|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Help [boodskap #102604 is 'n antwoord op boodskap #102600] |
Do., 14 April 2005 10:37  |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Ai julle manne weet maar min van spring af!
Laat my toe om dit te vergelyk met die "Fobury Flop" in Atletiek.
Die perd volg nie n horisontale baan nie maar n paraboliese baan. Telwyl te voorpote af kom gaan die agterpost nog op om die parabool te voltooi net
soos n hoogspringer wat die "Fosbury Flop" spring.
As die atleet se voorlyf oor die dwarsbalk is beweeg hy nie horisontaal nie - sy agterlyf styg terwyl sy bolyf daal. n Atletiekafriter het my po n
keer vertel dat as jy n goeie tegniek in die Fosbury Flop het,kan jy so spring dat jou swaartepunt ONDER deur die dwarsbalk gaan! Ek weet nie wat die
fisisi daaroor te sê het nie maar gaan kyk gerus hier:
http://www.coachr.org/rotation.htm
|
|
|
|