Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Afrikaanse tennis
Afrikaanse tennis [boodskap #10220] |
Mon, 04 August 1997 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"AM de Lange" writes:
>
> Sien julle dit nie raak nie. Elke stukkie "hubris" van Gloudina
> se kant sal Leendert met "giftigheid" beantwoord. En elke
> stukkie "giftigheid" van Leendert se kant sal Gloudina met
> "hubris" beantwoord. In so 'n situasie sal albei nie kan
> wen nie. (Of was ek nou self vol giftigheid en hubris?
>
> Alles van die beste.
> At de Lange
>
Dis nou wat 'n mens afrikaanse tennis noem, At.
gloudina
|
|
|
|
|
Re: Afrikaanse tennis [boodskap #10256 is 'n antwoord op boodskap #10220] |
Wed, 06 August 1997 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in article ...
> "AM de Lange" writes:
>
>>> Dis nou wat 'n mens afrikaanse tennis noem, At.
>> Jy is in die kol. Wat 'n wonderlike metafoor
>>
>> Net soos met Engelse tennis is daar geen einde nie.
Liewe Gloudina
> Daar is 'n einde aan.
Ek dog Wimbledon is 'n jaarlikse instelling.
> En reels.
Reg. Maar is die reels van Afrikaanse tennis nie meer
ingewikkeld nie?
> En daar is 'n toestand in die spel wat "love" genoem word.
Ja, dis in sosiale klub tennis so.
Maar in internasionale geld tennis is dit 'n ander saak.
> Daardie gebenedyde toestand wanneer 'n mens niks het nie.
Sjoe. Bedoel jy "benyde" of "ge-bene-dyde"?
Ek skryf en programmeer RGO-lesse. Hoe beter 'n RGO-les
is, hoe meer moet die leerstof deursigtig wees. Anders gestel,
hoe minder moet die leerder bewus wees van die rekenaar en
die lesskepper. Met ander woorde, die rekenaar en lesskepper
moet niks word. Is dit wat jy bedoel?
Dit laat my dink, soos ek voorheen geskryf het, aan God en sy
skepping. As ek, met respek, Hom as 'n die skepper van die
skepping=[rekenaar+lesse} beskou, het Hy dit so goed gedoen
dat filosowe kon verklaar dat Hy niks is of dood is
Alles van die beste
At de Lange
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:57 UTC 2025
|