Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor invoere III
Oor invoere III [boodskap #103211] Di, 17 Mei 2005 20:39 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het. Die
woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK !!!

Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie die
radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang nie?
Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
versien en modifiseer.

Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike mafia-lid
vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan en
tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal my
vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of is
jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die perseel
gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/ VSA
opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.

Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die plaaslike
handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die ding
terugbring onder waarborg.

"If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".

Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en "agree
to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
binneste het - sorry man!
Re: Oor invoere III [boodskap #103213 is 'n antwoord op boodskap #103211] Wo, 18 Mei 2005 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek koop
ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die begin van
die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible connection.....ek
soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400 ek kyk toe op
Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by Game is R450 op
Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle merk nie gereeld
hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die prys wat dit
daardie tyd op die mark gekom het.

"Pete" skryf in boodskap news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
> Die
> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK !!!
>
> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie die
> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
> nie?
> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
> versien en modifiseer.
>
> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike mafia-lid
> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan
> en
> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal my
> vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of
> is
> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die perseel
> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
> VSA
> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.
>
> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
> plaaslike
> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die ding
> terugbring onder waarborg.
>
> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".
>
> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
> "agree
> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
> binneste het - sorry man!
>
Re: Oor invoere III [boodskap #103215 is 'n antwoord op boodskap #103213] Wo, 18 Mei 2005 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van watter plek af doen hul besigheid?

--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d6em2v$o5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek koop
> ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die begin van
> die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible connection.....ek
> soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400 ek kyk toe op
> Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by Game is R450 op
> Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle merk nie gereeld
> hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die prys wat dit
> daardie tyd op die mark gekom het.
>
>
> "Pete" wrote in message
> news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
>> Die
>> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK !!!
>>
>> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie die
>> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
>> nie?
>> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
>> versien en modifiseer.
>>
>> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike mafia-lid
>> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan
>> en
>> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal my
>> vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
>> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
>> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of
>> is
>> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
>> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
>> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
>> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die perseel
>> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
>> VSA
>> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
>> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.
>>
>> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
>> plaaslike
>> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die ding
>> terugbring onder waarborg.
>>
>> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".
>>
>> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
>> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
>> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
>> "agree
>> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
>> binneste het - sorry man!
>>
>
Re: Oor invoere III [boodskap #103216 is 'n antwoord op boodskap #103211] Wo, 18 Mei 2005 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonnerlik! Dankie.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Deneile" skryf in boodskap news:d6eooo$bb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uitie Kaap uit....
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6eo48$s1g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van watter plek af doen hul besigheid?
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d6em2v$o5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek
>> koop
>>> ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die begin van
>>> die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible connection.....ek
>>> soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400 ek kyk toe op
>>> Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by Game is R450
>>> op
>>> Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle merk nie
>>> gereeld
>>> hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die prys wat dit
>>> daardie tyd op die mark gekom het.
>
>
>>> "Pete" wrote in message
>>> news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
>>>> Die
>>>> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK !!!
>>>>
>>>> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie die
>>>> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
>>>> nie?
>>>> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
>>>> versien en modifiseer.
>>>>
>>>> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike
>>>> mafia-lid
>>>> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan en
>>>> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal ny
>>>> vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
>>>> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
>>>> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante.
>>>> Of is
>>>> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
>>>> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
>>>> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
>>>> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die
>>>> perseel
>>>> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
>>>> VSA
>>>> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
>>>> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.
>>>>
>>>> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
>>>> plaaslike
>>>> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die
>>>> ding
>>>> terugbring onder waarborg.
>>>>
>>>> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".
>>>>
>>>> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
>>>> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
>>>> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
>>>> "agree
>>>> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
>>>> binneste het - sorry man!
>>>>
>>
>
Re: Oor invoere III [boodskap #103217 is 'n antwoord op boodskap #103215] Wo, 18 Mei 2005 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Uitie Kaap uit....

"Annette" skryf in boodskap news:d6eo48$s1g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van watter plek af doen hul besigheid?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d6em2v$o5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek
> koop
>> ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die begin
> van
>> die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible connection.....ek
>> soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400 ek kyk toe op
>> Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by Game is R450
>> op
>> Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle merk nie
>> gereeld
>> hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die prys wat dit
>> daardie tyd op die mark gekom het.


>> "Pete" wrote in message
>> news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
>>> Die
>>> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK
> !!!
>>>
>>> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie
> die
>>> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
>>> nie?
>>> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's
>>> regmaak,
>>> versien en modifiseer.
>>>
>>> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike
>>> mafia-lid
>>> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan
> staan
>>> en
>>> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal
> my
>>> vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
>>> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
>>> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante.
>>> Of
>>> is
>>> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
>>> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of
> die
>>> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
>>> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die
>>> perseel
>>> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
>>> VSA
>>> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het
> ook
>>> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.
>>>
>>> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
>>> plaaslike
>>> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die
>>> ding
>>> terugbring onder waarborg.
>>>
>>> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".
>>>
>>> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle
> hartlik
>>> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
>>> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
>>> "agree
>>> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
>>> binneste het - sorry man!
>>>
>>>


>
Re: Oor invoere III [boodskap #103219 is 'n antwoord op boodskap #103211] Wo, 18 Mei 2005 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pete" skryf in boodskap news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
> Die
> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK !!! ----Jy klink presies soos 'n vroumens in Amerika....Strontmuis, of so iets.
>
> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie die
> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
> nie?
> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
> versien en modifiseer.
----Jy praat ook net om jou valstanne te hoor klap, huh? As jy iets van
modelvlieg geweet het dat jy 60MHz WIL hê omdat dit 'n veilige frekwensie
vir vlieg is. Miskien bietjie iets uitvind voor jy praat?
>
> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike mafia-lid
> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan
> en
> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal my
> vrye keuse as verbruiker uitoefen.
----Ek het nie 'n probleem met jou waar jy die goed koop nie, moet net nie
by my diens kom soek as jy dit self ingevoer het nie. Lees jy nie lekker
nie?
Vertel eerder vir die mense op die
> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of
> is
> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die perseel
> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
> VSA
> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle. ----Ek begin jou ook ken!
>
> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
> plaaslike
> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die ding
> terugbring onder waarborg. ----Dis pragtig van jou, 'n koekie vir jou, hoor!
>
> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen". ----Practice what you preach. Jy's die een wat die pêntierek skiet hier!
>
> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
> "agree
> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
> binneste het - sorry man!
----Ag foeitog, jy's die een met die skuldige gewete oor jy jou land en
medemens bedonner! Kyk net hoe gaan jy tekere! Soek jy 'n sweetie, huh?
>
Re: Oor invoere III [boodskap #103229 is 'n antwoord op boodskap #103213] Wo, 18 Mei 2005 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is net so 'n lekker plek in die Kaap waar jy kameragoete kan bestel op
die internet. Die mense hou 'n normale voorraad en lys 'n klomp ekstra.
As jy dit bestel wat hulle nie onmiddelik het nie, verkry hulle dit van die
agente af. Hulle hou egter plaasvervangers aan. Soos, 'n Nikon se
battery kos by die agent R850. By die mense kos 'n alternatief net R230.

"Deneile" skryf in boodskap news:d6em2v$o5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek
> koop ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die
> begin van die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible
> connection.....ek soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400
> ek kyk toe op Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by
> Game is R450 op Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle
> merk nie gereeld hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die
> prys wat dit daardie tyd op die mark gekom het.
>
>
> "Pete" wrote in message
> news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
>> Die
>> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK
>> !!!

>> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie
>> die
>> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
>> nie?
>> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
>> versien en modifiseer.

>> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike mafia-lid
>> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan
>> en
>> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal
>> my
>> vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
>> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
>> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of
>> is
>> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
>> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
>> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
>> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die perseel
>> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
>> VSA
>> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
>> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.

>> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
>> plaaslike
>> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die ding
>> terugbring onder waarborg.

>> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".

>> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
>> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
>> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
>> "agree
>> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
>> binneste het - sorry man!


>
Re: Oor invoere III [boodskap #103231 is 'n antwoord op boodskap #103213] Wo, 18 Mei 2005 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie ding demonstreer presies 'n faset van winkelspeel wat ek nog die
hele tyd probeer sê het. Tensy 'n winkel 'consignment stock' het, maw
hulle betaal die groothandelaar eers daarvoor as hulle die item verkoop het
en alle onverkoopte items word teruggegee, dan betaal hulle as hulle
gelukkig is op 60 dae kredietterme, maar meer normaal deesdae oor al die
bedrog, net 30 dae. Dit beteken dat die items in die winkel die winkel se
eiendom is. Om sommer net die items af te merk is nie so eenvoudig nie.
Wat is die nut daarvan om die item te verkoop teen minder geld as wat jy
daarvoor betaal het? Dan maak jy 'n verlies! As dit nie te veel goed is
nie, en jy het nie 'n kontantvloeiprobleem nie, laat hom staan en die een of
ander tyd kom koop iemand dit.
Nog iets om aan te dink as jy winsgewendheid gesels. As jy 'n kamera
koop om te verkoop teen 'n wins, sal die prys altyd afhang van dit wat jy
sal moet betaal om weer so 'n kamera te kan aankoop nadat jy dit verkoop
het. Baie ouens dink as jy 'n items koop teen sê 'n R1000 en jy sit 250 se
wins by = R1250. Nou gaan pryse van die groothandelaar op en die nuwe item
kos nou sê R1300 en jy sal dit opmerk met die R250 se wins. Nou moet jy
die bestaande een opmerk sodra die pryse styg want anders is die wins wat jy
op die eerste een gemaak het, geen wins nie!

"Deneile" skryf in boodskap news:d6em2v$o5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek
> koop ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die
> begin van die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible
> connection.....ek soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent R400
> ek kyk toe op Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken 4 by
> Game is R450 op Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels hulle
> merk nie gereeld hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed teen die
> prys wat dit daardie tyd op die mark gekom het.
Re: Oor invoere III [boodskap #103232 is 'n antwoord op boodskap #103219] Wo, 18 Mei 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my hy ken jou...

On Wed, 18 May 2005 09:01:02 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "Pete" wrote in message
> news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
>> Die
>> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK !!!
> ----Jy klink presies soos 'n vroumens in Amerika....Strontmuis, of so iets.

>> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie die
>> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
>> nie?
>> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's regmaak,
>> versien en modifiseer.
> ----Jy praat ook net om jou valstanne te hoor klap, huh? As jy iets van
> modelvlieg geweet het dat jy 60MHz WIL hê omdat dit 'n veilige frekwensie
> vir vlieg is. Miskien bietjie iets uitvind voor jy praat?

>> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike mafia-lid
>> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan staan
>> en
>> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal my
>> vrye keuse as verbruiker uitoefen.
> ----Ek het nie 'n probleem met jou waar jy die goed koop nie, moet net nie
> by my diens kom soek as jy dit self ingevoer het nie. Lees jy nie lekker
> nie?
> Vertel eerder vir die mense op die
>> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
>> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante. Of
>> is
>> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
>> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of die
>> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
>> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die perseel
>> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
>> VSA
>> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het ook
>> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.
> ----Ek begin jou ook ken!

>> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
>> plaaslike
>> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die ding
>> terugbring onder waarborg.
> ----Dis pragtig van jou, 'n koekie vir jou, hoor!

>> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".
> ----Practice what you preach. Jy's die een wat die pêntierek skiet hier!

>> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle hartlik
>> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
>> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
>> "agree
>> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
>> binneste het - sorry man!
> ----Ag foeitog, jy's die een met die skuldige gewete oor jy jou land en
> medemens bedonner! Kyk net hoe gaan jy tekere! Soek jy 'n sweetie, huh?


>
Re: Oor invoere III [boodskap #103234 is 'n antwoord op boodskap #103211] Wo, 18 Mei 2005 13:03 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
sacamera.co.za

"Deneile" skryf in boodskap news:d6f7q4$dv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien Cameraland??
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:ptednWLLztjivRbfRVn-jg@is.co.za...
>> Daar is net so 'n lekker plek in die Kaap waar jy kameragoete kan bestel
>> op die internet. Die mense hou 'n normale voorraad en lys 'n klomp
>> ekstra. As jy dit bestel wat hulle nie onmiddelik het nie, verkry hulle
>> dit van die agente af. Hulle hou egter plaasvervangers aan. Soos, 'n
>> Nikon se battery kos by die agent R850. By die mense kos 'n alternatief
>> net R230.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d6em2v$o5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nie alle binnelandse verkopers en online shopping is so sleg nie en ek
>>> koop ook gereeld op www.take2.co.za hulle is nogal billik, soos aan die
>>> begin van die maand was ek by Somerset Mall se Game en Incredible
>>> connection.....ek soek 'n memory card vir my PS2......IC soek omtrent
>>> R400 ek kyk toe op Take2...hulle verkoop dit vir R219.....ek sien Tekken
>>> 4 by Game is R450 op Take2 is dit ook R219......die ding met die winkels
>>> hulle merk nie gereeld hul pryse af nie. Hulle verkoop verouderde goed
>>> teen die prys wat dit daardie tyd op die mark gekom het.
>
>
>>> "Pete" wrote in message
>>> news:d6dksn$jro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> DNIK - Suidwester ou seun, baie dankie dat jy in die slaggat geval het.
>>>> Die
>>>> woord is juis so gespel sodat jy moet....raai......raai weer......DINK
>>>> !!!
>>
>>>> Verder, met die 60MHz storie- dink jy nou vir een oomblik mens kan nie
>>>> die
>>>> radio invoer en dan die frekwensie module met 'n 35 MHz module vervang
>>>> nie?
>>>> Daar is mense wat die plaaslike sowel as die ingevoerde radio's
>>>> regmaak,
>>>> versien en modifiseer.
>>
>>>> Verder wil ek net vir jou as histeriese handelaar en plaaslike
>>>> mafia-lid
>>>> vertel: julle is juis die mense wat jou mede-burgers uitbuit en dan
>>>> staan en
>>>> tjank as daar 'n ander opsie tot redding van die verbruiker kom. Ek sal
>>>> my
>>>> vrye keuse as verbruiker uitoefen. Vertel eerder vir die mense op die
>>>> nuusgroep hoe jy waarskynlik die belastingstelsel bevark deur jou
>>>> kruideniersware maandeliks te koop as "entertainment" vir jou klante.
>>>> Of is
>>>> jou bediende nie miskien ook op die besigheid se boeke nie? Wat van die
>>>> visvang trips by Henties vir jou broers, anties en ooms? Betaal jy of
>>>> die
>>>> besigheid? Ry jy miskien 'n diesel voertuig? Hoekom het jou besigheid
>>>> onlangs bakstene, verf en sement aangekoop maar niks word op die
>>>> perseel
>>>> gebou nie? Hoekom het die besigheid Suidwester familie in SA/ Engeland/
>>>> VSA
>>>> opgebel en vir ure aaneen geklets? Vra my al die goed ou boet, ek het
>>>> ook
>>>> familie wat lid van hierdie tipe mafia is. Ek ken julle.
>>
>>>> Bottomline: ek soek plaaslik rond en voer dan meestal in want die
>>>> plaaslike
>>>> handelaars se pryse is mal en hulle diens pateties. Veral as jy die
>>>> ding
>>>> terugbring onder waarborg.
>>
>>>> "If you can't stand the heat then stay out of the kitchen".
>>
>>>> Dames en here, hiermee sluit ek die onderwerp af. Ek bedank julle
>>>> hartlik
>>>> vir die entoesiasme waarmee julle aan die gesprek deelgeneem het. En
>>>> Suidwester, moenie bek-af voel nie, laat ons die ding nou hier los en
>>>> "agree
>>>> to disagree". Aangesien jy nou waarskynlik 'n bitterbek gevoel in jou
>>>> binneste het - sorry man!
>>
>
>


>
Vorige onderwerp: Oor invoere II
Volgende onderwerp: Pryse van DVD's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 16:32:20 MGT 2024