Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rex Trueform
Rex Trueform [boodskap #103218] Wo, 18 Mei 2005 06:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor vanoggend dat die fabriek nou oorgeneem word deur 'n BEE groep....
--
Groetnis
Annette
Re: Rex Trueform [boodskap #103269 is 'n antwoord op boodskap #103218] Do, 19 Mei 2005 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie, is die brandewyn vir vandeesmaand dan al op?

On 18 May 2005 15:16:57 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Charles Danson) wrote:

> Oh dear - I guess this occurrence does not fit in with your outdated boer
> thinking vet gat tannie. Perhaps you need to get yourself a real job, awaken to
> the fact that the stupid ass ossewas and the creaking bullshit story about them
> has gone for good. Accept your new black masters for they are the ones who now
> control your destiny. You as a bOER are a has-been, an undesirable in a black
> man's country.
>
> BEE is a necessary occurrence to begin the process of restitution for the evil
> ways of you and your band of heathen Boers who fucked up SAfrica. You should be
> ashamed of yourself carrying on the way you do, and still being allowed to live
> as a guest in SAfrica.
>
> Maybe getting a proper job will be a good start too - but I'm not sure if you
> will be able cope in the real world, so perhaps you should stay sitting at home
> with your outdated computer and dialup access. Your type really make the bOERS
> looks like shit. Wake up you horrible fat woman.
>
Re: Rex Trueform [boodskap #103275 is 'n antwoord op boodskap #103269] Do, 19 Mei 2005 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Frikkie, is die brandewyn vir vandeesmaand dan al op?
>
> On 18 May 2005 15:16:57 > (Charles Danson) wrote:

Ferdi, ek dink jy sit die stoel hier mis. Ek dink nie dis Frikkie
dié nie. Hy is te intelligent vir Frikkie. ( Hy is selfs te intelligent
vir du plessis, wat somtyds onder sy naam pos, en dus onder
verdenking kom.)
Toe hy nou die naam Charles Danson gebruik, toe wonder
ek eers. Charles Danson is een van my geliefkoosde akteurs.
Iemand wat van Charles Danson weet, het smaak.

Gloudina
Re: Rex Trueform [boodskap #103285 is 'n antwoord op boodskap #103275] Do, 19 Mei 2005 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:6oqdndHyhb8r6hHfRVn-1Q@rogers.com...
>
> "Ferdi Greyling" skryf
>
>> Frikkie, is die brandewyn vir vandeesmaand dan al op?
>>
>> On 18 May 2005 15:16:57 > (Charles Danson) wrote:
>
> Ferdi, ek dink jy sit die stoel hier mis. Ek dink nie dis Frikkie
> dié nie. Hy is te intelligent vir Frikkie. ( Hy is selfs te intelligent
> vir du plessis, wat somtyds onder sy naam pos, en dus onder
> verdenking kom.)
> Toe hy nou die naam Charles Danson gebruik, toe wonder
> ek eers. Charles Danson is een van my geliefkoosde akteurs.
> Iemand wat van Charles Danson weet, het smaak.
>
> Gloudina
>
Re: Rex Trueform [boodskap #103286 is 'n antwoord op boodskap #103285] Do, 19 Mei 2005 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?

Nee, tog. Die vader behoede ons.
Ek praat van Charles Danson. Die
Britse akteur.

Gloudina
Re: Rex Trueform [boodskap #103303 is 'n antwoord op boodskap #103286] Vr, 20 Mei 2005 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar Annette, jy's nie die enigste wat nog nooit van die ou gehoor het
nie... Ek kry hom ook nie op die internet nie. My gevolgtrekking is dat hy
nie eintlik iets in sy lewe bereik het nie, of nog nooit bestaan het nie...

"@rogers.com" skryf in boodskap news:rfedndOvwJaCTxHfRVn-sg@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?
>
> Nee, tog. Die vader behoede ons.
> Ek praat van Charles Danson. Die
> Britse akteur.
>
> Gloudina
>
Re: Rex Trueform [boodskap #103306 is 'n antwoord op boodskap #103303] Vr, 20 Mei 2005 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Toemaar Annette, jy's nie die enigste wat nog nooit van die ou gehoor het
> nie... Ek kry hom ook nie op die internet nie. My gevolgtrekking is dat hy
> nie eintlik iets in sy lewe bereik het nie, of nog nooit bestaan het
nie...

Ja. Dis my fout. Ek praat van Charles Dance. In my
geheue het dit oorgeslaan na Charles Danson. Toe ek
dit op my man toets, toe onthou hy dit ook eers as
Charles Danson. Ons soek toe "The Jewel in the Crown"
op die Internet en besef toe dis Charles Dance waarvan
ons praat. Hy is 'n baie goeie akteur, en het 'n belangrike
rol gespeel in die series "The Jewel in the Crown." Wie
het dit gevolg?

Gloudina
Re: Rex Trueform [boodskap #103313 is 'n antwoord op boodskap #103303] Vr, 20 Mei 2005 15:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien praat Gloudina van Charles Dance?
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:428dbe15$0$64748$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Toemaar Annette, jy's nie die enigste wat nog nooit van die ou gehoor het
> nie... Ek kry hom ook nie op die internet nie. My gevolgtrekking is dat hy
> nie eintlik iets in sy lewe bereik het nie, of nog nooit bestaan het nie...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:rfedndOvwJaCTxHfRVn-sg@rogers.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Praat jy nou van Ted Danson, of Charles Bronson?
>>
>> Nee, tog. Die vader behoede ons.
>> Ek praat van Charles Danson. Die
>> Britse akteur.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Kongo
Volgende onderwerp: Nuwe Universiteitslied!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 12:45:30 MGT 2024