Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bedrog in Afrika, No2.
Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103789] Di, 14 Junie 2005 08:21 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n ertslorrie
op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die lorrie se drywer het
'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die regterkant geswaai. Die
Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult gekom, gesien die lorrie swaai
na sy kant toe en hy gaan toe ook na regs en toe was die lorrie reeds besig
om weer links te swaai en hulle slaat mekaar kop-aan-kop. 27 dood, of 28
soos die aanvanklike syfers getoon het.
Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan die
agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om te
begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir homself R7
500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is' en naamloos
lekker kak kan aanjaag.
=Gloudina se utopia in Afrika!
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103797 is 'n antwoord op boodskap #103789] Di, 14 Junie 2005 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
ag Afrika is nie uniek in sulke bedrog sake nie, wit westerse mense sal ook
self sulke stront aan jaag waar easy money is! Net omdat nou in Afrika
gebeur ondefr swartes nou steek dit nou so erg in jou oog! Maar die wit
broer doen ook dieselfde maar jy grawe nie so diep in dit nie? Dubbel
standaarde.....ek wonder net!

"Suidwester" skryf in boodskap news:l9mdnX-8Cs5QLDPfRVn-iQ@is.co.za...
> Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
> passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n
> ertslorrie op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die lorrie
> se drywer het 'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die regterkant
> geswaai. Die Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult gekom, gesien
> die lorrie swaai na sy kant toe en hy gaan toe ook na regs en toe was die
> lorrie reeds besig om weer links te swaai en hulle slaat mekaar
> kop-aan-kop. 27 dood, of 28 soos die aanvanklike syfers getoon het.
> Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan die
> agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
> begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om te
> begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir homself
> R7 500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is' en naamloos
> lekker kak kan aanjaag.
> =Gloudina se utopia in Afrika!
>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103799 is 'n antwoord op boodskap #103797] Di, 14 Junie 2005 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag sug! Bly jy in Afrika of is jy ook een van die manne wat in die vreemde
sit en skryf oor jou verlange? Ek wil nog 'n enkele wit mens sien wat by
'n gevalle lorrie met drank of kos die goedere op die grond stroop soos 'n
klomp diere. Ons sien dit baie. Wat van 'n kar wat in 'n motorongeluk
betrokke was en die slagoffers lê die wêreld vol en dan sien jy die swart
mense wat rondhol om die geld en enigiets van waarde stroop. Vra jy hulle
hoekom hulle dit doen, dan sê hulle vir jou maar die mense is dan dood?
Wat wil hulle nog met die goed maak? As jy in Afrika is, slaap jy dalk in
Afrika, of hoe?

"Deneile" skryf in boodskap news:d8mcab$j46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ag Afrika is nie uniek in sulke bedrog sake nie, wit westerse mense sal
> ook self sulke stront aan jaag waar easy money is! Net omdat nou in Afrika
> gebeur ondefr swartes nou steek dit nou so erg in jou oog! Maar die wit
> broer doen ook dieselfde maar jy grawe nie so diep in dit nie? Dubbel
> standaarde.....ek wonder net!
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:l9mdnX-8Cs5QLDPfRVn-iQ@is.co.za...
>> Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
>> passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n
>> ertslorrie op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die lorrie
>> se drywer het 'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die
>> regterkant geswaai. Die Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult
>> gekom, gesien die lorrie swaai na sy kant toe en hy gaan toe ook na regs
>> en toe was die lorrie reeds besig om weer links te swaai en hulle slaat
>> mekaar kop-aan-kop. 27 dood, of 28 soos die aanvanklike syfers getoon
>> het.
>> Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan
>> die agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
>> begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om te
>> begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir homself
>> R7 500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is' en
>> naamloos lekker kak kan aanjaag.
>> =Gloudina se utopia in Afrika!

>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103801 is 'n antwoord op boodskap #103799] Di, 14 Junie 2005 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sug want jy praat mos 'n bol stront, lek 'n slag jou lippe en vinger toppe
af dan kan jy proe die stront wat jy praat en tik.....nou is dit nie meer
bedrog nie, maar nou scavenge die swart mense...mens sal sweer die way hoe
jy jou mond uitspoel oor alles wat swart is, is dat jy 'n soort van Afrika
kenner is, jy wil jou te slim ag en dan maak jy of Afrika so sleg
is....waarom bly jy dan nog in Afrika...jy kan mos jou kampie oorsee skuif
dan kan jy mos baie meer en beter van buite af terug pis op Afrika. Ek
het dit nog nie gesien nie maar dit het al plaas gevind waar wittes ook
scavenge. mens hoef dit nie te sien nie want dit gebeur wel!. Wit is nie
meer wit nie waar hulle elite is nie.....hoekom praat jy nie 'n slag van wat
die arm blankes ook doen nie!

As jy in dieselfde verkrorsing en power sosiale omstandighede is soos dit
waarin talle arm blankes hulle nou bevinds dan doen hulle dieselfde!!!. Die
wat scavenge is nie ryk bevoordeelde wit of swartes nie maar die armes wat
niks het nie maak nie saak of jy swart of wit is nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:05SdnYRDfeZGIzPfRVn-sA@is.co.za...
> Ag sug! Bly jy in Afrika of is jy ook een van die manne wat in die
> vreemde sit en skryf oor jou verlange? Ek wil nog 'n enkele wit mens
> sien wat by 'n gevalle lorrie met drank of kos die goedere op die grond
> stroop soos 'n klomp diere. Ons sien dit baie. Wat van 'n kar wat in
> 'n motorongeluk betrokke was en die slagoffers lê die wêreld vol en dan
> sien jy die swart mense wat rondhol om die geld en enigiets van waarde
> stroop. Vra jy hulle hoekom hulle dit doen, dan sê hulle vir jou maar
> die mense is dan dood? Wat wil hulle nog met die goed maak? As jy in
> Afrika is, slaap jy dalk in Afrika, of hoe?
> "Deneile" wrote in message
> news:d8mcab$j46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ag Afrika is nie uniek in sulke bedrog sake nie, wit westerse mense sal
>> ook self sulke stront aan jaag waar easy money is! Net omdat nou in
>> Afrika gebeur ondefr swartes nou steek dit nou so erg in jou oog! Maar
>> die wit broer doen ook dieselfde maar jy grawe nie so diep in dit nie?
>> Dubbel standaarde.....ek wonder net!



>> "Suidwester" wrote in message
>> news:l9mdnX-8Cs5QLDPfRVn-iQ@is.co.za...
>>> Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
>>> passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n
>>> ertslorrie op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die lorrie
>>> se drywer het 'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die
>>> regterkant geswaai. Die Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult
>>> gekom, gesien die lorrie swaai na sy kant toe en hy gaan toe ook na regs
>>> en toe was die lorrie reeds besig om weer links te swaai en hulle slaat
>>> mekaar kop-aan-kop. 27 dood, of 28 soos die aanvanklike syfers getoon
>>> het.
>>> Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan
>>> die agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
>>> begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om te
>>> begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir
>>> homself R7 500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is'
>>> en naamloos lekker kak kan aanjaag.
>>> =Gloudina se utopia in Afrika!
>


>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103805 is 'n antwoord op boodskap #103801] Di, 14 Junie 2005 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf

jy kan mos jou kampie oorsee skuif
> dan kan jy mos baie meer en beter van buite af terug pis op Afrika.

Verhoed dat hy Kanada toe kom. Die vader behoede ons.
Hier in Kanada sou ons as dom beskou word as ons nie
bietjie "scavenge" nie. En ons weet hier ook om intelligent
te steel. Hulle steel sommer maklik koperdraad en dan
moet die telefoonmaatskappye les opsê.

Gloudina
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103808 is 'n antwoord op boodskap #103805] Di, 14 Junie 2005 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie, hoekom moet die telefoon maatskappy les opsê as iemand die
koper steel

"@rogers.com" skryf in boodskap news:A42dnWBBm6leVjPfRVn-qg@rogers.com...

> bietjie "scavenge" nie. En ons weet hier ook om intelligent
> te steel. Hulle steel sommer maklik koperdraad en dan
> moet die telefoonmaatskappye les opsê.
>
> Gloudina
>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103812 is 'n antwoord op boodskap #103801] Di, 14 Junie 2005 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:d8mg65$kp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sug want jy praat mos 'n bol stront, lek 'n slag jou lippe en vinger toppe
> af dan kan jy proe die stront wat jy praat en tik.....
.......Foei en dan proe ek net vir jou! Die verskil tussen my en jou,
klontkop, is dat ek in Afrika woon en leef elke dag van my lewe. Ek kan
vir jou honderde voorbeelde gee van dinge wat ek self met my eie oë aanskou
het. Ons paaie is groot en wyd en die plekke ver uit mekaar uit. Ek het
al baie, baie gevalle gesien van vragmotors wat geval het en dat die goed
gestroop word. In al die jare het ek nog nie 'n enkele blanke stroper
gesien nie. Ek het gesien swart polisiemanne, swart staatsamptenare, swart
munisipale amptenare, ens. Polisie wat rondstaan en nie 'n poging aanwend
dat honderde duisende rande se goedere gestroop en weggery word deur die
'honger' publiek nie. Daar was nou onlangs 'n hofsaak oor 'n vrag bier
waar die staat by die R180 000 se skadevergoeding moes betaal oor sy polisie
niks gedoen het om die stropery van die drank te keer nie. O, en daai
behoeftiges van jou, die armes wat volgens jou met rede stroop, dis
gewoonlik shebien-eienaars met voertuie wat die drank kom wegry en dan die
gesteelde goed ten duurste aan die swart publiek terugverkoop. So reken jy
steeds die arm publiek 'score'?

nou is dit nie meer
> bedrog nie,
----diefstal en bedrog is 'n misdaad, die een soos die ander.
maar nou scavenge die swart mense...mens sal sweer die way hoe
> jy jou mond uitspoel oor alles wat swart is, is dat jy 'n soort van Afrika
> kenner is,
-----toevallig bly ek hier en duidelik is my oë oop, joune nie! Feit is 'n
feit. Die stropers is hoofsaaklik swart want ek sal jou toegee dat dit nie
net swart mense is wat sal stroop nie, jy sal wittes ook kry. Hoekom wil
jy ontken dat dit hoofsaaklik net die swartes is as dit die werklikheid is?
Net oor dit polities korrek is om dit nie te sê nie?
jy wil jou te slim ag en dan maak jy of Afrika so sleg
----Afrika het my nie nodig om hom sleg te maak nie. Ek sal graag by jou
wil staan as jy sien hoe sny 5 Owambovrouens 'n hond wat op 'n pad doodgery
is op en deel die stukke onder mekaar. Foei tog, hulle's honger, storie
jy? Owambo vrek oor hondevleis!

----
waarom bly jy dan nog in Afrika...
----Omdat dit, onafgesien sommige van sy inwoners dit steeds 'n duidend keer
beter plek is as 'n kak plek soos Kanada of daai oorbevolkte
Amerika....jeeaagh!
jy kan mos jou kampie oorsee skuif
> dan kan jy mos baie meer en beter van buite af terug pis op Afrika.
----Soos jy?
> het dit nog nie gesien nie maar dit het al plaas gevind waar wittes ook
> scavenge. mens hoef dit nie te sien nie want dit gebeur wel!.
----So net omdat jy dink 'n ding is so daarom moet dit gebeur? Dit plaas
'n mooi waarde aan alles wat jy sê! Stront.
Wit is nie
> meer wit nie waar hulle elite is nie.....hoekom praat jy nie 'n slag van
> wat die arm blankes ook doen nie!
----Omdat hulle nie stroop nie........as hulle dit doen sal ek dit net so
hard oordeel soos wat ek dit met die swartes doen. Vir my gaan dit nie om
die ras nie. Die feite. Jy kan dit wegwens soos wat jy wil, maar daar is
'n stroop en steelkultuur onder die swartes van Afrika en dis nie net onder
die armes nie. Voor dit nie regkom nie, sal Afrika nooit werklik tot sy
reg kom nie.
>
> As jy in dieselfde verkrorsing en power sosiale omstandighede is soos dit
> waarin talle arm blankes hulle nou bevinds dan doen hulle dieselfde!!!.
-----Luister papeti, hoe weet jy in watter omstandighede of toestand is ek?
Ek het nie gesê arm blankes sal dit nie doen nie. LEES MOOI: Dis NIE die
arm swartes wat dit doen nie! Dis polisiemanne, sjebieneienaars, ens.
Die
> wat scavenge is nie ryk bevoordeelde wit of swartes nie maar die armes wat
> niks het nie maak nie saak of jy swart of wit is nie!
----As jy die dag jou voet in Afrika sit, doen jouself die guns en vra 'n
swart man op die paltteland of twee wat hul filosofie oor die behoud van
goedere na die dood van 'n persoon is, hoor jy? Dan roep jy my en kom
staan op jou knieë.
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:05SdnYRDfeZGIzPfRVn-sA@is.co.za...
>> Ag sug! Bly jy in Afrika of is jy ook een van die manne wat in die
>> vreemde sit en skryf oor jou verlange? Ek wil nog 'n enkele wit mens
>> sien wat by 'n gevalle lorrie met drank of kos die goedere op die grond
>> stroop soos 'n klomp diere. Ons sien dit baie. Wat van 'n kar wat in
>> 'n motorongeluk betrokke was en die slagoffers lê die wêreld vol en dan
>> sien jy die swart mense wat rondhol om die geld en enigiets van waarde
>> stroop. Vra jy hulle hoekom hulle dit doen, dan sê hulle vir jou maar
>> die mense is dan dood? Wat wil hulle nog met die goed maak? As jy in
>> Afrika is, slaap jy dalk in Afrika, of hoe?
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d8mcab$j46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ag Afrika is nie uniek in sulke bedrog sake nie, wit westerse mense sal
>>> ook self sulke stront aan jaag waar easy money is! Net omdat nou in
>>> Afrika gebeur ondefr swartes nou steek dit nou so erg in jou oog! Maar
>>> die wit broer doen ook dieselfde maar jy grawe nie so diep in dit nie?
>>> Dubbel standaarde.....ek wonder net!
>
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:l9mdnX-8Cs5QLDPfRVn-iQ@is.co.za...
>>>> Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
>>>> passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n
>>>> ertslorrie op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die
>>>> lorrie se drywer het 'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die
>>>> regterkant geswaai. Die Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult
>>>> gekom, gesien die lorrie swaai na sy kant toe en hy gaan toe ook na
>>>> regs en toe was die lorrie reeds besig om weer links te swaai en hulle
>>>> slaat mekaar kop-aan-kop. 27 dood, of 28 soos die aanvanklike syfers
>>>> getoon het.
>>>> Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan
>>>> die agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
>>>> begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om
>>>> te begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir
>>>> homself R7 500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is'
>>>> en naamloos lekker kak kan aanjaag.
>>>> =Gloudina se utopia in Afrika!
>>
>
>


>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103813 is 'n antwoord op boodskap #103805] Di, 14 Junie 2005 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle in Kanada is maar agter die klip. In Namibië is juis op die oomblik
'n hofsaak aan die gang oor koperdraad wat deur 'n skroothandelaar van
Telkom af gekoop het onder kontrak en toe met die hulp van amptenare so 'n
effe ge-'overcharge' het. Gelukkig word ons drade alles vervang met
'optic-fibre' en het dit geen skrootwaarde nie. So daar is hoop vir
Kanada! Vra net vir ouboet VSA vir die regte drade!! Ek Kanada toe?
Slaap rustig, antie, daai koue sneeugat is die laaste plek wat ek sal besoek
vir 'n vakansie, wat nog te sê kom bly in! Nie dat julle my sal verwelkom
nie, want julle sit mos vir mekaar en troos-lieg oor alles en kan die feite
nie in die oë staar nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:A42dnWBBm6leVjPfRVn-qg@rogers.com...
>
> "Deneile" skryf
>
> jy kan mos jou kampie oorsee skuif
>> dan kan jy mos baie meer en beter van buite af terug pis op Afrika.
>
> Verhoed dat hy Kanada toe kom. Die vader behoede ons.
> Hier in Kanada sou ons as dom beskou word as ons nie
> bietjie "scavenge" nie. En ons weet hier ook om intelligent
> te steel. Hulle steel sommer maklik koperdraad en dan
> moet die telefoonmaatskappye les opsê.
>
> Gloudina
>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103815 is 'n antwoord op boodskap #103799] Di, 14 Junie 2005 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Jun 2005 13:26:05 +0200, "Suidwester" wrote:

Ek wil nog 'n enkele wit mens sien wat by
> 'n gevalle lorrie met drank of kos die goedere op die grond stroop soos 'n
> klomp diere.

Ha,ha,ha....

Ja wel. It takes all kinds, soos hulle se.

Dink jy wit velle maak dit geneties onmoontlik????

Wel jy is in die jare 30 al verkeerd bewys.....
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103834 is 'n antwoord op boodskap #103815] Wo, 15 Junie 2005 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat bloot uit my ondervinding uit. Laat ek dit anders stel, omdat ek
nog nie 'n witmens gesien het wat dit doen nie en amper maandeliks op ons
paaie by ongelukke hoe hierdie stropery aangaan deur swart mense, neem ek
aan dat oor die algemeen vind die stropery deur swart mense plaas. Die
howe sê ook so, en die polisie sê ook so.....behalwe natuurlik die Beeld wat
vir Mandela kry om beide Zuma te steun en te veroordeel! Ek sê nie 'n wit
vel kan dit nie doen nie.....ek praat oor die gemiddelde.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ubrta15v30735jc96508vvhcfdja19ppot@4ax.com...
> On Tue, 14 Jun 2005 13:26:05 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103837 is 'n antwoord op boodskap #103812] Wo, 15 Junie 2005 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Feit is 'n
> feit. Die stropers is hoofsaaklik swart want ek sal jou toegee dat dit
> nie net swart mense is wat sal stroop nie, jy sal wittes ook kry.
*As daai lorrie omval in 'n plek waar die meerderheid blankes woon dan sal
die meerderheid wat stroop blankes wees! So omdat die lorrie omval in 'n
gebied waar 'n meerderheid swartes woon, dan sal dit mos natuurlik lyk dat
dit net swartes is wat stroop!

Wat het roadkill en die Owamboes se voorliefde vir hond nou te doen met
bedrog? In China vreet hulle rot, hond, tier knaters in Rusland eet hulle
vis knaters, alle lande het maar hulle voorliefde vir snaakse kosse....

> ----As jy die dag jou voet in Afrika sit, doen jouself die guns en vra 'n
> swart man op die paltteland of twee wat hul filosofie oor die behoud van
> goedere na die dood van 'n persoon is, hoor jy?
*Daai twee se mening is mos jou siening van die swart mense, en jy sal
natuurlik 'n plattelandse dorpie soek waar die twee, 80 jarige ou omies is.
Dit gebeur nou nie miskien by julle nie maar die jong swart mense los hulle
tradisionele agtergrond en denke. Hulle raak nou meer verwesterd as die
blankes hier in SA.

Ons paaie is groot en wyd en die plekke ver uit mekaar uit. Ek het
> al baie, baie gevalle gesien van vragmotors wat geval het en dat die goed
> gestroop word.
*Lyk my jy volg die stropers en as niemand kyk nie dan laai jy gou ook 'n
bakkie vrag! Waar kry jou besigheid daai merchandise? :P

"Suidwester" skryf in boodskap news:u6KdnVoZn9waVDLfRVn-ug@is.co.za...
>
> "Deneile" wrote in message
> news:d8mg65$kp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sug want jy praat mos 'n bol stront, lek 'n slag jou lippe en vinger
>> toppe af dan kan jy proe die stront wat jy praat en tik.....
> .......Foei en dan proe ek net vir jou! Die verskil tussen my en jou,
> klontkop, is dat ek in Afrika woon en leef elke dag van my lewe. Ek kan
> vir jou honderde voorbeelde gee van dinge wat ek self met my eie oë
> aanskou het. Ons paaie is groot en wyd en die plekke ver uit mekaar uit.
> Ek het al baie, baie gevalle gesien van vragmotors wat geval het en dat
> die goed gestroop word. In al die jare het ek nog nie 'n enkele blanke
> stroper gesien nie. Ek het gesien swart polisiemanne, swart
> staatsamptenare, swart munisipale amptenare, ens. Polisie wat rondstaan
> en nie 'n poging aanwend dat honderde duisende rande se goedere gestroop
> en weggery word deur die 'honger' publiek nie. Daar was nou onlangs 'n
> hofsaak oor 'n vrag bier waar die staat by die R180 000 se skadevergoeding
> moes betaal oor sy polisie niks gedoen het om die stropery van die drank
> te keer nie. O, en daai behoeftiges van jou, die armes wat volgens jou
> met rede stroop, dis gewoonlik shebien-eienaars met voertuie wat die drank
> kom wegry en dan die gesteelde goed ten duurste aan die swart publiek
> terugverkoop. So reken jy steeds die arm publiek 'score'?
>
> nou is dit nie meer
>> bedrog nie,
> ----diefstal en bedrog is 'n misdaad, die een soos die ander.
> maar nou scavenge die swart mense...mens sal sweer die way hoe
>> jy jou mond uitspoel oor alles wat swart is, is dat jy 'n soort van
>> Afrika kenner is,
> -----toevallig bly ek hier en duidelik is my oë oop, joune nie! Feit is
> 'n feit. Die stropers is hoofsaaklik swart want ek sal jou toegee dat
> dit nie net swart mense is wat sal stroop nie, jy sal wittes ook kry.
> Hoekom wil jy ontken dat dit hoofsaaklik net die swartes is as dit die
> werklikheid is? Net oor dit polities korrek is om dit nie te sê nie?
> jy wil jou te slim ag en dan maak jy of Afrika so sleg
> ----Afrika het my nie nodig om hom sleg te maak nie. Ek sal graag by jou
> wil staan as jy sien hoe sny 5 Owambovrouens 'n hond wat op 'n pad
> doodgery is op en deel die stukke onder mekaar. Foei tog, hulle's
> honger, storie jy? Owambo vrek oor hondevleis!
>
> ----
> waarom bly jy dan nog in Afrika...
> ----Omdat dit, onafgesien sommige van sy inwoners dit steeds 'n duidend
> keer beter plek is as 'n kak plek soos Kanada of daai oorbevolkte
> Amerika....jeeaagh!
> jy kan mos jou kampie oorsee skuif
>> dan kan jy mos baie meer en beter van buite af terug pis op Afrika.
> ----Soos jy?
>> het dit nog nie gesien nie maar dit het al plaas gevind waar wittes ook
>> scavenge. mens hoef dit nie te sien nie want dit gebeur wel!.
> ----So net omdat jy dink 'n ding is so daarom moet dit gebeur? Dit plaas
> 'n mooi waarde aan alles wat jy sê! Stront.
> Wit is nie
>> meer wit nie waar hulle elite is nie.....hoekom praat jy nie 'n slag van
>> wat die arm blankes ook doen nie!
> ----Omdat hulle nie stroop nie........as hulle dit doen sal ek dit net so
> hard oordeel soos wat ek dit met die swartes doen. Vir my gaan dit nie
> om die ras nie. Die feite. Jy kan dit wegwens soos wat jy wil, maar
> daar is 'n stroop en steelkultuur onder die swartes van Afrika en dis nie
> net onder die armes nie. Voor dit nie regkom nie, sal Afrika nooit
> werklik tot sy reg kom nie.

>> As jy in dieselfde verkrorsing en power sosiale omstandighede is soos dit
>> waarin talle arm blankes hulle nou bevinds dan doen hulle dieselfde!!!.
> -----Luister papeti, hoe weet jy in watter omstandighede of toestand is
> ek? Ek het nie gesê arm blankes sal dit nie doen nie. LEES MOOI: Dis
> NIE die arm swartes wat dit doen nie! Dis polisiemanne, sjebieneienaars,
> ens.
> Die
>> wat scavenge is nie ryk bevoordeelde wit of swartes nie maar die armes
>> wat niks het nie maak nie saak of jy swart of wit is nie!
> ----As jy die dag jou voet in Afrika sit, doen jouself die guns en vra 'n
> swart man op die paltteland of twee wat hul filosofie oor die behoud van
> goedere na die dood van 'n persoon is, hoor jy? Dan roep jy my en kom
> staan op jou knieë.




>> "Suidwester" wrote in message
>> news:05SdnYRDfeZGIzPfRVn-sA@is.co.za...
>>> Ag sug! Bly jy in Afrika of is jy ook een van die manne wat in die
>>> vreemde sit en skryf oor jou verlange? Ek wil nog 'n enkele wit mens
>>> sien wat by 'n gevalle lorrie met drank of kos die goedere op die grond
>>> stroop soos 'n klomp diere. Ons sien dit baie. Wat van 'n kar wat in
>>> 'n motorongeluk betrokke was en die slagoffers lê die wêreld vol en dan
>>> sien jy die swart mense wat rondhol om die geld en enigiets van waarde
>>> stroop. Vra jy hulle hoekom hulle dit doen, dan sê hulle vir jou maar
>>> die mense is dan dood? Wat wil hulle nog met die goed maak? As jy in
>>> Afrika is, slaap jy dalk in Afrika, of hoe?
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:d8mcab$j46$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ag Afrika is nie uniek in sulke bedrog sake nie, wit westerse mense sal
>>>> ook self sulke stront aan jaag waar easy money is! Net omdat nou in
>>>> Afrika gebeur ondefr swartes nou steek dit nou so erg in jou oog! Maar
>>>> die wit broer doen ook dieselfde maar jy grawe nie so diep in dit nie?
>>>> Dubbel standaarde.....ek wonder net!
>>
>>
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:l9mdnX-8Cs5QLDPfRVn-iQ@is.co.za...
>>>> > Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
>>>> > passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n
>>>> > ertslorrie op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die
>>>> > lorrie se drywer het 'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die
>>>> > regterkant geswaai. Die Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult
>>>> > gekom, gesien die lorrie swaai na sy kant toe en hy gaan toe ook na
>>>> > regs en toe was die lorrie reeds besig om weer links te swaai en hulle
>>>> > slaat mekaar kop-aan-kop. 27 dood, of 28 soos die aanvanklike syfers
>>>> > getoon het.
>>>> > Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan
>>>> > die agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
>>>> > begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om
>>>> > te begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir
>>>> > homself R7 500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is'
>>>> > en naamloos lekker kak kan aanjaag.
>>>> > =Gloudina se utopia in Afrika!
>>>
>>
>
>


>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103843 is 'n antwoord op boodskap #103837] Wo, 15 Junie 2005 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak soveel aannames sonder grond dat jy my laat dink aan die 'dame' in
die VSA! Kooitryn, of iets. Wie het gesê die vragdraer val om in 'n
swart gebied? Nie 'n enkele van die wat ek gesien het, het in 'n swart
gebied geval nie. Soos k jou gesê het en waarvoor jy duidelik nie 'n
begrip het nie, is ons land groot en wyd en die afstande groot. Tussen
dorpe gaan daar nie veel aan nie en bly daar ook nie 'n meerderheid swartes
nie. Hierdie is gevalle van 'n vragmotor wat om die een of ander rede
omval en dan, gewoonlik die eerste kar wat stop met swart mense in, begin
inlê in die vrag om vir hulleself te vat. Gou-gou versprei die storie na
die naaste dorp toe en dan kom die voertuie met die stropers. Feit bly
staan, volgens die wet, pleeg jy diefstal.
Ek? My pa het altyd gesê jy sal nooit weet of jy nie 'n dief is voor
jy nie werklik onder die versoeking was nie. Ek is opgevoed om ander mense
se goed te respekteer en jy vat nie daaraan nie. Miskien moet JY opvoeding
probeer?
'n Halwe begrip....wat ek jou van die Owambo's probeer sê het, is dat as
'n normale mens in ons land wat vleis eet, 'n bok doodgery sien, beslis
spring ons nie uit en sny die vleis op vir onsself nie. Dis dan vrek?
Glo die Owambo's en mense soos jy. Volgens wet lê die dooie dier op die
staat se eidom en is dit die staat sin. As jy hom vat, steel jy.

"Deneile" skryf in boodskap news:d8okbd$b7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103852 is 'n antwoord op boodskap #103834] Wo, 15 Junie 2005 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jun 2005 08:32:35 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek praat bloot uit my ondervinding uit. Laat ek dit anders stel, omdat ek
> nog nie 'n witmens gesien het wat dit doen nie en amper maandeliks op ons
> paaie by ongelukke hoe hierdie stropery aangaan deur swart mense, neem ek
> aan dat oor die algemeen vind die stropery deur swart mense plaas.

Het jy al enige man 'n vrou sien rape?
Indien nie, glo jy seker nie dit gebeur nie.

Die
> howe sê ook so, en die polisie sê ook so.....behalwe natuurlik die Beeld wat
> vir Mandela kry om beide Zuma te steun en te veroordeel! Ek sê nie 'n wit
> vel kan dit nie doen nie.....ek praat oor die gemiddelde.>>

Schabir Shaik sou jou kon gebruik het.

"Gemiddelde"... he,he.....
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103878 is 'n antwoord op boodskap #103813] Wo, 15 Junie 2005 23:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ek Kanada toe?
> Slaap rustig, antie, daai koue sneeugat is die laaste plek wat ek sal besoek
> vir 'n vakansie, wat nog te sê kom bly in!

Ag tog. As ek maar net 'n sneeuvlokkie kan sien. Hier by ons
is dit op die oomblik verskriklik warm en dit reën en donder
aanmekaar. As ek jou raad kan gee, as jy ooit in Kanada
wil kom kuier, moet tog asseblief nie in die somer hierheen
kom nie. Dit maak mens klaar.

Gloudina
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103880 is 'n antwoord op boodskap #103878] Do, 16 Junie 2005 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek jou reeds gesê het....slaap rustig. Daar's veel interessanter
plekke as Kanada in my opinie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:A_qdneRMhPeSIC3fRVn-vg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek Kanada toe?
>> Slaap rustig, antie, daai koue sneeugat is die laaste plek wat ek sal
> besoek
>> vir 'n vakansie, wat nog te sê kom bly in!
>
> Ag tog. As ek maar net 'n sneeuvlokkie kan sien. Hier by ons
> is dit op die oomblik verskriklik warm en dit reën en donder
> aanmekaar. As ek jou raad kan gee, as jy ooit in Kanada
> wil kom kuier, moet tog asseblief nie in die somer hierheen
> kom nie. Dit maak mens klaar.
>
> Gloudina
>
Re: Bedrog in Afrika, No2. [boodskap #103881 is 'n antwoord op boodskap #103852] Do, 16 Junie 2005 06:34 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter kak argument voer jy nou weer? Sit neer, jy skryf NIE vir Beeld
nie! Miskien moet jy bietjie die plattelandse koerante navors en jy sal
die stories kry oor die stropery van vragmotors wat in ongelukke was. Dan
bel jy een en elkeen van die beriggewers en vra vir hulle wie was die
stropers gewees. Ek self het al so om en by die 14 sulke sites gesien en
het nog nie 'n enkele blanke stroper gesien nie. Ek het tot selfs swart
kindertjies dronk gesien rondslinger van warm bier, ja! Een van die wrakke
was die uitsondering. Net buite Windhoek op pad van Rehoboth af het 'n
lorrie vol seep omgeval en weet jy wat....nie 'n stroper in sig nie! Nou
wonder ek wat jóú 'hands-on' ondervinding oor die onderwerp is......anders
as jou gebruiklike Beeld-gorrel om jou salaris te behou tot jy aftree?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jqg0b1ldn71m52iotku6mmgchm9a0as82e@4ax.com...
> On Wed, 15 Jun 2005 08:32:35 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> omdat ek
>> nog nie 'n witmens gesien het wat dit doen nie en amper maandeliks op ons
>> paaie by ongelukke hoe hierdie stropery aangaan deur swart mense, neem ek
>> aan dat oor die algemeen vind die stropery deur swart mense plaas.
>
> Het jy al enige man 'n vrou sien rape?
> Indien nie, glo jy seker nie dit gebeur nie.
>
> howe sê ook so, en die polisie sê ook so.....behalwe natuurlik die Beeld
>> wat
>> vir Mandela kry om beide Zuma te steun en te veroordeel! Ek sê nie 'n
>> wit
>> vel kan dit nie doen nie.....ek praat oor die gemiddelde.>>
>
> Schabir Shaik sou jou kon gebruik het.
>
> "Gemiddelde"... he,he.....
>
Vorige onderwerp: Zuma is ge-fire
Volgende onderwerp: Medunsa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:07:09 MGT 2024