Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Afrikaanse tennis
Afrikaanse tennis [boodskap #10220] Ma, 04 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"AM de Lange" writes:

>
> Sien julle dit nie raak nie. Elke stukkie "hubris" van Gloudina
> se kant sal Leendert met "giftigheid" beantwoord. En elke
> stukkie "giftigheid" van Leendert se kant sal Gloudina met
> "hubris" beantwoord. In so 'n situasie sal albei nie kan
> wen nie. (Of was ek nou self vol giftigheid en hubris?
>
> Alles van die beste.
> At de Lange
>

Dis nou wat 'n mens afrikaanse tennis noem, At.
gloudina
Re: Afrikaanse tennis [boodskap #10240 is 'n antwoord op boodskap #10220] Di, 05 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
> "AM de Lange" writes:
>
>>
>> Sien julle dit nie raak nie. Elke stukkie "hubris" van Gloudina
>> se kant sal Leendert met "giftigheid" beantwoord. En elke
>> stukkie "giftigheid" van Leendert se kant sal Gloudina met
>> "hubris" beantwoord. In so 'n situasie sal albei nie kan
>> wen nie. (Of was ek nou self vol giftigheid en hubris?
>>
>> Alles van die beste.
>> At de Lange
>>
>
> Dis nou wat 'n mens afrikaanse tennis noem, At.
> gloudina
Liewe Gloudina,

Jy is in die kol. Wat 'n wonderlike metafoor is "Afrikaanse
tennis" nie! Ek wens jy wil vertel hoe jou gedagte skeppend
gewerk het om hierdie metafoor te laat ontluik.

Net soos met Engelse tennis is daar geen einde nie. Pot
na pot -stel na stel - spel na spel - dan hier dan daar - dit
hou net aan.

Pragtig - verskriklik mooi.

Alles van die beste
At de Lange
Re: Afrikaanse tennis [boodskap #10241 is 'n antwoord op boodskap #10220] Di, 05 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"AM de Lange" writes:

>> Dis nou wat 'n mens afrikaanse tennis noem, At.
>> gloudina
> Liewe Gloudina,
>
> Jy is in die kol. Wat 'n wonderlike metafoor
>
> Net soos met Engelse tennis is daar geen einde nie.
>

> Alles van die beste
> At de Lange
>

Daar is 'n einde aan. En reels. En daar is 'n toestand
in die spel wat "love" genoem word. Daardie gebenedyde
toestand wanneer 'n mens niks het nie.
Gloudina
Re: Afrikaanse tennis [boodskap #10256 is 'n antwoord op boodskap #10220] Wo, 06 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
> "AM de Lange" writes:
>
>>> Dis nou wat 'n mens afrikaanse tennis noem, At.

>> Jy is in die kol. Wat 'n wonderlike metafoor
>>
>> Net soos met Engelse tennis is daar geen einde nie.

Liewe Gloudina

> Daar is 'n einde aan.

Ek dog Wimbledon is 'n jaarlikse instelling.

> En reels.

Reg. Maar is die reels van Afrikaanse tennis nie meer
ingewikkeld nie?

> En daar is 'n toestand in die spel wat "love" genoem word.

Ja, dis in sosiale klub tennis so.

Maar in internasionale geld tennis is dit 'n ander saak.

> Daardie gebenedyde toestand wanneer 'n mens niks het nie.

Sjoe. Bedoel jy "benyde" of "ge-bene-dyde"?

Ek skryf en programmeer RGO-lesse. Hoe beter 'n RGO-les
is, hoe meer moet die leerstof deursigtig wees. Anders gestel,
hoe minder moet die leerder bewus wees van die rekenaar en
die lesskepper. Met ander woorde, die rekenaar en lesskepper
moet niks word. Is dit wat jy bedoel?

Dit laat my dink, soos ek voorheen geskryf het, aan God en sy
skepping. As ek, met respek, Hom as 'n die skepper van die
skepping=[rekenaar+lesse} beskou, het Hy dit so goed gedoen
dat filosowe kon verklaar dat Hy niks is of dood is

Alles van die beste
At de Lange
Vorige onderwerp: Landloop inligting!
Volgende onderwerp: Wie wil speel in die ubuntu span van Afrikaanse krieket?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:50:13 MGT 2024