Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Namib se motorfietse
Namib se motorfietse [boodskap #102767] Sa, 30 April 2005 09:02 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na aanleiding van die storie oor die spul motorfietsryers wat die Namib so
kom omdolwe het, is die nuus nou dat ons plaaslike mense nou in opstand
gekom het teen hierdie spul. Die bikers reken hulle bring groot geld na
die land toe met hul toere, maar gee die feit dat jy betaal om in 'n toilet
te gaan, jou die reg om op die vloer te kak? Stywe boetes is ingestel en
areas is beperk om die euwel aan bande te lê. Oortreders wat gevang word,
se voertuie kan in die regte omstandighede gekonfiskeer word en
gemeenskapsdiens is dalk die voorland.
Eintlik moet mens iemand soos Simon Fourie dankie sê dat hy ons betyds
kom wakker maak het vir die toekoms! Weet net nie wat ons met al die
fietse gaan maak nie en ook wat die ouens se werk in die RSA gaan sê as 'n
ou eers drie maande in Namibië moet bly om sy straf af te handel nie? Daar
is ook sprake dat van regeringskant samewerking gekry kan word om die
toerorganiseerders te kan vasvat, die skade bepaal kan word en die die grens
vir uitgang uit die land vir die hele toer te sluit, die skade vas te stel
en dan die mense te laat bly totdat die hele skuld vereffen is....minus hul
toerusting natuurlik.
Re: Namib se motorfietse [boodskap #102770 is 'n antwoord op boodskap #102767] Sa, 30 April 2005 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van toere gepraat - groot advertensies in die koerante van veranderings wat
van vannag van krag is as jy enige besprekings vir toere en reise doen by
reisfirmas - hulle gaan nou van die klant ook 'n adminfooi eis - dis nou bo
en behalwe die afslagte en " kickbacks" wat hulle nog al die jare gekry het
van lugdienste en toeroperateurs....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:cbadndUgWfBR1O7fRVn-qQ@is.co.za...
> Na aanleiding van die storie oor die spul motorfietsryers wat die Namib so
> kom omdolwe het, is die nuus nou dat ons plaaslike mense nou in opstand
> gekom het teen hierdie spul. Die bikers reken hulle bring groot geld na
> die land toe met hul toere, maar gee die feit dat jy betaal om in 'n toilet
> te gaan, jou die reg om op die vloer te kak? Stywe boetes is ingestel en
> areas is beperk om die euwel aan bande te lê. Oortreders wat gevang word,
> se voertuie kan in die regte omstandighede gekonfiskeer word en
> gemeenskapsdiens is dalk die voorland.
> Eintlik moet mens iemand soos Simon Fourie dankie sê dat hy ons betyds
> kom wakker maak het vir die toekoms! Weet net nie wat ons met al die
> fietse gaan maak nie en ook wat die ouens se werk in die RSA gaan sê as 'n
> ou eers drie maande in Namibië moet bly om sy straf af te handel nie? Daar
> is ook sprake dat van regeringskant samewerking gekry kan word om die
> toerorganiseerders te kan vasvat, die skade bepaal kan word en die die grens
> vir uitgang uit die land vir die hele toer te sluit, die skade vas te stel
> en dan die mense te laat bly totdat die hele skuld vereffen is....minus hul
> toerusting natuurlik.
>
Re: Namib se motorfietse [boodskap #102773 is 'n antwoord op boodskap #102770] Sa, 30 April 2005 10:47 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het hulle lank gevat om dit agter te kom!

"Annette" skryf in boodskap news:d4vka9$4ng$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van toere gepraat - groot advertensies in die koerante van veranderings
> wat
> van vannag van krag is as jy enige besprekings vir toere en reise doen by
> reisfirmas - hulle gaan nou van die klant ook 'n adminfooi eis - dis nou
> bo
> en behalwe die afslagte en " kickbacks" wat hulle nog al die jare gekry
> het
> van lugdienste en toeroperateurs....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:cbadndUgWfBR1O7fRVn-qQ@is.co.za...
>> Na aanleiding van die storie oor die spul motorfietsryers wat die Namib
>> so
>> kom omdolwe het, is die nuus nou dat ons plaaslike mense nou in opstand
>> gekom het teen hierdie spul. Die bikers reken hulle bring groot geld na
>> die land toe met hul toere, maar gee die feit dat jy betaal om in 'n toilet
>> te gaan, jou die reg om op die vloer te kak? Stywe boetes is ingestel en
>> areas is beperk om die euwel aan bande te lê. Oortreders wat gevang word,
>> se voertuie kan in die regte omstandighede gekonfiskeer word en
>> gemeenskapsdiens is dalk die voorland.
>> Eintlik moet mens iemand soos Simon Fourie dankie sê dat hy ons
>> betyds
>> kom wakker maak het vir die toekoms! Weet net nie wat ons met al die
>> fietse gaan maak nie en ook wat die ouens se werk in die RSA gaan sê as
>> 'n
>> ou eers drie maande in Namibië moet bly om sy straf af te handel nie? Daar
>> is ook sprake dat van regeringskant samewerking gekry kan word om die
>> toerorganiseerders te kan vasvat, die skade bepaal kan word en die die grens
>> vir uitgang uit die land vir die hele toer te sluit, die skade vas te stel
>> en dan die mense te laat bly totdat die hele skuld vereffen is....minus hul
>> toerusting natuurlik.
>
Vorige onderwerp: O stille swye, heilige gemors
Volgende onderwerp: tannie gaan op reis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 15:45:36 MGT 2024