Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir Julius & DD (en andere kunsminnaars)
vir Julius & DD (en andere kunsminnaars) [boodskap #102731] |
Ma., 25 April 2005 20:59  |
P & L
Boodskappe: 46 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hier het julle wat te kyk - dese slimkop doen ALLES op sy rekenaar.
Daar is honderde afbeeldings, baie is so pragtig, my vrou het vir
onse binnestoep 2 groot formaat posters bestel. Hulle hang nou daar in
in lysie agter glas. Ons geniet dit deurlopend!
Meneer "Olynale" is 'n Fransman - (sy egte naam is Gilles Tran)
kyk nou by:
http://www.oyonale.com
Dit is onglooflik wat dese man met sy rekenaar doen
Julle sal dit baie geniet!
Oorgens - het julle my Pa se werk reeds gekyk?
kijk dan by:
http://www.camerama.demon.nl/jovg1/index.html
(OK, ek weet daardie plaatjes is 'n bietjie klein) - maar als jy enig een
groter wil sien - ek post die vir jou grooT.
Met groete van Nederland waar gelukkig die lente aangebreek het!
Patrick
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 20:06:54 UTC 2025
|