Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » So ek hoop die rugby gaan beter van nou af.
|
|
|
|
|
|
Re: So ek hoop die rugby gaan beter van nou af. [boodskap #102607 is 'n antwoord op boodskap #102605] |
Thu, 14 April 2005 13:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas ag homself al weer belangrik deur sy eie draad te begin oor dieselfde
kwessie, hy is darem 'n mofkop. Die slim ouens soos Jonas raak mos bloedig
kwaad as die dom ouens die bal vorentoe verloor.....
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:etns519trlafroi1ukvf9esuf342ephvj0@4ax.com...
>
> Gee hulle kans.
> Nuwe afrigter, nuwe soort spelstyl, jong spelers ens.
>
> Veral in die S12 vat spanne so twee seisoene om te "gell".
> Ek hou van hoe die Cats dink en wil speel. Dit het iemand soos Andre
> Pretorius toegelaat om uit die straight jacket te kom en weer sy eie
> spel te speel.
>
> Hulle het die potensiaal om iets te raak.
>
> Hulle gaan egter ten minste een goeie slot en 'n goeie no 9 nodig kry.
> Fourie sal vleuel moet speel dan soek hulle ook nog n rerig goeie
> senter.
>
> Dan gaan hull;e OK wees.
>
> Williams laat hulle n intelligente soort rugby speel waar die spelers
> self dink en besluit. Met n bietjie tatent ingemix kan hulle goed
> wees.
>
>
>
>
> On Thu, 14 Apr 2005 09:50:46 +0200, "L_B" wrote:
>
>> My span is KAK! fok alleen weet wat aangaan met die cats nie.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:58 UTC 2025
|