As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102345] |
Do., 07 April 2005 07:57  |
ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67 Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
???
Ferdi jy maak geen sin nie poepies. Wat probeer jy nou sê? Probeer jy
sê Gloudina het nie dubbele standaarde nie? Jy is soos daardie vet
seuntjie wat altyd agter die skool boelie staan en alles wat die boelie
doen goed praat of met die mense wat geboelie word spot. Nooit sonder
die boelie nie let wel....
"Uh duh, ai as mens dom is, uhm duh!!!!"
LOL!!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102381 is 'n antwoord op boodskap #102364] |
Do., 07 April 2005 20:55   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 7 Apr 2005 16:37:24 +0200, "Riaan" wrote:
>
> En nee ek is nie een wat kla oor die ANC se houding oor die taal nie. Soos
> ek mos nou al baie vir jou gesê het sit ek soos 'n goeie outjie doodstil ek
> kyk hoe aids die spul onder hulle gatte skop, sodat dit oor 'n paar jaar
> moontlik is om sonder om 'n geweer op te tel weer VOLLE beheer oor sake oor
> te neem.
>
>
>
>
uh uh! weer volle beheer van sake oor te neem sê jy.
Wie? Die roelf meyers, pik bothas, max du preez's,
martiens van schalkwyk's van die land?
en moet nie sê nee, sonder om te waarom dit 'nee' is nie.
Onthou jy hoe het die nasionaliste pik botha aangehang?
hom aangesien as die St Bernard met die brandewyn?
En toe? Toe het die spul nattes se nuwe idol mos
roelf meyer geword.
(roefl meyer se naam gaan jou nou nou iets laat hoor wat
ons tot vervelens toe al op hierdie nuusgroep gehoor het:-)
Toe my kantoor vir my 'n totsiens partytjie reël voor my
onlangse verhuising, het 'n nasionalis (kollega) vir my gevra
wie ek dan dink wie die wit man beter sou kon verteenwoordig
teen die swartes as kortbroek. Toe ek hom onlangs
telefonies vra waar hy nou sy kruisie trek, was hy in 'n
verleentheid.
weer volle beheer oor sake neem? DÃ n, met die tipiese
wit realisme besluit dat dit te veel sal kos om die swart
dorpsname en straatname weer te verAfrikaans, ens.?
Jy is besig met windowshopping, Riaan. Die witmense
neem swart kinders aan. Ek woon in 'n groot stad en sien
hoe die meisies met swartes in die strate saamstap. Hier
moet ek darem byvoeg dat hierdie 'n engelse stad is en
hulle is minder konserwatief, maar... selfs ET het afgetree:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102475 is 'n antwoord op boodskap #102364] |
So., 10 April 2005 22:27  |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Riaan" skryf in boodskap news:1112884648.374072@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ag my goeie donner
>
> Al wat ek wou uitvind is wat is die betekenis van die woord hibriede, en
> halfnaaitjie.
>
> Dankie vir die taal kursus antie jou tjek is in die pos, ek het die bedrag
> egter verlaag aangesien jy nie my EENVOUDIGE vraag geantwoord het nie. (soos
> gewoonlik)
>
Nee wragtag, daar is definitief nog hoop vir dié groep. Nou sit ek hier
lekker en giggel op 'n blou Maandagoggend. Dankie julle twee, ek het
lanklaas so spontaan uitgebars van die lag terwyl ek die poste lees! En
Riaan, jou definisie van 'n halfnaaitjie laat my skater- vreeslik ougat, al
is dit baie stout!
En nogal vir Gloudina op 'n taalfout wys... alhoewel ek moet sê, die meeste
adolossente is maar baie eienaardig, maak nie saak hoe jy dit spel nie.
|
|
|