Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Noodvoedsel in Afrika
Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103673] Wo, 08 Junie 2005 09:43 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar die
mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland om
behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat die
mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie! Afrika
se gierigheid is sy eie grootste vyand...
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103680 is 'n antwoord op boodskap #103673] Wo, 08 Junie 2005 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank glo ek
al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?

Spencer

"Suidwester" skryf in boodskap news:yqOdnRvTH9tlIDvfRVn-pQ@is.co.za...
> Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
> noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar die
> mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland om
> behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat die
> mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie!
> Afrika se gierigheid is sy eie grootste vyand...
>
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103683 is 'n antwoord op boodskap #103680] Wo, 08 Junie 2005 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Jy was heeltyd verkeerd.
Hulle vloek nie dieselfde nie;))
--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank glo ek
> al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?
>
> Spencer
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:yqOdnRvTH9tlIDvfRVn-pQ@is.co.za...
>> Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
>> noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar die
>> mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland om
>> behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat die
>> mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie!
>> Afrika se gierigheid is sy eie grootste vyand...
>>
>
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103686 is 'n antwoord op boodskap #103680] Wo, 08 Junie 2005 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Knaters word genoem 'sweet bread'.....jy kou daaraan. DD is in Durban as
ek dit reg het en ek hang in Namibië rond. Beide van ons hou egter van
fotografie. Verder is ek normaal en hy mal!!!

"Spencer" skryf in boodskap news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank glo
> ek al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?
>
> Spencer
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:yqOdnRvTH9tlIDvfRVn-pQ@is.co.za...
>> Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
>> noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar
>> die mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland
>> om behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat
>> die mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie!
>> Afrika se gierigheid is sy eie grootste vyand...

>
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103687 is 'n antwoord op boodskap #103686] Wo, 08 Junie 2005 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is normaal? Met 'n 'n mal ou weet 'n man wat jy gaan kry, maar by 'n
normale ou kan jy enigiets verwag.

"Suidwester" skryf in boodskap news:d9idnXguHeE6bTvfRVn-hA@is.co.za...
> Knaters word genoem 'sweet bread'.....jy kou daaraan. DD is in Durban as
> ek dit reg het en ek hang in Namibië rond. Beide van ons hou egter van
> fotografie. Verder is ek normaal en hy mal!!!
> "Spencer" wrote in message
> news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
>> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank glo
>> ek al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?

>> Spencer


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:yqOdnRvTH9tlIDvfRVn-pQ@is.co.za...
>>> Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
>>> noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar
>>> die mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die buiteland
>>> om behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie uitgedeel nie omdat
>>> die mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word deur die staat nie!
>>> Afrika se gierigheid is sy eie grootste vyand...
>


>
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103689 is 'n antwoord op boodskap #103687] Wo, 08 Junie 2005 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK! Ek vrek ook nie van liefde vir jou nie!

"Deneile" skryf in boodskap news:d86s4h$nrj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is normaal? Met 'n 'n mal ou weet 'n man wat jy gaan kry, maar by 'n
> normale ou kan jy enigiets verwag.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:d9idnXguHeE6bTvfRVn-hA@is.co.za...
>> Knaters word genoem 'sweet bread'.....jy kou daaraan. DD is in Durban
>> as ek dit reg het en ek hang in Namibië rond. Beide van ons hou egter
>> van fotografie. Verder is ek normaal en hy mal!!!
>> "Spencer" wrote in message
>> news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
>>> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank
>>> glo ek al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?
>
>>> Spencer
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:yqOdnRvTH9tlIDvfRVn-pQ@is.co.za...
>>>> Hier by ons in die Caprivi, is 'n groot ontdekking gemaak: 230 ton se
>>>> noodvoedsel is verrot en ongeskik in 'n stoor gevind in 'n gebied waar
>>>> die mense groot nood ondervind. Dié voedsel, geskenk uit die
>>>> buiteland om behoeftiges deur die moeilike tye te help, is nie
>>>> uitgedeel nie omdat die mense wat dit moes doen, nie oortyd betaal word
>>>> deur die staat nie! Afrika se gierigheid is sy eie grootste vyand...
>>
>
>


>
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103700 is 'n antwoord op boodskap #103686] Wo, 08 Junie 2005 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Spencer" wrote in message
> news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
>> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank glo
>> ek al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?

> "Suidwester" wrote:
> Knaters word genoem 'sweet bread'.....jy kou daaraan. DD is in Durban as
> ek dit reg het en ek hang in Namibië rond. Beide van ons hou egter van
> fotografie. Verder is ek normaal en hy mal!!!

http://home.intekom.com/davesplace/framed/grazing.jpg

Die Mal Genie
Re: Noodvoedsel in Afrika [boodskap #103704 is 'n antwoord op boodskap #103700] Do, 09 Junie 2005 06:19 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ok julle is so mal dat julle dood normaal is! :p

"DD" skryf in boodskap news:r0nea1parpe2r726j5rebms2dkcs5gqk9n@4ax.com...
>
>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:JvApe.6001$U4.847096@news.xtra.co.nz...
>>> Sê my nou net asb of ek die kat aan die bal beet het. Vir 2 jaar lank
>>> glo
>>> ek al dat DD en Suidwester een en dieselfde mens is. Is ek reg?
>
>
>> "Suidwester" wrote:
>> Knaters word genoem 'sweet bread'.....jy kou daaraan. DD is in Durban as
>> ek dit reg het en ek hang in Namibië rond. Beide van ons hou egter van
>> fotografie. Verder is ek normaal en hy mal!!!
>
>
>
>
>
>
>
> http://home.intekom.com/davesplace/framed/grazing.jpg
>
> Die Mal Genie
>
Vorige onderwerp: Nie marsmannetjies nie
Volgende onderwerp: Arms en bene val uit die lug!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:16:28 MGT 2024