Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hou op rook!
Hou op rook! [boodskap #103556] Do, 02 Junie 2005 10:14
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In Indië is scenes waar daar gerook word, in flieks, vanaf Augustus verbode.

Die ou flieks mag nog rook word, maar daar moet 'n waarskuwing op die
pakkie, ek bedoel omslag, van die fliek wees.

Ek rook nou al 'n jaar en 'n half nie meer nie en ek smag nog steeds na die
vuilgoed!!!
Vorige onderwerp: Skoolfooie
Volgende onderwerp: Ek hoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 07:10:46 MGT 2024