| Re: Mr Lonely se MOER [boodskap #103593] |
Vr., 03 Junie 2005 12:20  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
tsk tsk tsk, jou engelse maatjies wil duidelik nie met jou speel nie, daarom
hang jy hier tussen die boere rond. dis maar sleg om 'n swartskaap te wees,
nè?
ja, plaas vertel jy ons meer, ons het gister vir die eerste keer van mp3
gehoor. en wat is active-x? jy ken sulke groot woorde. ons bewonder jou
daarvoor.
"Naartjie Bunker" skryf in boodskap news:Y8B2NR1638506.5489467593@anonymous.poster...
> Firstly let me ask you why, if you hate English so much, you are downloading
> MP3s in this noble language?
>
> Just shows you that there are just no worthwhile lietjies in the filthy plank
> language that you cling onto so tightly.
>
> PS
> I sat back and watched the IT illiterates in this NG hurry about and download
> the pissy little MP3 with such excitement one would have thought it was the
> first time that they had discovered this phenomenon. Maybe it was.
>
> But there's more bOERS ... remember when it asked you to register 1 - 2 - 3 etc
> on the home page of the MP3 site? Well cos you are all so dof, you will have
> agreed to installing the Active-X loader onto your systems ... and now guess
> what, you all are infected with a back-door trojan and a good dose of spyware.
> You have fun now, y'hear me ... and in future don't trust sites like this.
>
> THIS IS A COMMUNITY NOTICE TO TRY TO EDUCATE bOERS
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mr Lonely [boodskap #103601 is 'n antwoord op boodskap #103600] |
Vr., 03 Junie 2005 18:32  |
internetpolice
Boodskappe: 2 Geregistreer: Junie 2005
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 03 Jun 2005 20:16:08 +0200, internetpolice wrote:
>
>
> Sorry Riaan en Max, dat julle briewe ook moes waai,
> maar die rede waarom ek die moderator van die
> nuusgrope gevra het om dit te verwyder, is
> omdat julle die idioot se briewe herhaal
> wanneer julle reageer.
> Die gevolg is dat die kak wat hy praat
> 3 maal verskyn terwyl dit nie een keer
> verdien nie.
>
> SVH
> Sensuurraad Van Hier.
>
jy het gesê Riaan, dat dit 'n inside job is.
Of ten minste dat jy so dink.
Dit blyk dat jy inligting waaroor jy beskik weerhou.
Die ondersoek word intussen na Kanada uitgebrei.
SVH
|
|
|
|