Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi "Bubbles" Greyling
Ferdi "Bubbles" Greyling [boodskap #102102] Di, 29 Maart 2005 22:16 na volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hi Ferdi,

Net so terloops. Gaan jy Plato se vragie antwoord of nie? Dink jy
werklik SA sou tot die vlak waar hy nou is ontwikkel het as dit nie vir
die wit mense hier was nie?

Kom Bubbles. Antwoord bietjie of gaan jy hoender op jouself pluk op die
een ook?

Groetnis tjom!
En ja ek kyk steeds vir jou...
Re: Ferdi "Bubbles" Greyling [boodskap #102131 is 'n antwoord op boodskap #102102] Wo, 30 Maart 2005 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Met wie praat ek?

Dieselfde ou lafaard agter 'n skuilnaam as laas?

On 29 Mar 2005 14:16:46 -0800, "ek.kyk....@gmail.com"
wrote:

> Hi Ferdi,
>
> Net so terloops. Gaan jy Plato se vragie antwoord of nie? Dink jy
> werklik SA sou tot die vlak waar hy nou is ontwikkel het as dit nie vir
> die wit mense hier was nie?
>
> Kom Bubbles. Antwoord bietjie of gaan jy hoender op jouself pluk op die
> een ook?
>
> Groetnis tjom!
> En ja ek kyk steeds vir jou...
Re: Ferdi "Bubbles" Greyling [boodskap #102138 is 'n antwoord op boodskap #102131] Wo, 30 Maart 2005 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Steeds maar voor Bubbles. Weet jy nie dat die Internet 'n plek is waar
mense niemand mag wees nie? Skokkend!

Jy antwoord steeds nie die vraag nie.

Cheers ou Bubbles!
Re: Ferdi "Bubbles" Greyling [boodskap #102148 is 'n antwoord op boodskap #102138] Wo, 30 Maart 2005 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Mar 2005 08:01:40 -0800, "ek.kyk....@gmail.com"
wrote:

> Steeds maar voor Bubbles. Weet jy nie dat die Internet 'n plek is waar
> mense niemand mag wees nie? Skokkend!
>
> Jy antwoord steeds nie die vraag nie.
>
> Cheers ou Bubbles!

niemand is hier regtig niemand nie, en as jy so dink is jy
splinternuut op internet, of... in 'n internet kafee. En selfs
nie eens in 'n internet kafee is jy so anoniem as wat jy gedink
het nie. Moet dus nie so seker van jouself wees nie. Gaan vra
sommer die virusskrywers wat gedink het dat die internet in
plek is waar mense niemand mag wees. Skokkend gewees - vir
vele van hulle.

DD
Re: Ferdi "Bubbles" Greyling [boodskap #102163 is 'n antwoord op boodskap #102148] Do, 31 Maart 2005 04:31 Na vorige boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
DD,

Ek weet. Al vir 8 jaar op die net. Maar ek het tog die reg om so
anoniem as moontlik te bly.

Groete
EKVJ
Vorige onderwerp: Doemprofete oor niks
Volgende onderwerp: Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 19:43:44 MGT 2024