Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doemprofete oor niks
Doemprofete oor niks [boodskap #102082] |
Di., 29 Maart 2005 06:54  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons hoor 'n ewige geteem dat Afrikaans glo besig is om uit te sterf.
Se voet.
Behalwe vir die Engelse fees te Grahamstad, is daar etlike en aaneen
Afrikaanse kultuurfeeste, en ek weet nie van 'n enkele fees vir enige van
die ander etniese tale nie.
Hulle is tog onder dieselfde gevaar om deur Engels oorheers en oorgeneem te
word.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102089 is 'n antwoord op boodskap #102086] |
Di., 29 Maart 2005 19:32   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Mar 2005 20:42:23 +0200, "Pete" wrote:
> Ek wonder of die spul nie bekommerd is oor hul eie kultuur nie - het
> nou-die-dag 'n all black dames gehoor wat almal Engels met mekaar gepraat
> het, vrywillig. Daar is ook swart kinders in ons laerskool en ek weet van
> een spesifieke geval waar die dogter daarop aandring om op haar westerse
> naam genoem te word by die huis.
>
of 'n vrou wat (in Afrikaans) kla dat haar dogter
nie meer hul huistaal, wat Tswana is, wil praat nie,
maar slegs Engels praat. En sy sukkel om haar dogter
te verstaan.
of die twee jong swart mans wat saam met my
in die huisbak ry. En met mekaar in Engels gesels.
En ek, wat voorsitter is van die trustee's van die gebou,
weet genoeg van die inwoners van die gebou, om te weet dat
albei zulu is.
Of die kere wat ek by was waar jong swart meisies uit die
Tegniese Kollege op Caretonville gestap het. En gehoor het
hoe hulle Engels met mekaar praat.
Soos die kere wanneer selfs oorspronklik Afrikaanssprekende
mense, dit as ìn beskou om ghul huistaal engels te maak.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102150 is 'n antwoord op boodskap #102144] |
Wo., 30 Maart 2005 18:54  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 30 Mar 2005 20:03:56 +0200, Dave wrote:
> On Tue, 29 Mar 2005 21:33:53 -0500, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> "Dave" skryf
>>> in die huisbak ry
>> Leer jy jou spelling by die haaie?
>> Gloudina
Nou word ek eers lekker moerrig
toe ek dit weer lees. Want jy skryf:
'Dave skryf'
en dan maak jy spelfoute onder 'Dave skryf'
natuurlik het jy die kans om jouself te verdedig.
So maklik soos om uit te wys waar ek dit geskryf het.
Eenvoudig né.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 01:49:36 UTC 2025
|