| 'n Zoeloestorie [boodskap #103591] |
Vr., 03 Junie 2005 09:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Mamma-Zulu en haar baba gesels een dag toe die baba vra:
"Mamma, hoekom het ek sulke groot neusgate ?"
Die mamma antwoord: "Wel, my seun, wanneer ons in die veld jag, help dit jou
om beter kan ruik"
"Goed, en hoekom het ek sulke kort kroeshare?"
Die mamma antwoord:"Dit help jou as jy in die veld jag dat jou hare nie koek
of aan die boomtakke haak nie"
"Dankie Mamma."
Enkele minute later vra hy weer: "En hoekom het ek so 'n donkerbruin vel?"
Die ma antwoord ongeduldig: "Sodat die diere jou nie maklik kan sien as jy
in die skaduwee skuil terwyl jy in die veld jag nie"
"Mamma" vra die outjie toe nou al self kriewelrig:
" Nou waddehel soek ons dan in Hillbrow?"
|
|
|
|
| Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103599 is 'n antwoord op boodskap #103591] |
Vr., 03 Junie 2005 17:58   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 3 Jun 2005 11:30:10 +0200, "Annette" wrote:
> 'n Mamma-Zulu en haar baba gesels een dag toe die baba vra:
> "Mamma, hoekom het ek sulke groot neusgate ?"
> Die mamma antwoord: "Wel, my seun, wanneer ons in die veld jag, help dit jou
> om beter kan ruik"
>
> "Goed, en hoekom het ek sulke kort kroeshare?"
> Die mamma antwoord:"Dit help jou as jy in die veld jag dat jou hare nie koek
> of aan die boomtakke haak nie"
>
> "Dankie Mamma."
> Enkele minute later vra hy weer: "En hoekom het ek so 'n donkerbruin vel?"
> Die ma antwoord ongeduldig: "Sodat die diere jou nie maklik kan sien as jy
> in die skaduwee skuil terwyl jy in die veld jag nie"
>
> "Mamma" vra die outjie toe nou al self kriewelrig:
> " Nou waddehel soek ons dan in Hillbrow?"
>
>
LOL... ek en bouwer geniet hierdie een terdeë, Annette:-)))
(die feit dat haar kompliment nog uitstaande is, beteken nie
dat dit uitstaande gaan bly nie:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103612 is 'n antwoord op boodskap #103609] |
Sa., 04 Junie 2005 22:06   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
Die hartseer en die pyn van verstedeliking word duidelik hier weergegee.
Die "bon savage" wat van sy vryheid beroof is en sit in die groot
onpersoonlike stad, waar niks van sy natuurlike omgewing meer is nie, maar
net die vreemde ongenaakbare "beskawing" wat hom omring.
Ek glo dit dui op 'n eerlike meegevoel met haar medemens, aangesien die
Afrikaner ook tradisioneel van 'n meer landelike omgewing af kom, het ons
baie simpatie met hierdie mense wat ontwortel is, maar nog meer so,
aangesien die Westerse beskawing darem nog nader is aan ons van Europese
oorsprong, as aan hulle van Afrika-oorsprong.
En, getrou aan Afrika, verwoord ons die smart en pyn met humor, soos ook
gesien kan word in die grappies oor die Westdene busramp, die Helderberg
ramp, die Laingsburg vloed, die Tsunami wat so vinnig per SMS en e-pos die
rondte doen sodra daar so 'n tragedie plaasgevind het.
"@rogers.com" skryf in boodskap news:l62dnWOexbhUWTzfRVn-pA@rogers.com...
> Ek hoop dat Annette besef dat toe sy daardie
> rassistiese eerste pos gepos het, sy die deur
> oopgemaak het vir die ander rassiste se drek.
> Ek hoop dat Annette besef dat haar
> rassistiese "grappe" niks minder en niks
> meer is as drek nie. Ek hoop dat al die
> ander mense op hierdie nuusgroep wat
> hulle self respekteer, sal ophou om sulke
> rassistiese drek te pos. Anders is hulle
> niks beter as die ou wat op hierdie nuusgroep
> die Afrikaners rassisties besmeer nie. Dis
> soms interessant om te sien wat die ander
> kant van die kleurskeidslyn van Afrikaners
> dink.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103613 is 'n antwoord op boodskap #103612] |
Sa., 04 Junie 2005 22:35   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 5 Jun 2005 00:06:53 +0200, "Francois Human"
wrote:
> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Die hartseer en die pyn van verstedeliking word duidelik hier weergegee.
>
> Die "bon savage" wat van sy vryheid beroof is en sit in die groot
> onpersoonlike stad, waar niks van sy natuurlike omgewing meer is nie, maar
> net die vreemde ongenaakbare "beskawing" wat hom omring.
>
> Ek glo dit dui op 'n eerlike meegevoel met haar medemens, aangesien die
> Afrikaner ook tradisioneel van 'n meer landelike omgewing af kom, het ons
> baie simpatie met hierdie mense wat ontwortel is, maar nog meer so,
> aangesien die Westerse beskawing darem nog nader is aan ons van Europese
> oorsprong, as aan hulle van Afrika-oorsprong.
>
> En, getrou aan Afrika, verwoord ons die smart en pyn met humor, soos ook
> gesien kan word in die grappies oor die Westdene busramp, die Helderberg
> ramp, die Laingsburg vloed, die Tsunami wat so vinnig per SMS en e-pos die
> rondte doen sodra daar so 'n tragedie plaasgevind het.
>
> .
en daarmee saam, is die verwyt duidelik hoorbaar by Annette vir die
altyd-moderniserende blanke wat dmv teerpaaie en stede die
woon-tussen-die-diere en wegkruip-vir-die-diere-in-die-skaduwees
geleenthede vir die zoeloe en ander primitiwieteite verwyder het,
deur moderne hotelle en lughawens te bou. Die bliksems.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103615 is 'n antwoord op boodskap #103614] |
So., 05 Junie 2005 03:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Gloudina, jy is verkeerd. Dis 'n SA grappie wat jy nie sal kan verstaan
nie.
--
Groetnis
Annette
"@rogers.com" skryf in boodskap news:r82dnS3_6OjgqT_fRVn-sw@rogers.com...
>
> "Francois Human" skryf
> ...
>> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Ag, komaan. Jy weet net so goed soos ek dis 'n
> whitey grap oor die groot neusvleuels en die
> kroeshare en die donker vel.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103641 is 'n antwoord op boodskap #103625] |
Ma., 06 Junie 2005 12:37  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" skryf
> Maar Gloudina indien dit so is dat die meerderheid swartes groot neusvleuls,
> dik lippe, kroes hare en 'n donker vel het is dit mos nie rassisme nie, dit
> is dan 'n feit.
Gaan kyk weer om jou. Hulle lyk nie almal dieselfde
nie. Dis die balk in jou oog wat hulle almal tipeer as
dieselfde. Sommige swartes tipeer alle wittes as
dieselfde. Lui, baasspelerig, lae morele waardes,
dun lippies.
Gloudina
|
|
|
|