Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrydag 13de
Vrydag 13de [boodskap #102990] Do, 12 Mei 2005 06:41 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
natuurlik Jason vs Freddy!
Re: Vrydag 13de [boodskap #102991 is 'n antwoord op boodskap #102990] Do, 12 Mei 2005 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, en genadiglik is daar net een hierdie jaar.
Sal maar moreaand gaan fliek - Die Freddie-tipe rillers staan my nie aan
nie. Ek verkies rillers wat nader aan die waarheid kan wees.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d5utr6$9dp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
> natuurlik Jason vs Freddy!
>
Re: Vrydag 13de [boodskap #102999 is 'n antwoord op boodskap #102990] Do, 12 Mei 2005 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So ook die eerste Freddy fliek! Met die tong uit die telefoon!

"Francois Human" wrote in message
news:1115910357.48efb48493ce632552ea7c2ea2e741bf@teranews...
> Ek moet erken die eerste Friday the 13th movie het my baie lekker laat
> skrik. Van daar af was dit net afdraende
>
> Soois
>
> "Annette" wrote in message
> news:d5uuhu$b0v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Janee, en genadiglik is daar net een hierdie jaar.
>> Sal maar moreaand gaan fliek - Die Freddie-tipe rillers staan my nie aan
>> nie. Ek verkies rillers wat nader aan die waarheid kan wees.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d5utr6$9dp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
>>> natuurlik Jason vs Freddy!
>
>
>>
>
Re: Vrydag 13de [boodskap #103000 is 'n antwoord op boodskap #102991] Do, 12 Mei 2005 15:04 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet erken die eerste Friday the 13th movie het my baie lekker laat
skrik. Van daar af was dit net afdraende

Soois

"Annette" skryf in boodskap news:d5uuhu$b0v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee, en genadiglik is daar net een hierdie jaar.
> Sal maar moreaand gaan fliek - Die Freddie-tipe rillers staan my nie aan
> nie. Ek verkies rillers wat nader aan die waarheid kan wees.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d5utr6$9dp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elke maand wat op 'n Sondag begin het 'n Friday the 13th! So Mnet speel
>> natuurlik Jason vs Freddy!


>
Vorige onderwerp: Waar's jy Elaine?
Volgende onderwerp: Kyk of julle miskien kan help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:22:01 MGT 2024