Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Halt elderly abuse
Halt elderly abuse [boodskap #102737] Di, 26 April 2005 20:50 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Het julle dit gesien op Special Assignment vanaand? Skokkend as jy daaraan
dink dat iemand sy ouer(s) net so los om te krepeer en deur ander uitgebuit
te word op hulle oudag.

Dit skrei ten hemele.

So, hoor nou die goeie raad, gratis en verniet : vergeet van jou fancy kar,
jou paleis van 'n huis, jou oorsese vakansies, jou eksotiese minaar/ resse.
Wees met minder tevrede EN SIT 'N PAAR RAND WEG vir jou oudag. Die staat,
jou kinders, jou broer/ suster/ oom of tannie gaan jou nie help nie.
Inteendeel. Lees 'n bietjie rond - net 6 tot 8% van Suid-Afrikaners kan
eendag bekostig om af te tree. Wil jy 'n skrale moontlikheid hê om 'n
TV-ster te word in jou oudag? Ignoreer dan hierdie boodskap.
Re: Halt elderly abuse [boodskap #102738 is 'n antwoord op boodskap #102737] Di, 26 April 2005 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Apr 2005 22:50:10 +0200, "Pete" wrote:

> Het julle dit gesien op Special Assignment vanaand? Skokkend as jy daaraan
> dink dat iemand sy ouer(s) net so los om te krepeer en deur ander uitgebuit
> te word op hulle oudag.
>
> Dit skrei ten hemele.
>
> So, hoor nou die goeie raad, gratis en verniet : vergeet van jou fancy kar,
> jou paleis van 'n huis, jou oorsese vakansies, jou eksotiese minaar/ resse.
> Wees met minder tevrede EN SIT 'N PAAR RAND WEG vir jou oudag. Die staat,
> jou kinders, jou broer/ suster/ oom of tannie gaan jou nie help nie.
> Inteendeel. Lees 'n bietjie rond - net 6 tot 8% van Suid-Afrikaners kan
> eendag bekostig om af te tree. Wil jy 'n skrale moontlikheid hê om 'n
> TV-ster te word in jou oudag? Ignoreer dan hierdie boodskap.
>

hu uh, maar het jy Dan Roodt op 3rd Degree gecheck?

DD
Re: Halt elderly abuse [boodskap #102748 is 'n antwoord op boodskap #102738] Wo, 27 April 2005 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
> hu uh, maar het jy Dan Roodt op 3rd Degree gecheck?
>

Negatief, wat het gebeur?
Re: Halt elderly abuse [boodskap #102750 is 'n antwoord op boodskap #102748] Wo, 27 April 2005 20:54 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Apr 2005 21:25:02 +0200, "Pete" wrote:

>> hu uh, maar het jy Dan Roodt op 3rd Degree gecheck?

>
>
> Negatief, wat het gebeur?
>

die topic was wanneer vryheid van spraak verander
in haatspraak. Dan Roodt was sy eie unieke self.
Steeds uniek genoeg dat die pienkes op hierdie selfde
nuusgroep, hom hier sal aanval, maar sy
webadres het, en dit nie op sy eie website
gaan doen nie. Want daar, waag hulle dit nie want
daar kan hy antwoord op wat hulle sê.

Anyway, hy het aanvalle gehad vanaf
Deborah Something, vir wie ek eintlik
hope respek het na aanleiding van die
manier waarop sy haar program aanbied,
en een of ander swarte. Deborah self
het Dan Roodt onophoudelik aangeval,
en nie soos dit 'n onafhanklike voorsitter
sou betaam,
neutraal gewees nie. Maar
soos Ferdi by die Beeld van die anc se
uitgestrekte hand afhanklik is, is sy
by die sauk van die anc se
goedgunstigheid afhanklik.

Hulle reken dat hy besig is met haatspraak
terwyl hy sê dat hy sy reg uitoefen ten
opsigte van vryheid van spraak.

Toe hy byvoorbeeld daarop wys dat die swartes
PRO RATA agt keer so misdadig is as blankes,
EN statistiek aanhaal om dit te bewys, is dit
as haatspraak afgemaak. Toe hy daarop wys,
met statistiese bewyse, dat hulle misdade
dikwels met onmenslike wreedaardigheid
gepaard gaan, en polisieverslae gebruik
as verwysings, is dit voor die deur van apartheid
gelê. Ek kom agter dit verbaas jou nie.

Op hierdie nuusgroep word hy geweldig aangeval,
soos mense van die buurman skinder... waar hy nie
by is om dit te hoor nie.

DD
Vorige onderwerp: vir Julius & DD (en andere kunsminnaars)
Volgende onderwerp: Bart in alle staten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 11:39:22 MGT 2024