Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom Sucks
| Telkom Sucks [boodskap #103795] |
Di., 14 Junie 2005 10:29  |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien die
sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse soos
bv 'n "miss call" is R1.89.
Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is dit
.59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk ons
darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
jou 'n belaglike foon rekening nie.
Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke spyker
jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper word!
'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
internasionale oproepe.
Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP begin
pasvat!
So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n seks
masjien,......hulle wil jou net spyker!
Groete
D
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103800 is 'n antwoord op boodskap #103795] |
Di., 14 Junie 2005 11:38   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
wrote:
> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien die
> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse soos
> bv 'n "miss call" is R1.89.
>
> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is dit
> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk ons
> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
> jou 'n belaglike foon rekening nie.
>
> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke spyker
> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper word!
> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
> internasionale oproepe.
>
> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP begin
> pasvat!
>
> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n seks
> masjien,......hulle wil jou net spyker!
1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom
2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
Telkom.
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103802 is 'n antwoord op boodskap #103800] |
Di., 14 Junie 2005 11:51   |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Nee Ferdi jy is verkeerd.....selfoon surfing deur gebruik te maak van GPRS
is baie goedkoop...jy praat seker om van jou sel na 'n dial-up te bel!! Dan
sal jy deur jou gat betaal! Btw ek is op PAYG.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:i6gta15ino5590kuaoi1u819bmocd7uefn@4ax.com...
> On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> sien die
>> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
>> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse
>> soos
>> bv 'n "miss call" is R1.89.
>> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
>> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
>> dit
>> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
>> ons
>> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
>> jou 'n belaglike foon rekening nie.
>> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
>> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke
>> spyker
>> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
>> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
>> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper
>> word!
>> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
>> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
>> internasionale oproepe.
>> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
>> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
>> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
>> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
>> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
>> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
>> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
>> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
>> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
>> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
>> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP
>> begin
>> pasvat!
>> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n
>> seks
>> masjien,......hulle wil jou net spyker!
>
>
> 1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
> selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom
>
> 2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
> om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
> Telkom.
>
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103807 is 'n antwoord op boodskap #103800] |
Di., 14 Junie 2005 13:17   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi
Dink jy die kompetisie tussen Vodacom, MTN en Cell C is ware kompetisie, of
is dit kunsmatig. Persoonlik dink ek die 3 is maar net so korrup soos
Telkom. Kyk maar hoe lyk hulle winste, en daar is bykans nie 'n groot sport
kompetisie wat nie deur een van hulle geborg word nie
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:i6gta15ino5590kuaoi1u819bmocd7uefn@4ax.com...
> On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> sien die
>> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
>> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse
>> soos
>> bv 'n "miss call" is R1.89.
>> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
>> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
>> dit
>> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
>> ons
>> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
>> jou 'n belaglike foon rekening nie.
>> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
>> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke
>> spyker
>> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
>> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
>> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper
>> word!
>> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
>> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
>> internasionale oproepe.
>> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
>> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
>> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
>> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
>> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
>> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
>> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
>> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
>> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
>> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
>> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP
>> begin
>> pasvat!
>> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n
>> seks
>> masjien,......hulle wil jou net spyker!
>
>
> 1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
> selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom
>
> 2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
> om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
> Telkom.
>
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103809 is 'n antwoord op boodskap #103807] |
Di., 14 Junie 2005 13:30   |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
|
Senior Lid |
|
|
Nie veel of geen kompetisie nie......hulle oproepkoste en sms kostes is
dieselfde!
"Riaan" skryf in boodskap news:1118755005.699124@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ferdi
>
> Dink jy die kompetisie tussen Vodacom, MTN en Cell C is ware kompetisie,
> of is dit kunsmatig. Persoonlik dink ek die 3 is maar net so korrup soos
> Telkom. Kyk maar hoe lyk hulle winste, en daar is bykans nie 'n groot
> sport kompetisie wat nie deur een van hulle geborg word nie
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:i6gta15ino5590kuaoi1u819bmocd7uefn@4ax.com...
>> On Tue, 14 Jun 2005 12:29:11 +0200, "Deneile"
>> wrote:
>> > sien die
>>> sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
>>> minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse
>>> soos
>>> bv 'n "miss call" is R1.89.
>
>>> Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
>>> beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is
>>> dit
>>> .59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk
>>> ons
>>> darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
>>> jou 'n belaglike foon rekening nie.
>
>>> Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
>>> spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke
>>> spyker
>>> jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die
>>> ander
>>> vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker
>>> hulle
>>> stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper
>>> word!
>>> 'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
>>> Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
>>> internasionale oproepe.
>
>>> Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
>>> online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
>>> toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik,
>>> vrek
>>> cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
>>> gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones
>>> en
>>> games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
>>> porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
>>> Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as
>>> 'n
>>> mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
>>> daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
>>> hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP
>>> begin
>>> pasvat!
>
>>> So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n
>>> seks
>>> masjien,......hulle wil jou net spyker!
>> 1. As jy met jou selfoon gesurf het, het jy seker 'n vet
>> selfoon-rekening gekry want hulle is nog duurder as Telkom
>> 2. Wanneer die 2de landlyn-operateur kom, sal ek dit ernstig oorweeg
>> om om teen DUURDER TARIEWE na hulle te gaan net om pad te kan gee van
>> Telkom.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103867 is 'n antwoord op boodskap #103835] |
Wo., 15 Junie 2005 18:07   |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Telkom het 'n vernietdiens hier ingestel wat inderwaarheid 'n antwoormasjien is
(ek weet nie wat noem hulle dit nie). Die manier wat hulle dit ingestel het,
was amper by verstek (Soort van: "Terloops, ons las sommer hierdie diens aan,
dan het jy 'n outomatiese antwoorddiens, dit sal jou niks kos nie") Wat dus nou
gebeur is mens bel iemand en as hy dié diens het, maar sy foon is beset, of die
sentrale is beset, dan kom die diens dit onmiddelik agter en tel in werklikheid
die foon namens die gebelde op, dan kry mens die bliktannie wat vir jou sê
so-en-so is nie nou beskikbaar nie, los asseblief 'n boodskap...
Hierdie optel/antwoorddiens is gratis vir die ander ou, maar jy wat hom bel
betaal vir die oproep want Telkom se stelsels kom dan agter dat die foon wel
"ge-antwoord" het, dus is dit nie verniet vir die beller nie,selfs al sit mens
dadelik neer.
Lekker geldmaak-foefie vir Telkom.
Suidwester het geskryf:
> So vier jaar gelede was hierdie 'n moerse argument in Namibië oor presies
> dit. As jou telefoon 'n besettoon gee, dan registreer die sisteem 'n
> eenheid. Telekom se antwoord was dat dit 'n sisteem is wat aan die
> anderkant antwoord en die sisteem sê die telefoon is beset, maar die oproep
> is klaar die sisteem beantwoord. Verskei mense het daarna hul vriende wat
> vooraf aangesê is om hul huistelefoon van die mik af te haal en dan
> registreer die oproep wel ook as 'n eenheid......en dis toe hier waar die
> amptelike deelname van Telekom toe met stomheid geslaan word!
> "Deneile" wrote in message
> news:d8mbhq$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien
>> die sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset
>> tone, minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te
>> sse soos bv 'n "miss call" is R1.89.
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103879 is 'n antwoord op boodskap #103867] |
Do., 16 Junie 2005 06:21   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dieselfde ding is hier aan die gang. Jy kan kies of jy die 'gratis' diens
op jou foon wil hê, maar uiteindelik antwoord die sisteem die 'oproep' en
die beller betaal vir die besetoproep. Skelmgeid het g'n brieke nie....
"knersus" skryf in boodskap news:d8pqct$t25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Telkom het 'n vernietdiens hier ingestel wat inderwaarheid 'n
> antwoormasjien is (ek weet nie wat noem hulle dit nie). Die manier wat
> hulle dit ingestel het, was amper by verstek (Soort van: "Terloops, ons
> las sommer hierdie diens aan, dan het jy 'n outomatiese antwoorddiens, dit
> sal jou niks kos nie") Wat dus nou gebeur is mens bel iemand en as hy dié
> diens het, maar sy foon is beset, of die sentrale is beset, dan kom die
> diens dit onmiddelik agter en tel in werklikheid die foon namens die
> gebelde op, dan kry mens die bliktannie wat vir jou sê so-en-so is nie nou
> beskikbaar nie, los asseblief 'n boodskap...
>
> Hierdie optel/antwoorddiens is gratis vir die ander ou, maar jy wat hom
> bel betaal vir die oproep want Telkom se stelsels kom dan agter dat die
> foon wel "ge-antwoord" het, dus is dit nie verniet vir die beller
> nie,selfs al sit mens dadelik neer.
>
> Lekker geldmaak-foefie vir Telkom.
>
> Suidwester het geskryf:
>> So vier jaar gelede was hierdie 'n moerse argument in Namibië oor presies
>> dit. As jou telefoon 'n besettoon gee, dan registreer die sisteem 'n
>> eenheid. Telekom se antwoord was dat dit 'n sisteem is wat aan die
>> anderkant antwoord en die sisteem sê die telefoon is beset, maar die
>> oproep is klaar die sisteem beantwoord. Verskei mense het daarna hul
>> vriende wat vooraf aangesê is om hul huistelefoon van die mik af te haal
>> en dan registreer die oproep wel ook as 'n eenheid......en dis toe hier
>> waar die amptelike deelname van Telekom toe met stomheid geslaan word!
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d8mbhq$ho9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien
>>> die sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset
>>> tone, minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te
>>> sse soos bv 'n "miss call" is R1.89.
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
|
|
|
|
| Re: Telkom Sucks [boodskap #103883 is 'n antwoord op boodskap #103867] |
Do., 16 Junie 2005 08:30  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 15 Jun 2005 20:07:14 +0200, knersus wrote:
> Telkom het 'n vernietdiens hier ingestel wat inderwaarheid 'n antwoormasjien is
> (ek weet nie wat noem hulle dit nie). Die manier wat hulle dit ingestel het,
> was amper by verstek (Soort van: "Terloops, ons las sommer hierdie diens aan,
> dan het jy 'n outomatiese antwoorddiens, dit sal jou niks kos nie") Wat dus nou
> gebeur is mens bel iemand en as hy dié diens het, maar sy foon is beset, of die
> sentrale is beset, dan kom die diens dit onmiddelik agter en tel in werklikheid
> die foon namens die gebelde op, dan kry mens die bliktannie wat vir jou sê
> so-en-so is nie nou beskikbaar nie, los asseblief 'n boodskap...
>
> Hierdie optel/antwoorddiens is gratis vir die ander ou, maar jy wat hom bel
> betaal vir die oproep want Telkom se stelsels kom dan agter dat die foon wel
> "ge-antwoord" het, dus is dit nie verniet vir die beller nie,selfs al sit mens
> dadelik neer.
>
> Lekker geldmaak-foefie vir Telkom.
Telkom is truely die kak van die aarde...
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:51:34 UTC 2026
|