar is 'n goedkoper (en duurder) opsie.
>
Re: Telkom Sucks [boodskap #103841 is 'n antwoord op boodskap #103835] Wo, 15 Junie 2005 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Telekom / Telkom
Maklik is hulle 'n tweeling.........

"Suidwester" skryf in boodskap news:q4mdne--U8XpUTLfRVn-gg@is.co.za...
> So vier jaar gelede was hierdie 'n moerse argument in Namibië oor presies
> dit. As jou telefoon 'n besettoon gee, dan registreer die sisteem 'n
> eenheid. Telekom se antwoord was dat dit 'n sisteem is wat aan die
> anderkant antwoord en die sisteem sê die telefoon is beset, maar die
> oproep is klaar die sisteem beantwoord. Verskei mense het daarna hul
> vriende wat vooraf aangesê is om hul huistelefoon van die mik af te haal
> en dan registreer die oproep wel ook as 'n eenheid......en dis toe hier
> waar die amptelike deelname van Telekom toe met stomheid geslaan word!
> "Deneile" wrote in message
> news:d8mbhq$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien
>> die sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset
>> tone, minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te
>> sse soos bv 'n "miss call" is R1.89.
>
Re: Telkom Sucks [boodskap #103844 is 'n antwoord op boodskap #103795] Wo, 15 Junie 2005 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deneile sê:
"Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is dit
.59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk ons
darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
jou 'n belaglike foon rekening nie."

Deneile - waarom gebruik julle nie Sentech se Nowire nie - ek doen reeds vir
so 12mde - 'n pure plesier. Koppel teen so 256k - geen aflaii- of oplaai
beperking ("caps") nie - ek laai so 25Gig p/maand af. Enigste nadeel is dat
mens nie fakse daarmee kan ontvang nie. O ja - dis beweegbaar - pas na
Kaapstad gereis en die antenna saamgeneem. Kos die besigheid so R700/pm -
maar daar is 'n goedkoper (en duurder) opsie.
Re: Telkom Sucks [boodskap #103867 is 'n antwoord op boodskap #103835] Wo, 15 Junie 2005 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Telkom het 'n vernietdiens hier ingestel wat inderwaarheid 'n antwoormasjien is
(ek weet nie wat noem hulle dit nie). Die manier wat hulle dit ingestel het,
was amper by verstek (Soort van: "Terloops, ons las sommer hierdie diens aan,
dan het jy 'n outomatiese antwoorddiens, dit sal jou niks kos nie") Wat dus nou
gebeur is mens bel iemand en as hy dié diens het, maar sy foon is beset, of die
sentrale is beset, dan kom die diens dit onmiddelik agter en tel in werklikheid
die foon namens die gebelde op, dan kry mens die bliktannie wat vir jou sê
so-en-so is nie nou beskikbaar nie, los asseblief 'n boodskap...

Hierdie optel/antwoorddiens is gratis vir die ander ou, maar jy wat hom bel
betaal vir die oproep want Telkom se stelsels kom dan agter dat die foon wel
"ge-antwoord" het, dus is dit nie verniet vir die beller nie,selfs al sit mens
dadelik neer.

Lekker geldmaak-foefie vir Telkom.

Suidwester het geskryf:
> So vier jaar gelede was hierdie 'n moerse argument in Namibië oor presies
> dit. As jou telefoon 'n besettoon gee, dan registreer die sisteem 'n
> eenheid. Telekom se antwoord was dat dit 'n sisteem is wat aan die
> anderkant antwoord en die sisteem sê die telefoon is beset, maar die oproep
> is klaar die sisteem beantwoord. Verskei mense het daarna hul vriende wat
> vooraf aangesê is om hul huistelefoon van die mik af te haal en dan
> registreer die oproep wel ook as 'n eenheid......en dis toe hier waar die
> amptelike deelname van Telekom toe met stomheid geslaan word!
> "Deneile" wrote in message
> news:d8mbhq$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien
>> die sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset
>> tone, minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te
>> sse soos bv 'n "miss call" is R1.89.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Telkom Sucks [boodskap #103879 is 'n antwoord op boodskap #103867] Do, 16 Junie 2005 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde ding is hier aan die gang. Jy kan kies of jy die 'gratis' diens
op jou foon wil hê, maar uiteindelik antwoord die sisteem die 'oproep' en
die beller betaal vir die besetoproep. Skelmgeid het g'n brieke nie....

"knersus" skryf in boodskap news:d8pqct$t25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Telkom het 'n vernietdiens hier ingestel wat inderwaarheid 'n
> antwoormasjien is (ek weet nie wat noem hulle dit nie). Die manier wat
> hulle dit ingestel het, was amper by verstek (Soort van: "Terloops, ons
> las sommer hierdie diens aan, dan het jy 'n outomatiese antwoorddiens, dit
> sal jou niks kos nie") Wat dus nou gebeur is mens bel iemand en as hy dié
> diens het, maar sy foon is beset, of die sentrale is beset, dan kom die
> diens dit onmiddelik agter en tel in werklikheid die foon namens die
> gebelde op, dan kry mens die bliktannie wat vir jou sê so-en-so is nie nou
> beskikbaar nie, los asseblief 'n boodskap...
>
> Hierdie optel/antwoorddiens is gratis vir die ander ou, maar jy wat hom
> bel betaal vir die oproep want Telkom se stelsels kom dan agter dat die
> foon wel "ge-antwoord" het, dus is dit nie verniet vir die beller
> nie,selfs al sit mens dadelik neer.
>
> Lekker geldmaak-foefie vir Telkom.
>
> Suidwester het geskryf:
>> So vier jaar gelede was hierdie 'n moerse argument in Namibië oor presies
>> dit. As jou telefoon 'n besettoon gee, dan registreer die sisteem 'n
>> eenheid. Telekom se antwoord was dat dit 'n sisteem is wat aan die
>> anderkant antwoord en die sisteem sê die telefoon is beset, maar die
>> oproep is klaar die sisteem beantwoord. Verskei mense het daarna hul
>> vriende wat vooraf aangesê is om hul huistelefoon van die mik af te haal
>> en dan registreer die oproep wel ook as 'n eenheid......en dis toe hier
>> waar die amptelike deelname van Telekom toe met stomheid geslaan word!
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d8mbhq$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien
>>> die sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset
>>> tone, minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te
>>> sse soos bv 'n "miss call" is R1.89.
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
Re: Telkom Sucks [boodskap #103883 is 'n antwoord op boodskap #103867] Do, 16 Junie 2005 08:30 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jun 2005 20:07:14 +0200, knersus wrote:

> Telkom het 'n vernietdiens hier ingestel wat inderwaarheid 'n antwoormasjien is
> (ek weet nie wat noem hulle dit nie). Die manier wat hulle dit ingestel het,
> was amper by verstek (Soort van: "Terloops, ons las sommer hierdie diens aan,
> dan het jy 'n outomatiese antwoorddiens, dit sal jou niks kos nie") Wat dus nou
> gebeur is mens bel iemand en as hy dié diens het, maar sy foon is beset, of die
> sentrale is beset, dan kom die diens dit onmiddelik agter en tel in werklikheid
> die foon namens die gebelde op, dan kry mens die bliktannie wat vir jou sê
> so-en-so is nie nou beskikbaar nie, los asseblief 'n boodskap...
>
> Hierdie optel/antwoorddiens is gratis vir die ander ou, maar jy wat hom bel
> betaal vir die oproep want Telkom se stelsels kom dan agter dat die foon wel
> "ge-antwoord" het, dus is dit nie verniet vir die beller nie,selfs al sit mens
> dadelik neer.
>
> Lekker geldmaak-foefie vir Telkom.

Telkom is truely die kak van die aarde...
Vorige onderwerp: CoolEdit
Volgende onderwerp: SAIX ADSL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:24:13 MGT 2024