Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doemprofete oor niks
Doemprofete oor niks [boodskap #102082] Di, 29 Maart 2005 06:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons hoor 'n ewige geteem dat Afrikaans glo besig is om uit te sterf.
Se voet.
Behalwe vir die Engelse fees te Grahamstad, is daar etlike en aaneen
Afrikaanse kultuurfeeste, en ek weet nie van 'n enkele fees vir enige van
die ander etniese tale nie.
Hulle is tog onder dieselfde gevaar om deur Engels oorheers en oorgeneem te
word.
--
Groetnis
Annette
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102085 is 'n antwoord op boodskap #102082] Di, 29 Maart 2005 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Interessant dat Afrikaanse uitvoerings ook by die oorwegend Engelse
Grahamstad Kunstefees te sien is, net soos Engelse uitvoerings ook by
die KKNK te sien is. Ter ondersteuning van ons ander etniese groepe: al
word ons nie altyd aan ons ander etniese tale blootgestel nie, word ons
darem aan hul kulture blootgestel. Ek dink aan musiek as voorbeeld...
Kom ons hoop dat hierdie kleurryke tale nie sal verdwyn nie. My eie pa
kan vlot Sesotho praat en ek sou self ook graag 'n ander inheemse taal
wou praat (ek werk daaraan). Ek dink dit sal baie verskille wat ons in
SA het makliker maak om uit te sorteer. En op so 'n manier hou ons ook
(ten minste sommige) van hierdie ander inheemse tale lewendig.

Groete
Pieter
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102086 is 'n antwoord op boodskap #102085] Di, 29 Maart 2005 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder of die spul nie bekommerd is oor hul eie kultuur nie - het
nou-die-dag 'n all black dames gehoor wat almal Engels met mekaar gepraat
het, vrywillig. Daar is ook swart kinders in ons laerskool en ek weet van
een spesifieke geval waar die dogter daarop aandring om op haar westerse
naam genoem te word by die huis.
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102088 is 'n antwoord op boodskap #102085] Di, 29 Maart 2005 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Mar 2005 06:32:53 -0800, "Pieter Rautenbach"
wrote:

> , word ons (darem?) aan hul kulture blootgestel.

>
> Groete
> Pieter

soos hul kultuur om enige openbare plek 'n toilet te maak.
Julle is nie veel wat daarvan hou om aan hul kulture blootgestel te
word nie. Of is die pa wat jy van praat dalk oom Fanus?

DD
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102089 is 'n antwoord op boodskap #102086] Di, 29 Maart 2005 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Mar 2005 20:42:23 +0200, "Pete" wrote:

> Ek wonder of die spul nie bekommerd is oor hul eie kultuur nie - het
> nou-die-dag 'n all black dames gehoor wat almal Engels met mekaar gepraat
> het, vrywillig. Daar is ook swart kinders in ons laerskool en ek weet van
> een spesifieke geval waar die dogter daarop aandring om op haar westerse
> naam genoem te word by die huis.
>

of 'n vrou wat (in Afrikaans) kla dat haar dogter
nie meer hul huistaal, wat Tswana is, wil praat nie,
maar slegs Engels praat. En sy sukkel om haar dogter
te verstaan.

of die twee jong swart mans wat saam met my
in die huisbak ry. En met mekaar in Engels gesels.
En ek, wat voorsitter is van die trustee's van die gebou,
weet genoeg van die inwoners van die gebou, om te weet dat
albei zulu is.

Of die kere wat ek by was waar jong swart meisies uit die
Tegniese Kollege op Caretonville gestap het. En gehoor het
hoe hulle Engels met mekaar praat.

Soos die kere wanneer selfs oorspronklik Afrikaanssprekende
mense, dit as ìn beskou om ghul huistaal engels te maak.

DD
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102090 is 'n antwoord op boodskap #102089] Di, 29 Maart 2005 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
> Ek wonder of die spul nie bekommerd is oor hul eie kultuur nie - het
> nou-die-dag 'n all black dames gehoor wat almal Engels met mekaar
> gepraat het, vrywillig. Daar is ook swart kinders in ons laerskool en
ek weet >van een spesifieke geval waar die dogter daarop aandring om op
haar >westerse naam genoem te word by die huis.

Engels word deur baie van die individue binne die sogenaamde
swart-kulture as die taal van 'n opgevoede persoon beskou. In kort
gestel en volgens my opinie: dis om "grand" te wees. En dis jammer...
Elke kultuur het tog iets om op trots te wees. By my werk maak ek 'n
punt daarvan om met 'n Afrikaanse persoon Afrikaans te praat - dis tog
belaglik om Engels met mekaar te praat.

> soos hul kultuur om enige openbare plek 'n toilet te maak.
> Julle is nie veel wat daarvan hou om aan hul kulture blootgestel te
> word nie. Of is die pa wat jy van praat dalk oom Fanus?

Ek verseker jou dat blankes dieselfde vieslike streke uithaal - het jy
al van ooit dronk WIT studente gehoor? Dis in elk geval nie my punt nie
- my argument is gemik op die behoud van inheemse tale en ek dink dat
dit goed sal wees as elke blanke ten minste een ander inheemse taal kan
praat.

Groete
Pieter

PS: Maak dit saak of Fanus my pa is? Nee, hy is nie. Hoekom sê jy nie
maar wat jy wil sê nie, Dave?
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102092 is 'n antwoord op boodskap #102082] Di, 29 Maart 2005 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nog een van jou absurde gedagtes. Sjoe maar jy kan teem vroumens. Wat
het die ander tale tog met my taal te doen? Hoekom moet ek elke keer as
daar oor my taal gepraat word hoor hoe ek moet omgee vir ander tale en
word hulle nie ook maar bedreig nie. Die antwoord is ja en die res van
die antwoord is dat die mense wat daardie tale praat self maar moet
baklei vir hulle taal.

Siende dat jy so hou van die woord teem.

;o)
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102094 is 'n antwoord op boodskap #102090] Di, 29 Maart 2005 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Pieter Rautenbach wrote:
>> Ek wonder of die spul nie bekommerd is oor hul eie kultuur nie - het
>> nou-die-dag 'n all black dames gehoor wat almal Engels met mekaar
>> gepraat het, vrywillig. Daar is ook swart kinders in ons laerskool en
> ek weet >van een spesifieke geval waar die dogter daarop aandring om v
> haar >westerse naam genoem te word by die huis.
>
> Engels word deur baie van die individue binne die sogenaamde
> swart-kulture as die taal van 'n opgevoede persoon beskou. In kort
> gestel en volgens my opinie: dis om "grand" te wees. En dis jammer...
> Elke kultuur het tog iets om op trots te wees. By my werk maak ek 'n
> punt daarvan om met 'n Afrikaanse persoon Afrikaans te praat - dis tog
> belaglik om Engels met mekaar te praat.
>
>> soos hul kultuur om enige openbare plek 'n toilet te maak.
>> Julle is nie veel wat daarvan hou om aan hul kulture blootgestel te
>> word nie. Of is die pa wat jy van praat dalk oom Fanus?
>
> Ek verseker jou dat blankes dieselfde vieslike streke uithaal - het jy
> al van ooit dronk WIT studente gehoor? Dis in elk geval nie my punt nie
> - my argument is gemik op die behoud van inheemse tale en ek dink dat
> dit goed sal wees as elke blanke ten minste een ander inheemse taal kan
> praat.
>
> Groete
> Pieter
>
> PS: Maak dit saak of Fanus my pa is? Nee, hy is nie. Hoekom sê jy nie
> maar wat jy wil sê nie, Dave?
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102097 is 'n antwoord op boodskap #102090] Di, 29 Maart 2005 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Mar 2005 12:57:34 -0800, "Pieter Rautenbach"
wrote:

>> Ek wonder of die spul nie bekommerd is oor hul eie kultuur nie - het
>> nou-die-dag 'n all black dames gehoor wat almal Engels met mekaar
>> gepraat het, vrywillig. Daar is ook swart kinders in ons laerskool en
> ek weet >van een spesifieke geval waar die dogter daarop aandring om op
> haar >westerse naam genoem te word by die huis.
>
> Engels word deur baie van die individue binne die sogenaamde
> swart-kulture as die taal van 'n opgevoede persoon beskou. In kort
> gestel en volgens my opinie: dis om "grand" te wees. En dis jammer...
> Elke kultuur het tog iets om op trots te wees. By my werk maak ek 'n
> punt daarvan om met 'n Afrikaanse persoon Afrikaans te praat - dis tog
> belaglik om Engels met mekaar te praat.
>
>> soos hul kultuur om enige openbare plek 'n toilet te maak.
>> Julle is nie veel wat daarvan hou om aan hul kulture blootgestel te
>> word nie. Of is die pa wat jy van praat dalk oom Fanus?
>
> Ek verseker jou dat blankes dieselfde vieslike streke uithaal - het jy
> al van ooit dronk WIT studente gehoor? Dis in elk geval nie my punt nie
> - my argument is gemik op die behoud van inheemse tale en ek dink dat
> dit goed sal wees as elke blanke ten minste een ander inheemse taal kan
> praat.
>
> Groete
> Pieter
>
> PS: Maak dit saak of Fanus my pa is? Nee, hy is nie. Hoekom sê jy nie
> maar wat jy wil sê nie, Dave?

Wat presies bedoel jy by dat ek moet sê wat ek wil sê, Pieter?
Ek het presies gesê wat ek wil sê. Niks minder en niks meer nie.
Dat jy daarvan hou om aan hul kultuur(e) blootgestel te word,
en dat dit in teenstelling is met wat ek vir myself wil hê.
Wat daarvan is vir jou onverstaanbaar?

Tot 1930 was ek in 'n disiplinêre vergadering met swartes wat
die paasnaweek net nie kom werk het nie. Ek het hulle
gedisiplineer in hul eie taal. Ek het op 'n 710 morg plaas
groot geword en op skool Noord Sotho as vak gehad.
Noord Sotho en Tswana is nog nader aanmekaar as wat
Xhosa en Zulu mekaar oorvleuel en as gevolg daarvan is die
dialek (of te wel beroepstaal) Fanagalo ondermeer daaruit geskep.

Heelwaarskynlik weet ek veel meer van hulle as jy. Ek het as kind
op die plaas m'tomboti saam met hulle gedrink wanneer ons nie
vrugte gesteel het nie. Hulle het my geleer sokker speel. Plaassokker.
Wat is m'tomboti?

En oom Fanus was 'n ligsinnige manier om te vra of jy 'n grap maak.
Jy weet niks van hulle af nie. Ek kan verstaan wanneer hulle in 'n
hysbak van die witmense skinder. En ék moet sê wat ek wìl sê?
Seker is jou pa oom Fanus.

DD
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102116 is 'n antwoord op boodskap #102089] Wo, 30 Maart 2005 02:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

> in die huisbak ry

Leer jy jou spelling by die haaie?

Gloudina
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102121 is 'n antwoord op boodskap #102097] Wo, 30 Maart 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
> Wat presies bedoel jy by dat ek moet sê wat ek wil sê, Pieter?
> Ek het presies gesê wat ek wil sê. Niks minder en niks meer nie.
> Dat jy daarvan hou om aan hul kultuur(e) blootgestel te word,
> en dat dit in teenstelling is met wat ek vir myself wil hê.
> Wat daarvan is vir jou onverstaanbaar?

Ek het na jou stelling oor Oom Fanus verwys.

> En oom Fanus was 'n ligsinnige manier om te vra of jy 'n grap maak.
> Jy weet niks van hulle af nie. Ek kan verstaan wanneer hulle in 'n
> hysbak van die witmense skinder. En ék moet sê wat ek wìl sê?
> Seker is jou pa oom Fanus.

Ek was onseker of jy dit ligsinnig of ernstig bedoel het en daarom het
ek gevra.

> Heelwaarskynlik weet ek veel meer van hulle as jy. Ek het as kind
> op die plaas m'tomboti saam met hulle gedrink wanneer ons nie
> vrugte gesteel het nie. Hulle het my geleer sokker speel. Plaassokker.
> Wat is m'tomboti?

Jy weet definitief meer van hulle as ek - tog weet ek steeds meer van
hulle as die normale (jong) blanke, al het ek nie tussen die Sotho's
grootgeword nie.

> Tot 1930 was ek in 'n disiplinêre vergadering met swartes wat
> die paasnaweek net nie kom werk het nie. Ek het hulle
> gedisiplineer in hul eie taal.

Presies my punt. Die situasie is in hulle taal waarskynlik beter
uitgesorteer as wat jy in Afrikaans of Engels sou regkry. Ek het dit
voorheen op die NG gesê, maar as jy ander mense se taal kan praat
aanvaar hulle jou soveel makliker.

Groete
Pieter
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102124 is 'n antwoord op boodskap #102121] Wo, 30 Maart 2005 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pieter
Presies my punt. Die situasie is in hulle taal waarskynlik beter
uitgesorteer as wat jy in Afrikaans of Engels sou regkry. Ek het dit
voorheen op die NG gesê, maar as jy ander mense se taal kan praat
aanvaar hulle jou soveel makliker.

Annette
Net soos wat jy mense makliker aanvaar en vriendeliker behandel as hulle in
Afrikaans met jou kan praat?
Dis tog 'n doodnormale reaksie.
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102144 is 'n antwoord op boodskap #102116] Wo, 30 Maart 2005 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Mar 2005 21:33:53 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Dave" skryf
>
>> in die huisbak ry
>
> Leer jy jou spelling by die haaie?
>
> Gloudina
>

Jy het seker by die robbe geleer lees.
Of geleer spel.
Ek weet nou nie of jy so dom is om te dink dat
'huisbak' die regte spelling is,
en of jy by die robbe geleer lees het nie.

Kan jy nie lekker lees nie,
of kan jy nie lekker spel nie?

DD

ns.
aan die res van die gang,
het julle 'n idee wat sy bedoel
by wat sy hier sê, en hoekom
sy dit sê?
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102145 is 'n antwoord op boodskap #102121] Wo, 30 Maart 2005 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Mar 2005 22:30:59 -0800, "Pieter Rautenbach"
wrote:

>> Wat presies bedoel jy by dat ek moet sê wat ek wil sê, Pieter?
>> Ek het presies gesê wat ek wil sê. Niks minder en niks meer nie.
>> Dat jy daarvan hou om aan hul kultuur(e) blootgestel te word,
>> en dat dit in teenstelling is met wat ek vir myself wil hê.
>> Wat daarvan is vir jou onverstaanbaar?
>
> Ek het na jou stelling oor Oom Fanus verwys.
>
>> En oom Fanus was 'n ligsinnige manier om te vra of jy 'n grap maak.
>> Jy weet niks van hulle af nie. Ek kan verstaan wanneer hulle in 'n
>> hysbak van die witmense skinder. En ék moet sê wat ek wìl sê?
>> Seker is jou pa oom Fanus.
>
> Ek was onseker of jy dit ligsinnig of ernstig bedoel het en daarom het
> ek gevra.
>
>> Heelwaarskynlik weet ek veel meer van hulle as jy. Ek het as kind
>> op die plaas m'tomboti saam met hulle gedrink wanneer ons nie
>> vrugte gesteel het nie. Hulle het my geleer sokker speel. Plaassokker.
>> Wat is m'tomboti?
>
> Jy weet definitief meer van hulle as ek - tog weet ek steeds meer van
> hulle as die normale (jong) blanke, al het ek nie tussen die Sotho's
> grootgeword nie.
>
>> Tot 1930 was ek in 'n disiplinêre vergadering met swartes wat
>> die paasnaweek net nie kom werk het nie. Ek het hulle
>> gedisiplineer in hul eie taal.
>
> Presies my punt. Die situasie is in hulle taal waarskynlik beter
> uitgesorteer as wat jy in Afrikaans of Engels sou regkry. Ek het dit
> voorheen op die NG gesê, maar as jy ander mense se taal kan praat
> aanvaar hulle jou soveel makliker.
>
> Groete
> Pieter

Vrede Pieter:-)... en glo my vry, dat daar nie so iets soos
'n reënboognasie bestaan nie, want daar is geen swart
in die reënboog nie.

DD
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102146 is 'n antwoord op boodskap #102124] Wo, 30 Maart 2005 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Mar 2005 10:32:55 +0200, "Annette" wrote:

> Pieter
> Presies my punt. Die situasie is in hulle taal waarskynlik beter
> uitgesorteer as wat jy in Afrikaans of Engels sou regkry. Ek het dit
> voorheen op die NG gesê, maar as jy ander mense se taal kan praat
> aanvaar hulle jou soveel makliker.
>
> Annette
> Net soos wat jy mense makliker aanvaar en vriendeliker behandel as hulle in
> Afrikaans met jou kan praat?
> Dis tog 'n doodnormale reaksie.
>
>

Moet nie so seker wees daarvan nie, Annette. Nie net hier nie, maar
hier veral, sal jy swartes kry wat nié in hul eie taal aangespreek wil
word nie, maar in Engels. Want hulle wil Engels praat. En dan is dit
nie eens messelaars of pleisteraars nie, maar tog soos die bouwers.

DD
Re: Doemprofete oor niks [boodskap #102150 is 'n antwoord op boodskap #102144] Wo, 30 Maart 2005 18:54 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Mar 2005 20:03:56 +0200, Dave wrote:

> On Tue, 29 Mar 2005 21:33:53 -0500, "@rogers.com"
> wrote:
>

>> "Dave" skryf

>>> in die huisbak ry

>> Leer jy jou spelling by die haaie?

>> Gloudina


Nou word ek eers lekker moerrig
toe ek dit weer lees. Want jy skryf:

'Dave skryf'
en dan maak jy spelfoute onder 'Dave skryf'

natuurlik het jy die kans om jouself te verdedig.
So maklik soos om uit te wys waar ek dit geskryf het.
Eenvoudig né.
Vorige onderwerp: Sangoma gee ander man se huis weg.
Volgende onderwerp: Ferdi "Bubbles" Greyling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 15:00:31 MGT 2024