Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skoolfooie
Skoolfooie [boodskap #103538] Wo, 01 Junie 2005 20:56 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette, volgens 'n advertensie wat ek hier lees,
is skoolfooie by julle uiters redelik.
Voorbeelde: (waarvan vele meer)


£ s d
Sub-Standards........................0 17 6
Standard 1.............................1 2 6
11.............................1 7 6
111.............................1 12 6
1V..............................1 17 6
V..............................2 2 6
A..............................2 12 6
B..............................2 17 6
C,D & E..............................3 3 6

Discount of 10 per cent. for two pupils, and an additional 5 per cent.
for each additional child of one family attending one ore more of the
Schools mentioned are allowed.

Stationary, Drawing and Kindergarten materials are to be supplied
free of charge; Text Books to be charged half the published price;
Needlework materials for garments to be charged in full.

'n B.A. kursus kos slegs £5.5s vir Literature en £6.5s vir Science.
Eerste jaar medies is slegs £8.5s en £6.5s vir die tweede jaar.
Chemistry Diploma Course, Moerfie, is slegs £8.5s.

ens. ens. ens.

Is die pryse die waarheid, of slegs om mense daarheen te lok?
Ek het dit op swart en wit. Patrick het dit vir my gestuur, so
vra hom ook maar.

Dave
Re: Skoolfooie [boodskap #103539 is 'n antwoord op boodskap #103538] Wo, 01 Junie 2005 21:03 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Jun 2005 22:56:06 +0200, DD wrote:

>
>
> Annette, volgens 'n advertensie wat ek hier lees,
> is skoolfooie by julle uiters redelik.
> Voorbeelde: (waarvan vele meer)
>
>

Ek sien die huidige Kanselier van die universiteit by julle
is Majesteit Koning George V. Ek dog dit sou iemand lokaal
wees. is hy steeds kanselier?

DD
Vorige onderwerp: waar gebeur
Volgende onderwerp: Hou op rook!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:27:49 MGT 2024