Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat het gebeur
Wat het gebeur [boodskap #102320] Wo, 06 April 2005 10:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So paar maande gelede het ek gesê, ek wonder hoe lank die NG nog gaan
bestaan aangesien dit op daai staduim gemiddeld 5 plasings per dag gehad
het, en nou ewe skielik is hier 'n klomp nuwe mense (of is dit 'n klomp oues
met nuwe name)

Groete

Riaan
Re: Wat het gebeur [boodskap #102322 is 'n antwoord op boodskap #102320] Wo, 06 April 2005 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Apr 2005 12:35:53 +0200, "Riaan" wrote:

> So paar maande gelede het ek gesê, ek wonder hoe lank die NG nog gaan
> bestaan aangesien dit op daai staduim gemiddeld 5 plasings per dag gehad
> het, en nou ewe skielik is hier 'n klomp nuwe mense (of is dit 'n klomp oues
> met nuwe name)

Waarskynlik lg.
Re: Wat het gebeur [boodskap #102325 is 'n antwoord op boodskap #102320] Wo, 06 April 2005 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of dieselfde ou met 'n klomp nuwe name:))
Hierdie ng is maar net soos die lewe, die see of die aandelemark - daar is
gedurig eb en vloei.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1112783755.934154@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> So paar maande gelede het ek gesê, ek wonder hoe lank die NG nog gaan
> bestaan aangesien dit op daai staduim gemiddeld 5 plasings per dag gehad
> het, en nou ewe skielik is hier 'n klomp nuwe mense (of is dit 'n klomp oues
> met nuwe name)
>
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Wat het gebeur [boodskap #102376 is 'n antwoord op boodskap #102320] Do, 07 April 2005 16:43 Na vorige boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die ou Vampiere van die forum suig die bloed uit hom uit. Hier is meer
gereeld nuwelinge (as wat mense dink) maar omdat hulle een een hier
aankom kan hulle nie die eng meestal ekstrimistiese liberale omgang
hier uitstaan nie. Ek is van die opinie dat as hier so 20 of wat
nuwelinge met 'n meer middel van die weg uitkyk op die lewe gelyk hier
uitkom, die forum 'n ware woordefees kan word. Mense met logiese idees
en nie die ANC, Afrika is verdruk deur wit mense snert wat hier
verkondig word nie.
Vorige onderwerp: Onze linkse media in slagorde tegen de paus
Volgende onderwerp: Die waarheid oor die ou forumpie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:55:21 MGT 2024