Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto se kanto
Manto se kanto [boodskap #103013] |
Vr., 13 Mei 2005 06:46  |
Zuben
Boodskappe: 9 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Manto Tshabalala Msimang
is vir VIGS en die virus nie bang.
"Smeer knoffel en olie
op die tietmantolie -
en eet beet - dit verwyder die drang."
(Gaan Jonas my nou vervolg?)
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Manto se kanto [boodskap #103076 is 'n antwoord op boodskap #103056] |
So., 15 Mei 2005 07:07  |
Zuben
Boodskappe: 9 Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nee, die vers is vars, maar hy het gedreig om vieslike posters 'n les te
leer. En ek is nie lus vir 'n les nie.
"DD" skryf in boodskap news:9qv9815t0kuassjkqs0hukmljje0v0blon@4ax.com...
> On Fri, 13 May 2005 08:46:59 +0200, "Zuben" wrote:
>
>
>>
>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>>
>
> waarom? Het jy plagiaat gepleeg?
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 17:34:10 UTC 2025
|