Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Zoeloestorie
'n Zoeloestorie [boodskap #103591] Vr, 03 Junie 2005 09:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Mamma-Zulu en haar baba gesels een dag toe die baba vra:
"Mamma, hoekom het ek sulke groot neusgate ?"
Die mamma antwoord: "Wel, my seun, wanneer ons in die veld jag, help dit jou
om beter kan ruik"

"Goed, en hoekom het ek sulke kort kroeshare?"
Die mamma antwoord:"Dit help jou as jy in die veld jag dat jou hare nie koek
of aan die boomtakke haak nie"

"Dankie Mamma."
Enkele minute later vra hy weer: "En hoekom het ek so 'n donkerbruin vel?"
Die ma antwoord ongeduldig: "Sodat die diere jou nie maklik kan sien as jy
in die skaduwee skuil terwyl jy in die veld jag nie"

"Mamma" vra die outjie toe nou al self kriewelrig:
" Nou waddehel soek ons dan in Hillbrow?"
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103599 is 'n antwoord op boodskap #103591] Vr, 03 Junie 2005 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Jun 2005 11:30:10 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Mamma-Zulu en haar baba gesels een dag toe die baba vra:
> "Mamma, hoekom het ek sulke groot neusgate ?"
> Die mamma antwoord: "Wel, my seun, wanneer ons in die veld jag, help dit jou
> om beter kan ruik"
>
> "Goed, en hoekom het ek sulke kort kroeshare?"
> Die mamma antwoord:"Dit help jou as jy in die veld jag dat jou hare nie koek
> of aan die boomtakke haak nie"
>
> "Dankie Mamma."
> Enkele minute later vra hy weer: "En hoekom het ek so 'n donkerbruin vel?"
> Die ma antwoord ongeduldig: "Sodat die diere jou nie maklik kan sien as jy
> in die skaduwee skuil terwyl jy in die veld jag nie"
>
> "Mamma" vra die outjie toe nou al self kriewelrig:
> " Nou waddehel soek ons dan in Hillbrow?"
>
>

LOL... ek en bouwer geniet hierdie een terdeë, Annette:-)))
(die feit dat haar kompliment nog uitstaande is, beteken nie
dat dit uitstaande gaan bly nie:-)

DD
'n Zoeloestorie [boodskap #103607 is 'n antwoord op boodskap #103591] Sa, 04 Junie 2005 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek ken die grappie so bietjie anders

'n Zulu outjie vra sy ma hoekom sy ding so groot is en sy standerd 3
klasmaats sulke kleintjies het.
Sy antwoord hom omdat hy al sestien is en hulle net tien jaar oud is.

Braam
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103609 is 'n antwoord op boodskap #103607] Sa, 04 Junie 2005 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop dat Annette besef dat toe sy daardie
rassistiese eerste pos gepos het, sy die deur
oopgemaak het vir die ander rassiste se drek.
Ek hoop dat Annette besef dat haar
rassistiese "grappe" niks minder en niks
meer is as drek nie. Ek hoop dat al die
ander mense op hierdie nuusgroep wat
hulle self respekteer, sal ophou om sulke
rassistiese drek te pos. Anders is hulle
niks beter as die ou wat op hierdie nuusgroep
die Afrikaners rassisties besmeer nie. Dis
soms interessant om te sien wat die ander
kant van die kleurskeidslyn van Afrikaners
dink.

Gloudina
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103610 is 'n antwoord op boodskap #103607] Sa, 04 Junie 2005 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 4 Jun 2005 16:46:17 +0200, "Francois Human"
wrote:

> . AL gee ons net voor, probeer ons darem
> semi-beskaafd wees hier rond.
>

Skuim soos braam verdien nie reaksie nie, Francois.

DD
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103611 is 'n antwoord op boodskap #103609] Sa, 04 Junie 2005 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 4 Jun 2005 11:19:39 -0400, "@rogers.com" wrote:

> LOL... ek en bouwer geniet hierdie een terdeë, Annette:-)))
> (die feit dat haar kompliment nog uitstaande is, beteken nie
> dat dit uitstaande gaan bly nie:-)

> DD
>
> Ek hoop dat Annette besef dat toe sy daardie
> rassistiese eerste pos gepos het, sy die deur
> oopgemaak het vir die ander rassiste se drek.
> ...bla bla bla
> en >Ek hoop bla bla bla
> en hoop dat al die bla bla bla

> Gloudina
>

jy het nie teleur gestel nie, bouwertjie.
Jy is sò (teleurstellend) voorspelbaar...:-(

DD
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103612 is 'n antwoord op boodskap #103609] Sa, 04 Junie 2005 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.

Die hartseer en die pyn van verstedeliking word duidelik hier weergegee.

Die "bon savage" wat van sy vryheid beroof is en sit in die groot
onpersoonlike stad, waar niks van sy natuurlike omgewing meer is nie, maar
net die vreemde ongenaakbare "beskawing" wat hom omring.

Ek glo dit dui op 'n eerlike meegevoel met haar medemens, aangesien die
Afrikaner ook tradisioneel van 'n meer landelike omgewing af kom, het ons
baie simpatie met hierdie mense wat ontwortel is, maar nog meer so,
aangesien die Westerse beskawing darem nog nader is aan ons van Europese
oorsprong, as aan hulle van Afrika-oorsprong.

En, getrou aan Afrika, verwoord ons die smart en pyn met humor, soos ook
gesien kan word in die grappies oor die Westdene busramp, die Helderberg
ramp, die Laingsburg vloed, die Tsunami wat so vinnig per SMS en e-pos die
rondte doen sodra daar so 'n tragedie plaasgevind het.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:l62dnWOexbhUWTzfRVn-pA@rogers.com...
> Ek hoop dat Annette besef dat toe sy daardie
> rassistiese eerste pos gepos het, sy die deur
> oopgemaak het vir die ander rassiste se drek.
> Ek hoop dat Annette besef dat haar
> rassistiese "grappe" niks minder en niks
> meer is as drek nie. Ek hoop dat al die
> ander mense op hierdie nuusgroep wat
> hulle self respekteer, sal ophou om sulke
> rassistiese drek te pos. Anders is hulle
> niks beter as die ou wat op hierdie nuusgroep
> die Afrikaners rassisties besmeer nie. Dis
> soms interessant om te sien wat die ander
> kant van die kleurskeidslyn van Afrikaners
> dink.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103613 is 'n antwoord op boodskap #103612] Sa, 04 Junie 2005 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 5 Jun 2005 00:06:53 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Die hartseer en die pyn van verstedeliking word duidelik hier weergegee.
>
> Die "bon savage" wat van sy vryheid beroof is en sit in die groot
> onpersoonlike stad, waar niks van sy natuurlike omgewing meer is nie, maar
> net die vreemde ongenaakbare "beskawing" wat hom omring.
>
> Ek glo dit dui op 'n eerlike meegevoel met haar medemens, aangesien die
> Afrikaner ook tradisioneel van 'n meer landelike omgewing af kom, het ons
> baie simpatie met hierdie mense wat ontwortel is, maar nog meer so,
> aangesien die Westerse beskawing darem nog nader is aan ons van Europese
> oorsprong, as aan hulle van Afrika-oorsprong.
>
> En, getrou aan Afrika, verwoord ons die smart en pyn met humor, soos ook
> gesien kan word in die grappies oor die Westdene busramp, die Helderberg
> ramp, die Laingsburg vloed, die Tsunami wat so vinnig per SMS en e-pos die
> rondte doen sodra daar so 'n tragedie plaasgevind het.
>
> .

en daarmee saam, is die verwyt duidelik hoorbaar by Annette vir die
altyd-moderniserende blanke wat dmv teerpaaie en stede die
woon-tussen-die-diere en wegkruip-vir-die-diere-in-die-skaduwees
geleenthede vir die zoeloe en ander primitiwieteite verwyder het,
deur moderne hotelle en lughawens te bou. Die bliksems.

DD
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103614 is 'n antwoord op boodskap #103612] Sa, 04 Junie 2005 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" skryf
...
> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.

Ag, komaan. Jy weet net so goed soos ek dis 'n
whitey grap oor die groot neusvleuels en die
kroeshare en die donker vel.

Gloudina
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103615 is 'n antwoord op boodskap #103614] So, 05 Junie 2005 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Gloudina, jy is verkeerd. Dis 'n SA grappie wat jy nie sal kan verstaan
nie.

--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:r82dnS3_6OjgqT_fRVn-sw@rogers.com...
>
> "Francois Human" skryf
> ...
>> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Ag, komaan. Jy weet net so goed soos ek dis 'n
> whitey grap oor die groot neusvleuels en die
> kroeshare en die donker vel.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103617 is 'n antwoord op boodskap #103615] So, 05 Junie 2005 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Nee Gloudina, jy is verkeerd. Dis 'n SA grappie wat jy nie sal kan verstaan
> nie.

Moenie daardie praat met my praat nie. Ek verstaan daardie
grappie net so goed soos jy. Ongelukkig is dit nie 'n grappie
nie. Ongelukkig is dit hierdie soort praat wat vir 'n gods-
dienstige man soos Beyers Naudé onder huisarres geplaas
het, en die Afrikaners het maar aanhou die grappie vertel.
(En die godskreiende wette gemaak wat van Hillbrow
'n wit buurt gemaak het.) Dit is hierdie soort praat wat
vir Frederik Botha ( die seun van Elize Botha, die
kleinneef van Pik Botha) 'n aapfoetus in die tuin van
biskop Tutu laat ophang het en Afrikaners het maar
plesierig vir hulle "demokratiese" kandidate gaan stem
en in hulle kerke gaan psalms sing. Dis hierdie soort
praat wat soos 'n siekte nog onder die whiteys woed,
en dis hierdie siekte wat die whiteys sal laat verdwyn
van die aardbol af. So doen jouself 'n guns, hou op
om 'n whitey te wees. Dan sal jy weer selfrespek
herwin, en jy sal inpas in 'n land wat eintlik 'n swart
land is, met net hierdie handjievol wit mense wat vir
'n sekere obskure rede dink hulle is so spesiaal.

Gloudina
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103621 is 'n antwoord op boodskap #103614] So, 05 Junie 2005 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cape  is tans af-lyn  cape
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 4 Jun 2005 19:16:14 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Francois Human" skryf
> ...
>> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Ag, komaan. Jy weet net so goed soos ek dis 'n
> whitey grap oor die groot neusvleuels en die
> kroeshare en die donker vel.
>
> Gloudina
>
>
gloudina sien kroes hare en groot neuse waar
ander n dom seun met n groot penis sien, jou politiese
altruisme is soos n fake tan.

dieselfde grappie het ek in engels gehoor, "Peter came
home one afternoon and asked his mom blah blah blah...
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103625 is 'n antwoord op boodskap #103614] Ma, 06 Junie 2005 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar Gloudina indien dit so is dat die meerderheid swartes groot neusvleuls,
dik lippe, kroes hare en 'n donker vel het is dit mos nie rassisme nie, dit
is dan 'n feit.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:r82dnS3_6OjgqT_fRVn-sw@rogers.com...
>
> "Francois Human" skryf
> ...
>> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Ag, komaan. Jy weet net so goed soos ek dis 'n
> whitey grap oor die groot neusvleuels en die
> kroeshare en die donker vel.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103626 is 'n antwoord op boodskap #103614] Ma, 06 Junie 2005 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil die antie nou ontken dat die swart mense oor die algemeen nie kroeshare
en plat neuse en donker vel het nie? Wit mense het langer neuse, wit velle
en styl hare....kyk na jou whitey man! Ons is nie sensitief daaroor
nie.....jy kan gerus maar daarmee spot. En, hoekom mag ons whiteys nie
grappe oor swart mense maak nie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:r82dnS3_6OjgqT_fRVn-sw@rogers.com...
>
> "Francois Human" skryf
> ...
>> Om die waarheid te sê sien ek geen rassisme in die grappie nie.
>
> Ag, komaan. Jy weet net so goed soos ek dis 'n
> whitey grap oor die groot neusvleuels en die
> kroeshare en die donker vel.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Zoeloestorie [boodskap #103641 is 'n antwoord op boodskap #103625] Ma, 06 Junie 2005 12:37 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Maar Gloudina indien dit so is dat die meerderheid swartes groot neusvleuls,
> dik lippe, kroes hare en 'n donker vel het is dit mos nie rassisme nie, dit
> is dan 'n feit.

Gaan kyk weer om jou. Hulle lyk nie almal dieselfde
nie. Dis die balk in jou oog wat hulle almal tipeer as
dieselfde. Sommige swartes tipeer alle wittes as
dieselfde. Lui, baasspelerig, lae morele waardes,
dun lippies.

Gloudina
Vorige onderwerp: M&G
Volgende onderwerp: Waarnatoe nou Zuma?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:59:45 MGT 2024