Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Lewer 'n bydrae ...
Re: Lewer 'n bydrae ... [boodskap #101688] Do, 03 Maart 2005 17:55 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Jy kan in scene twee op kom as armsalige Jonas wat ingesluk is deur die
swart walvis!

"Jonas" skryf in boodskap news:d07dkn$8gc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom fokus Pieter Dirk-Uys na 10 jaar steeds op die persoonlikhede van die
> vorige regime? Is dit vanweë 'n gebrek aan vindingrykheid of is dit bloot
> weens 'n gebrek aan politieke "manmoedigheid"?
> Vat as voorbeeld die vise-President. Hy roem hom op 5 vrouens - maar kan nie
> vir hulle sorg nie.
> Duikbote wat ten duurste aangekoop word, en dan per vragskip hierheen
> ge-abba word.
> 'n Minister van Sport wat aankondig dat regstellende aksies voorrang bo
> oorwinning sal geld. Atletiek spanne en andere sal, volgens hom, nie op
> meriete gekies word nie. (Is hy so dom om te dink dat verloorspanne sal
> bydrae tot rasseharmonie?)
> Mens kan voortgaan om voorbeelde aan te haal wat op 'n daaglikse grondslag
> op 'n skinkbord aangeloop word.
> Maar - wat is vir jou die snaakste? Lewer 'n bydrae. Of, is dit eintlik nie
> snaaks nie, maar baie tragies?
>
> (Miskien kan iemand dan die voorstelle aan liewe Pieter gee. Miskien sal
> Ferdietjiekie die rol wil vertolk ...)
>
Re: Lewer 'n bydrae ... [boodskap #101697 is 'n antwoord op boodskap #101688] Vr, 04 Maart 2005 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skote Deneile - nogal vinnig vir 'n Wes-Kapenaar ...
Re: Lewer 'n bydrae ... [boodskap #101699 is 'n antwoord op boodskap #101697] Vr, 04 Maart 2005 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - moet ek aanneem jy verwys na PDU se nuwe ou vertonings? Dit is ter
wille van nostalgie.
Sy nuwe nuwe vertonings behandel slegs die nuwe politici en sake van die
dag.

Ek sien met RSG se meningspeiling, dat min mense dink die Sharks gaan die
beste van die SA spanne in Super 12 doen.

--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:d07jsd$stf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skote Deneile - nogal vinnig vir 'n Wes-Kapenaar ...
>
Re: Lewer 'n bydrae ... [boodskap #101710 is 'n antwoord op boodskap #101699] Vr, 04 Maart 2005 22:37 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette. Ek roer (stir) so bietjie mbt PDU.
Wat die Sharks betref het ek my bedenkinge - maar, die Sharks, en ander
spanne soos hulle kan dalkies net verras - juis omdat hulle nie die
gunstelinge is nie.
WP se voorspelers het maar sleg les opgesê teen Natal - wat met 'n klompie
onbekendes die Bokke (Burger ens.) aangepak en goed gevaar het. Die WP drieë
was bepaald bepaal deur die wip van die bal.
Die Brumbies/Bulle wedstryd vanoggend het gewys dat die Bulle dalk goed kan
vaar die seisoen.
Ek dink Rassie en Brenson Venter het bepaald 'n positiewe impak op die Katte
se spel.
Vorige onderwerp: Lewer 'n bydrae ...
Volgende onderwerp: Ons nuwe duikbote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 02:57:45 MGT 2024