Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knersus gee opleiding
Knersus gee opleiding [boodskap #102710] Sa, 23 April 2005 07:05 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Knersus het julle probeer oplei deur te sê:
'don't feed the trolls"
maar hierdie nuusgroep van julle word so effe ondersteun
dat julle blykbaar selfs met die troll sal gesels, anders as met
niemand nie.


En dan Knersus, is dit mense wat nie juis kan bestempel word as
newbies nie.
Ek het, toe ek die eerste een daarvan sien, gedink dat hy nie
beantwoord gaan word nie. Inteendeel, dit lyk asof daar mense is
wat selfs met hom wil gesels:-)


< kliphard>
So terloops, kom ons feed die ander troll, by name Gloudina, met die
volgende - (Hierdie geld sommer vir jou ook, Ferdi, en die res van
julle wat die Afrikaanssprekende as die skepper van apartheid
beskuldig) Iets wat ek heel toevallig op af gekom het:
***************************
Sir Seretse Khama
Sir Seretse Khama served as President of Botswana from 1966 until his
death in 1980. In 1950 Khama was banished from Botswana by British
authorities for marrying a white woman, but was allowed to return in
1956. He is shown here in 1964 with his English-born wife, Ruth.
Microsoft® Encarta® Encyclopedia 2003. © 1993-2002 Microsoft
Corporation. All rights reserved.
***************************

Dave
Re: Knersus gee opleiding [boodskap #102711 is 'n antwoord op boodskap #102710] Sa, 23 April 2005 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Apr 2005 09:05:14 +0200, DD wrote:

>
>
> Knersus het julle probeer oplei deur te sê:
> 'don't feed the trolls"

"Gimp" - uit "Pulp Fiction"
Re: Knersus gee opleiding [boodskap #102712 is 'n antwoord op boodskap #102711] Sa, 23 April 2005 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Apr 2005 07:17:14 GMT, Julius Bergh
wrote:

> On Sat, 23 Apr 2005 09:05:14 +0200, DD wrote:
>


>> Knersus het julle probeer oplei deur te sê:
>> 'don't feed the trolls"
>
> "Gimp" - uit "Pulp Fiction"

The Gimp, a masked pervert in a black leather stunt

môre Julius

nice foto daardie van die kookabura - eintlik 'n spog foto.
Die skakel wt ek vir jou gegee het, as jy belangstel, daar is
'n paar nuwe fotos. En ja, jy het reg geraai:-)

DD
Re: Knersus gee opleiding [boodskap #102714 is 'n antwoord op boodskap #102712] So, 24 April 2005 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> môre Julius
>
> nice foto daardie van die kookabura - eintlik 'n spog foto.
> Die skakel wt ek vir jou gegee het, as jy belangstel, daar is
> 'n paar nuwe fotos. En ja, jy het reg geraai:-)
>
> DD

Dankie ek het jou foto's van USlanga geniet.

Aangesien jy n stokperdjie va digitale verwerking van beelde maak, gloo ek jy sal die werk van n meester geniet. Sy naam is Ben Goossens en hy is n
Hollander of n Vlaam. Hy skep Salvador Dali tipe beelde. Ek hou bai daarvan. Gaan kyk gerus by:

http://www.photo.net/photodb/folder?folder_id=209032
Re: Julius, sien hier vir surrealistise kuns [boodskap #102717 is 'n antwoord op boodskap #102714] So, 24 April 2005 13:20 Na vorige boodskap
P &amp; L  is tans af-lyn  P &amp; L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Julius,

Ah, jy is lief vir surrealistise kuns?

Die seun van my vrou is 'n kunsskilder hy skep ook Salvador Dali tipe
skilderye. En baie andere kunssake.
Dit slaan my nou stom dat daar so baie gelykenisse is.
Goossens met syn foto's en Maartem Huizinga met sy skilderye.
Maarten Huizinga is 'n Nederlander (27 jaar)
Gaan gerus kyk by:

http://cellar.orac.nl

sien ook vir info oor Huizinga by:

http://www.hagazine.nl/2005/specials/huizinga.html

groete,

Patrick

> Aangesien jy n stokperdjie van digitale verwerking van beelde maak, gloo ek jy sal die
> werk van n meester geniet. Sy naam is Ben Goossens en hy is n
> Hollander of n Vlaam. Hy skep Salvador Dali tipe beelde. Ek hou bai daarvan. Gaan k
> yk gerus by:
>
> http://www.photo.net/photodb/folder?folder_id=209032
>
Vorige onderwerp: Re: Julius, sien hier vir surrealistise kuns
Volgende onderwerp: Oppivaal fees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:01:16 MGT 2024