Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Wêreld
Die Wêreld [boodskap #102480] Ma, 11 April 2005 06:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand van julle dit gister gelees?
Wat is julle menings daaromtrent?
--
Groetnis
Annette
Re: Die Wêreld [boodskap #102483 is 'n antwoord op boodskap #102480] Ma, 11 April 2005 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoe lees mens die wêreld?

"Annette" skryf in boodskap news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand van julle dit gister gelees?
> Wat is julle menings daaromtrent?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die Wêreld [boodskap #102486 is 'n antwoord op boodskap #102483] Ma, 11 April 2005 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe lees mens die wêreld?
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand van julle dit gister gelees?
>> Wat is julle menings daaromtrent?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Die Wêreld [boodskap #102490 is 'n antwoord op boodskap #102486] Ma, 11 April 2005 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis tog die "nuwe" Klets? Waar het jy dit gekry?

"Annette" skryf in boodskap news:d3d906$1q$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe lees mens die wêreld?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iemand van julle dit gister gelees?
>>> Wat is julle menings daaromtrent?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Wêreld [boodskap #102495 is 'n antwoord op boodskap #102490] Ma, 11 April 2005 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gekoop by 'n winkel. Blykbaar kon die mense in Newcastle dit nie kry nie..
Hulle webblad werk ook nog nie.
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:425a2a69$0$82850$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dis tog die "nuwe" Klets? Waar het jy dit gekry?
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3d906$1q$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe lees mens die wêreld?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Iemand van julle dit gister gelees?
>>>> Wat is julle menings daaromtrent?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Wêreld [boodskap #102504 is 'n antwoord op boodskap #102495] Ma, 11 April 2005 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Toe dit nog KLETS was, het ek dit soms gelees... Ek het KLETS 'n bietjie as
"klouerig aan die verlede" ervaar. Dit was natuurlik 'n goeie advertensie
vir Ukkasie en die ander feeste... Sê hulle iets van Ukkasie in die Wêreld?
Eurokasie het 'n stille dood gesterf...

"Annette" skryf in boodskap news:d3dcu7$64p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gekoop by 'n winkel. Blykbaar kon die mense in Newcastle dit nie kry nie..
> Hulle webblad werk ook nog nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:425a2a69$0$82850$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dis tog die "nuwe" Klets? Waar het jy dit gekry?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d3d906$1q$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe lees mens die wêreld?
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Iemand van julle dit gister gelees?
>>>> > Wat is julle menings daaromtrent?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Wêreld [boodskap #102506 is 'n antwoord op boodskap #102504] Ma, 11 April 2005 09:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al wat hulle meld is dat die redaktrise Ukkasie organiseer het.
--
Groetnis
Annette
dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Max" skryf in boodskap news:425a4874$0$143$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Toe dit nog KLETS was, het ek dit soms gelees... Ek het KLETS 'n bietjie as
> "klouerig aan die verlede" ervaar. Dit was natuurlik 'n goeie advertensie
> vir Ukkasie en die ander feeste... Sê hulle iets van Ukkasie in die Wêreld?
> Eurokasie het 'n stille dood gesterf...
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3dcu7$64p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gekoop by 'n winkel. Blykbaar kon die mense in Newcastle dit nie kry nie..
>> Hulle webblad werk ook nog nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:425a2a69$0$82850$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Dis tog die "nuwe" Klets? Waar het jy dit gekry?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d3d906$1q$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van voor tot agter, want die blaaie is nie genommer nie;))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:d3d8lm$suv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe lees mens die wêreld?
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:d3d63q$p57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Iemand van julle dit gister gelees?
>>>> > > Wat is julle menings daaromtrent?
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Pouslike oplegging
Volgende onderwerp: Hierdie ou forumpie is te liberaal!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:40:14 MGT 2024