Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek wag nog op repliek, At.
Ek wag nog op repliek, At. [boodskap #10251] Wo, 06 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
>>
>>>
>>> Maar jy, Gloudina, _praat_ nie op hierdie nuusgroep nie. Jy laster. Jy
>>> laster soos die Legio. Mag jy ook 'n varktrop invaar en oor 'n krans
>>> verdwyn!
>>>
>>> Leendert
>>
>
Re: Ek wag nog op repliek, At. [boodskap #10285 is 'n antwoord op boodskap #10251] Sa, 09 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
> On 6 Aug 1997 17:22:22 GMT, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> regering se
>> standpunt oor misdaad en geweld - dis die slagoffer se skuld dat hy die
>> teiken daarvan geword het - "blame the victim"!!>>>
>
> Leendert, terwyl ek nog wag op jou weergawe van wat Mandela presies
> van die Jode gese het, lees ek toe die raak.

Wel, ek het 'n uitvoerige weergawe gepos, nie myne nie, maar Beeld en Die
Burger s'n. Ek weet dat hy op ten minste twee ISP's se nuuslesers verskyn
het. Ek pos hom maar weer vir jou, ou Koos (miskien moet ek een kopie derek
aan jou e-pos-adres stuur, net vir die wis en onwis).

> Jy gaan darem wild om met wat die nuwe regering se, heh?
> Of moet ek eerder se: Wat JY se die nuwe regering se.
> Jou opmerking hierbo is twak. Dis nie die regering se mhouding of
> posisionering teenoor misdaad nie.
> Miskien verwag jy dit met mense wat se die misdaad van vandag het
> wortels in armoede en werkloosheid en dat dit baie kere verband hou
> met "disposession" en so meer.
> Dan se hulle die werklike oplossing vir die misdaad-probleem le ONDER
> MEER in die skepping van welvaart en werkgeleenthede.
>
> Hoe de hel jy dit kan verander wat jy hierbo se, sal net jy weet.

Huh?

Leendert
Vorige onderwerp: Re: Ek wag nog op repliek, At.
Volgende onderwerp: Greetings and Salutations - soos die ingelse sal se
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:38:47 MGT 2024