Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Greetings and Salutations - soos die ingelse sal se
Greetings and Salutations - soos die ingelse sal se [boodskap #10254] Wo, 06 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
fantim  is tans af-lyn  fantim
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wel mense, dit was nou vir my 'n aangename verrassing om hierdie nuus
groep te vind. Ek is nou vir die afgelope 3 maande hier in Alabama.
Soos julle almal seker weet was hierdie DIE slawerny staat maar dit daar
gelaat.

Ek het twee versoeke aan julle mense tuis.

1) Kan die dame wat all hierdie gedigte so rondstuur dalk vir my 'n paar
van Koos Du Plessis se liedjies stuur?

2) Kan enige iemand vir my regte boerekos resepte stuur?

By voorbaat dank

Neels
--
Notice : !!! Anti-spamming in place
change .z to .com in email address before replying
Re: Greetings and Salutations - soos die ingelse sal se [boodskap #10263 is 'n antwoord op boodskap #10254] Do, 07 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
FanTim wrote in article
...
> Wel mense, dit was nou vir my 'n aangename verrassing om hierdie nuus
> groep te vind. Ek is nou vir die afgelope 3 maande hier in Alabama.
> Soos julle almal seker weet was hierdie DIE slawerny staat maar dit daar
> gelaat.
>
> Ek het twee versoeke aan julle mense tuis.
>
> 1) Kan die dame wat all hierdie gedigte so rondstuur dalk vir my 'n paar
> van Koos Du Plessis se liedjies stuur?
>
> 2) Kan enige iemand vir my regte boerekos resepte stuur?

Neels, daar is duisende tradisionele recepte, wees 'n bietjie meer
spesifiek en ons kan 'n plan maak...Ek wou nou se 'n boer maak 'n plan,
maar deesdae is dit ook 'n swetswoord...*lol*
Re: Greetings and Salutations - soos die ingelse sal se [boodskap #10295 is 'n antwoord op boodskap #10254] So, 10 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boerekos resepte.
As ek genoeg versoeke ontvang ( 20 min), dan kan ek
'n reeling tref om Vroue Landbou Unie se Boerekosresepte
te kry en af te stuur.
Dit is my geskenk aan almal daar in die vreemde wat met 'n lang
lus rondloop.
Annette.
ann...@fast.co.za

FanTim wrote in article
...
> Wel mense, dit was nou vir my 'n aangename verrassing om hierdie nuus
> groep te vind. Ek is nou vir die afgelope 3 maande hier in Alabama.
> Soos julle almal seker weet was hierdie DIE slawerny staat maar dit daar
> gelaat.
>
> Ek het twee versoeke aan julle mense tuis.
>
> 1) Kan die dame wat all hierdie gedigte so rondstuur dalk vir my 'n paar
> van Koos Du Plessis se liedjies stuur?
>
> 2) Kan enige iemand vir my regte boerekos resepte stuur?
>
> By voorbaat dank
>
> Neels
> --
> Notice : !!! Anti-spamming in place
> change .z to .com in email address before replying
>
Vorige onderwerp: Ek wag nog op repliek, At.
Volgende onderwerp: Galjoen se boodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 23:26:44 MGT 2024