Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word
Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101676] Do, 03 Maart 2005 08:17 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Antoinette Pienaar

Die departement van waterwese gaan die watersuiweringswerke in
Bronkhorstspruit, oos van Pretoria, opgradeer nadat drinkwater wat met
ontlasting besmet was, vermoedelik veroorsaak het dat sowat 1 450 mense in
Mpumalanga en Gauteng onlangs deur 'n maagepidemie platgetrek is.

Volgens mnr. Paul Britz, direkteur van distriksgesondheid, was daar 'n skerp
styging in die voorkoms van diarree onder inwoners nadat die chlorineerder
by die suiweringswerke in die laaste week van Januarie oor 'n naweek onklaar
geraak het.

Die chloor was glo op en dit is eers die Maandag besef.

Een van die watermonsters wat getoets is, het besmetting met ontlasting
getoon, maar 'n paar ander monsters was skoon.

Luidens 'n voorlopige verslag deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare
Siektes (Nios) het 1 342 mense in Mpumalanga sedert 22 Ja nuarie en 110 in
Gauteng sedert 25 Februarie siek geword. Die simptome was waterige diarree,
braking en maagkrampe.

Stoelgangmonsters het verskeie patogene bevat, insluitend rotavirus,
Shigella (veroorsaak disenterie) en E.coli.

Dokters en epidemoloë het glo aan die owerhede gesê hulle vermoed daar was
net 'n buitengewone styging in 'n oordraagbare maagvirus of -organisme, maar
die departement het eerder veilig gespeel en begin met ekstra chlorinering.

Die riviere waaruit die water kom vir die Bronkhorstspruit-reservoir is met
ontlasting besoedel.

Volgens Britz is tenks waarheen water van die suiweringswerke aangery word,
behoorlik skoongemaak.

Die water is vir 'n tweede keer in die tenks gechlorineer en die tenks wat
nie bedek was nie, is van deksels voorsien.

Daar is intussen ook met gesondheidsvoorligting in die gemeenskap begin.

Beeld online
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101679 is 'n antwoord op boodskap #101676] Do, 03 Maart 2005 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een van die redes hoekom SA so 'n wonderlike land is, is omdat ons water so
suiwer is......
--
Groetnis
Annette

"Paul" skryf in boodskap news:iKzVd.27174$dM6.2972814@phobos.telenet-ops.be...
> Antoinette Pienaar
>
>
> Die departement van waterwese gaan die watersuiweringswerke in
> Bronkhorstspruit, oos van Pretoria, opgradeer nadat drinkwater wat met
> ontlasting besmet was, vermoedelik veroorsaak het dat sowat 1 450 mense in
> Mpumalanga en Gauteng onlangs deur 'n maagepidemie platgetrek is.
>
> Volgens mnr. Paul Britz, direkteur van distriksgesondheid, was daar 'n skerp
> styging in die voorkoms van diarree onder inwoners nadat die chlorineerder
> by die suiweringswerke in die laaste week van Januarie oor 'n naweek onklaar
> geraak het.
>
> Die chloor was glo op en dit is eers die Maandag besef.
>
> Een van die watermonsters wat getoets is, het besmetting met ontlasting
> getoon, maar 'n paar ander monsters was skoon.
>
> Luidens 'n voorlopige verslag deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare
> Siektes (Nios) het 1 342 mense in Mpumalanga sedert 22 Ja nuarie en 110 in
> Gauteng sedert 25 Februarie siek geword. Die simptome was waterige diarree,
> braking en maagkrampe.
>
> Stoelgangmonsters het verskeie patogene bevat, insluitend rotavirus,
> Shigella (veroorsaak disenterie) en E.coli.
>
> Dokters en epidemoloë het glo aan die owerhede gesê hulle vermoed daar was
> net 'n buitengewone styging in 'n oordraagbare maagvirus of -organisme, maar
> die departement het eerder veilig gespeel en begin met ekstra chlorinering.
>
> Die riviere waaruit die water kom vir die Bronkhorstspruit-reservoir is met
> ontlasting besoedel.
>
> Volgens Britz is tenks waarheen water van die suiweringswerke aangery word,
> behoorlik skoongemaak.
>
> Die water is vir 'n tweede keer in die tenks gechlorineer en die tenks wat
> nie bedek was nie, is van deksels voorsien.
>
> Daar is intussen ook met gesondheidsvoorligting in die gemeenskap begin.
>
> Beeld online
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101680 is 'n antwoord op boodskap #101679] Do, 03 Maart 2005 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is nie 'n ou ding nie. Die ou Sesmylspruit naby Pretoria wat
toevallig ook pad vat Hartebeespoortdam toe, was al in die negentigs so
besoedel dat jy nie die visse kon waag om te eet wat in die rivier gevang
word nie. Die water kom mos verby verskeie 'settlements' en die mense se
auspuff beland in die water.....

"Annette" skryf in boodskap news:d06i84$ak5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een van die redes hoekom SA so 'n wonderlike land is, is omdat ons water
> so
> suiwer is......
> --
> Groetnis
> Annette
> "Paul" wrote in message
> news:iKzVd.27174$dM6.2972814@phobos.telenet-ops.be...
>> Antoinette Pienaar


>> Die departement van waterwese gaan die watersuiweringswerke in
>> Bronkhorstspruit, oos van Pretoria, opgradeer nadat drinkwater wat met
>> ontlasting besmet was, vermoedelik veroorsaak het dat sowat 1 450 mense
>> in
>> Mpumalanga en Gauteng onlangs deur 'n maagepidemie platgetrek is.

>> Volgens mnr. Paul Britz, direkteur van distriksgesondheid, was daar 'n
> skerp
>> styging in die voorkoms van diarree onder inwoners nadat die
>> chlorineerder
>> by die suiweringswerke in die laaste week van Januarie oor 'n naweek
> onklaar
>> geraak het.

>> Die chloor was glo op en dit is eers die Maandag besef.

>> Een van die watermonsters wat getoets is, het besmetting met ontlasting
>> getoon, maar 'n paar ander monsters was skoon.

>> Luidens 'n voorlopige verslag deur die Nasionale Instituut vir
> Oordraagbare
>> Siektes (Nios) het 1 342 mense in Mpumalanga sedert 22 Ja nuarie en 110
>> in
>> Gauteng sedert 25 Februarie siek geword. Die simptome was waterige
> diarree,
>> braking en maagkrampe.

>> Stoelgangmonsters het verskeie patogene bevat, insluitend rotavirus,
>> Shigella (veroorsaak disenterie) en E.coli.

>> Dokters en epidemoloë het glo aan die owerhede gesê hulle vermoed daar
>> was
>> net 'n buitengewone styging in 'n oordraagbare maagvirus of -organisme,
> maar
>> die departement het eerder veilig gespeel en begin met ekstra
> chlorinering.

>> Die riviere waaruit die water kom vir die Bronkhorstspruit-reservoir is
> met
>> ontlasting besoedel.

>> Volgens Britz is tenks waarheen water van die suiweringswerke aangery
> word,
>> behoorlik skoongemaak.

>> Die water is vir 'n tweede keer in die tenks gechlorineer en die tenks
>> wat
>> nie bedek was nie, is van deksels voorsien.

>> Daar is intussen ook met gesondheidsvoorligting in die gemeenskap begin.

>> Beeld online




>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101681 is 'n antwoord op boodskap #101679] Do, 03 Maart 2005 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Daar is min lande waar jy nog veilig kraan water kan drink.....net
gebottelde water of mineraal water wat ook maar net 'n foefie is......hier
by ons spring oral mineraal water fabriekies op amper meer as
restaurante...:) Net onderkant my so 200m vloei die Bergrivier, baie
tingerig maar vloei is seker vloei, ek kan sommer 'n paar emmers gaan skep
en dit bietjie suiwer en 'n fensie plakkertjie op plak met iets soos "uit
die graniet koppe vloei die fontein van lewenbs water" en dit uitvoer, enige
partners daar buite??

"Annette" skryf in boodskap news:d06i84$ak5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een van die redes hoekom SA so 'n wonderlike land is, is omdat ons water
> so
> suiwer is......
> --
> Groetnis
> Annette
> "Paul" wrote in message
> news:iKzVd.27174$dM6.2972814@phobos.telenet-ops.be...
>> Antoinette Pienaar


>> Die departement van waterwese gaan die watersuiweringswerke in
>> Bronkhorstspruit, oos van Pretoria, opgradeer nadat drinkwater wat met
>> ontlasting besmet was, vermoedelik veroorsaak het dat sowat 1 450 mense
>> in
>> Mpumalanga en Gauteng onlangs deur 'n maagepidemie platgetrek is.

>> Volgens mnr. Paul Britz, direkteur van distriksgesondheid, was daar 'n
> skerp
>> styging in die voorkoms van diarree onder inwoners nadat die
>> chlorineerder
>> by die suiweringswerke in die laaste week van Januarie oor 'n naweek
> onklaar
>> geraak het.

>> Die chloor was glo op en dit is eers die Maandag besef.

>> Een van die watermonsters wat getoets is, het besmetting met ontlasting
>> getoon, maar 'n paar ander monsters was skoon.

>> Luidens 'n voorlopige verslag deur die Nasionale Instituut vir
> Oordraagbare
>> Siektes (Nios) het 1 342 mense in Mpumalanga sedert 22 Ja nuarie en 110
>> in
>> Gauteng sedert 25 Februarie siek geword. Die simptome was waterige
> diarree,
>> braking en maagkrampe.

>> Stoelgangmonsters het verskeie patogene bevat, insluitend rotavirus,
>> Shigella (veroorsaak disenterie) en E.coli.

>> Dokters en epidemoloë het glo aan die owerhede gesê hulle vermoed daar
>> was
>> net 'n buitengewone styging in 'n oordraagbare maagvirus of -organisme,
> maar
>> die departement het eerder veilig gespeel en begin met ekstra
> chlorinering.

>> Die riviere waaruit die water kom vir die Bronkhorstspruit-reservoir is
> met
>> ontlasting besoedel.

>> Volgens Britz is tenks waarheen water van die suiweringswerke aangery
> word,
>> behoorlik skoongemaak.

>> Die water is vir 'n tweede keer in die tenks gechlorineer en die tenks
>> wat
>> nie bedek was nie, is van deksels voorsien.

>> Daar is intussen ook met gesondheidsvoorligting in die gemeenskap begin.

>> Beeld online




>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101684 is 'n antwoord op boodskap #101681] Do, 03 Maart 2005 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis natuurlik een van die snaakste goed hier by ons in Namibië. Ons het
eintlik nie besoedelde water nie. Die probleem van besoedelde water is mos
maar sie mens wat ontlas waar hy nie moet nie en dan vat die reënwater dit
riviere toe en uiteindelik dam toe. Nie dat ons plakkers nie in die veld
skeit nie, ons het nie lopende riviere nie en dit reën effe min wat beteken
dat die drolle kan uitdroog voor dit in die drinkwater beland. Die enigste
uitsondering is eintlik die Goreangabdam net buite Windhoek waar die
informele plakkery nou al op die waterkant van die dam is en die dam is erg
besoedel.....nou nie dat dit veel probleme skep nie want net onderkant die
dam se wal is die beroemde Windhoekse watersuiweringswerke waar
kleinhuisiewater in elk geval gesuiwer word vir menslike hergebruik. So
wat's 'n ekstra drol of twee tussen vriende? As jy hom direk uit die dam
wil drink dan moet jy seker maar net die 'skilpaaie' eenkant toe krap voor
jy skep? Gelukkig kan die ouens wat langs daai dam bly nie eintlik kla
nie, want hulle's self verantwoordelik vir die besoedeling. 'n Beter
voorbeeld van skeit in jou eie drinkwater kan daar seker nie wees nie!
MAAR, die mense veral vanuit die buiteland is opgetrek oor die
bottelwater en vertrou eenvoudig nie water wat uit 'n kraan kom nie.
Toeristegroepe spesifiseer dat elke man per dag 'n sekere hoeveelheid
gebottelde water wil hê en het geen begrip daarvoor dat meeste van ons land
se water uit 'n boorgat kom en nog donners diep ook is nie....maklik oor die
100m plus. Die mense is so wyd versprei dat van besoedeling eintlik geen
sprake is nie. Nou is daar van die moedswillige manne wat van hierdie
bottels met die 'fonteinwater' sommer so uit die kan self volgooi met
kraanwater en die manne drink hom met smaak.
Dan is daar die lot wat so aangedring het op 'n sekere handelsnaam ou
brandewyn. Die's moeilik verkrygbaar en die manne het nie genade nie.
Toe vat die ou sommer gewone Klipdrift en maak die fênsie bottels vol en
niemand het ooit in die 10 dae gekla oor die kwaliteit nie!
Dieselle mos met skaap en bokvleis. Baie kenners [opvallend meestal
vroumense] eet nie bok nie, maar hulle ken nie die verskil as dit nie vir
hom uitgewys of gesê word nie!

"Deneile" skryf in boodskap news:d06iv2$br8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is min lande waar jy nog veilig kraan water kan drink.....net
> gebottelde water of mineraal water wat ook maar net 'n foefie is......hier
> by ons spring oral mineraal water fabriekies op amper meer as
> restaurante...:) Net onderkant my so 200m vloei die Bergrivier, baie
> tingerig maar vloei is seker vloei, ek kan sommer 'n paar emmers gaan skep
> en dit bietjie suiwer en 'n fensie plakkertjie op plak met iets soos "uit
> die graniet koppe vloei die fontein van lewenbs water" en dit uitvoer,
> enige partners daar buite??
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101686 is 'n antwoord op boodskap #101684] Do, 03 Maart 2005 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie storietjie van die ouens wat by die dam bly en nie kan kla nie, is
kostelik:))
Maar jy moenie veralgemeen nie - ek kan bokvleis baie gou van skaapvleis
onderskei - dit smaak vir my effens soeter, en dit maak my gouer versadig.
Ek hou baie van boerbokvleis.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:xNOdnTzOe5kefrvfRVn-qQ@is.co.za...
> Dis natuurlik een van die snaakste goed hier by ons in Namibië. Ons het
> eintlik nie besoedelde water nie. Die probleem van besoedelde water is mos
> maar sie mens wat ontlas waar hy nie moet nie en dan vat die reënwater dit
> riviere toe en uiteindelik dam toe. Nie dat ons plakkers nie in die veld
> skeit nie, ons het nie lopende riviere nie en dit reën effe min wat beteken
> dat die drolle kan uitdroog voor dit in die drinkwater beland. Die enigste
> uitsondering is eintlik die Goreangabdam net buite Windhoek waar die
> informele plakkery nou al op die waterkant van die dam is en die dam is erg
> besoedel.....nou nie dat dit veel probleme skep nie want net onderkant die
> dam se wal is die beroemde Windhoekse watersuiweringswerke waar
> kleinhuisiewater in elk geval gesuiwer word vir menslike hergebruik. So
> wat's 'n ekstra drol of twee tussen vriende? As jy hom direk uit die dam
> wil drink dan moet jy seker maar net die 'skilpaaie' eenkant toe krap voor
> jy skep? Gelukkig kan die ouens wat langs daai dam bly nie eintlik kla
> nie, want hulle's self verantwoordelik vir die besoedeling. 'n Beter
> voorbeeld van skeit in jou eie drinkwater kan daar seker nie wees nie!
> MAAR, die mense veral vanuit die buiteland is opgetrek oor die
> bottelwater en vertrou eenvoudig nie water wat uit 'n kraan kom nie.
> Toeristegroepe spesifiseer dat elke man per dag 'n sekere hoeveelheid
> gebottelde water wil hê en het geen begrip daarvoor dat meeste van ons land
> se water uit 'n boorgat kom en nog donners diep ook is nie....maklik oor die
> 100m plus. Die mense is so wyd versprei dat van besoedeling eintlik geen
> sprake is nie. Nou is daar van die moedswillige manne wat van hierdie
> bottels met die 'fonteinwater' sommer so uit die kan self volgooi met
> kraanwater en die manne drink hom met smaak.
> Dan is daar die lot wat so aangedring het op 'n sekere handelsnaam ou
> brandewyn. Die's moeilik verkrygbaar en die manne het nie genade nie.
> Toe vat die ou sommer gewone Klipdrift en maak die fênsie bottels vol en
> niemand het ooit in die 10 dae gekla oor die kwaliteit nie!
> Dieselle mos met skaap en bokvleis. Baie kenners [opvallend meestal
> vroumense] eet nie bok nie, maar hulle ken nie die verskil as dit nie vir
> hom uitgewys of gesê word nie!
> "Deneile" wrote in message
> news:d06iv2$br8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is min lande waar jy nog veilig kraan water kan drink.....net
>> gebottelde water of mineraal water wat ook maar net 'n foefie is......hier
>> by ons spring oral mineraal water fabriekies op amper meer as
>> restaurante...:) Net onderkant my so 200m vloei die Bergrivier, baie
>> tingerig maar vloei is seker vloei, ek kan sommer 'n paar emmers gaan skep
>> en dit bietjie suiwer en 'n fensie plakkertjie op plak met iets soos "uit
>> die graniet koppe vloei die fontein van lewenbs water" en dit uitvoer,
>> enige partners daar buite??
>>
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101695 is 'n antwoord op boodskap #101679] Vr, 04 Maart 2005 02:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie so mooi meer van daai ene nie. 'n Paar jaar terug miskien, maar
hier by ons kan jy dit nie meer waag om kraanwater te drink nie. As die
water nie pong nie, slaat die chloor jou asem weg. As die chloor reuk en die
chemikalieë smaak jou nie afsit nie, sal die spierwit kalkerige water dit
wel doen... dit kan net nie gesond wees nie. Meeste mense wat waag om
hierdie vrot kraanwater by ons te drink loop vir 'n paar dae met
blouwillebeesboepenskoors rond. Natuurlik is ons vertel die water is veilig
om te drink, maar ek glo dit nie. Miskien is my ou magie nou net sensitief
vir kraanwater, want as ek dit drink raak ek op die spot siek.

Ek trust maar Coke-Cola se watertjies - moet skoner wees as die gemors wat
uit die kraan kom, dit proe beter :))

E

"Annette" wrote:
> Een van die redes hoekom SA so 'n wonderlike land is, is omdat ons water so
> suiwer is......
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101700 is 'n antwoord op boodskap #101686] Vr, 04 Maart 2005 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar natuurlik kan ek veralgemeen...jy is een van die uitsonderings en hou
van eet, die weet ek. Kom jy by die gewone plebs [soos ek] dan ken ek nie
die een wyn van die ander nie, behalwe dalk as die kleur verskil! Daar is
baie mense wat sê hulle eet nie bokvleis nie, maar smul daaraan as hulle nie
weet nie.

"Annette" skryf in boodskap news:d071gq$6k5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daardie storietjie van die ouens wat by die dam bly en nie kan kla nie, is
> kostelik:))
> Maar jy moenie veralgemeen nie - ek kan bokvleis baie gou van skaapvleis
> onderskei - dit smaak vir my effens soeter, en dit maak my gouer versadig.
> Ek hou baie van boerbokvleis.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:xNOdnTzOe5kefrvfRVn-qQ@is.co.za...
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101701 is 'n antwoord op boodskap #101695] Vr, 04 Maart 2005 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, ons land, behalwe vir dié drolle-dam, is nie besoedel nie en kan jy
die meeste plekke se kraanwater met veiligheid drink. Was dit dan nie
Coke se watertjies wat juis die onderwerp was van 'n Carte Blanche-storie
nie? Van die waterbottelaars sê dis fonteinwater, die publiek glo dit en
koop hierdie 'suiwer' produk en uiteindelik tap hulle hom ook maar by die
kraan, suiwer hom effe meer en sit hom in die bottel. Dat hy egter vir jou
beter proe in daai morsgat waar jy bly, die glo ek jou.

"Elaine" skryf in boodskap news:d08gjf$f8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie so mooi meer van daai ene nie. 'n Paar jaar terug miskien,
> maar
> hier by ons kan jy dit nie meer waag om kraanwater te drink nie. As die
> water nie pong nie, slaat die chloor jou asem weg. As die chloor reuk en
> die
> chemikalieë smaak jou nie afsit nie, sal die spierwit kalkerige water dit
> wel doen... dit kan net nie gesond wees nie. Meeste mense wat waag om
> hierdie vrot kraanwater by ons te drink loop vir 'n paar dae met
> blouwillebeesboepenskoors rond. Natuurlik is ons vertel die water is
> veilig
> om te drink, maar ek glo dit nie. Miskien is my ou magie nou net
> sensitief
> vir kraanwater, want as ek dit drink raak ek op die spot siek.
>
> Ek trust maar Coke-Cola se watertjies - moet skoner wees as die gemors wat
> uit die kraan kom, dit proe beter :))
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>> Een van die redes hoekom SA so 'n wonderlike land is, is omdat ons water
> so
>> suiwer is......
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101707 is 'n antwoord op boodskap #101701] Vr, 04 Maart 2005 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote:
> Jammer, ons land, behalwe vir dié drolle-dam, is nie besoedel nie en kan jy
> die meeste plekke se kraanwater met veiligheid drink.

Ja en? Hoekom is jy jammer daaroor? :))

> Was dit dan nie Coke se watertjies wat juis die onderwerp was van 'n Carte Blanche-storie
> nie? Van die waterbottelaars sê dis fonteinwater, die publiek glo dit en
> koop hierdie 'suiwer' produk en uiteindelik tap hulle hom ook maar by die
> kraan, suiwer hom effe meer en sit hom in die bottel.

Ek weet nie of dit Coke was nie - ek onthou die storie baie vaagweg, ek het
daai jare nie gebottelde water gedrink nie, en die juis aandag gegee nie...
maak in elk geval nie saak nie - die gekoopte water maak my nie siek nie, en
dis al wat saak maak.

> Dat hy egter vir jou beter proe in daai morsgat waar jy bly, die glo ek
jou.

Die plek is vrot, ek stry nie... Maar dis darem nog steeds lieflik daar by
die rivier rond. Dis jammer die munisipaliteit kan nie die pompstasies en
watersuiweringswerke in stand hou nie - anders sou die plek sommer baie
beter gewees het. Andersins doen hulle deesdae baie moeite om die dorp mooi
en in stand te hou.

xxx
Elaine
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101712 is 'n antwoord op boodskap #101707] Sa, 05 Maart 2005 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:d0a2f4$29i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Suidwester" wrote:
> Ek weet nie of dit Coke was nie - ek onthou die storie baie vaagweg, ek
> het
> daai jare nie gebottelde water gedrink nie, en die juis aandag gegee
> nie...
> maak in elk geval nie saak nie - die gekoopte water maak my nie siek nie,
> en
> dis al wat saak maak.
-----Dis net dat 'n mens vir watervoorsienig aan jou munisipaliteit betaal
en dan is dit besoedel.

> Die plek is vrot, ek stry nie... Maar dis darem nog steeds lieflik daar by
> die rivier rond. Dis jammer die munisipaliteit kan nie die pompstasies en
> watersuiweringswerke in stand hou nie - anders sou die plek sommer baie
> beter gewees het. Andersins doen hulle deesdae baie moeite om die dorp
> mooi
> en in stand te hou.
..........hoe sê daai storie, bo blink en onder stink dit? Dit is
ongelukkig die pad wat die hele Suider-Afrika loop, meer by julle oor julle
massa mense wat by die dag groter word. Ons land, met sy droë riviere en
min reën word die water bymekaargemaak in damme en genadiglik is meeste van
die so veraf geleë van die 'beskawing' af dat g'n niemand daar kan of wil
plak nie. Een van Windhoek se belangrikste damme, die Swakoppoortdam, is
so weggesteek in die Khomas-Hoogland dat omtrent niemand weet presies waar
dit is nie en alle toegang is toegesluit en net toeganklik met afspraak van
mense wat Waterwese reken het die nodige meriete. Ek was een van die
gelukkiges wat daar kon gaan fotos neem. 'n Pragtige plek in die berge.
'n Diep dam met 'n kleiner verdampingsoppervlak. So 'rattle' ek maar
aan....
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101713 is 'n antwoord op boodskap #101712] Sa, 05 Maart 2005 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So van diep damme met kleiner verdampingsoppervlaktes gepraat - die wind het
mos die afgelope week vreeslik hier gewaai, en heeltyd sien ek hoe die wind
ons min water hier nog minder maak met die verdamping, selfs snags.
En ek wonder oor al die myne wat toegemaak is omdat dit nie meer ekonomies
ontgin jan word nie, en wonder of die water van die damme maar nie in die
myne gepomp kan word nie, sodat die wind dit nie kan bykom nie.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:RdKdnccWqou207TfRVn-vQ@is.co.za...
>
> "Elaine" wrote in message
> news:d0a2f4$29i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Suidwester" wrote:
>> Ek weet nie of dit Coke was nie - ek onthou die storie baie vaagweg, ek
>> het
>> daai jare nie gebottelde water gedrink nie, en die juis aandag gegee
>> nie...
>> maak in elk geval nie saak nie - die gekoopte water maak my nie siek nie,
>> en
>> dis al wat saak maak.
> -----Dis net dat 'n mens vir watervoorsienig aan jou munisipaliteit betaal
> en dan is dit besoedel.
>
>> Die plek is vrot, ek stry nie... Maar dis darem nog steeds lieflik daar by
>> die rivier rond. Dis jammer die munisipaliteit kan nie die pompstasies en
>> watersuiweringswerke in stand hou nie - anders sou die plek sommer baie
>> beter gewees het. Andersins doen hulle deesdae baie moeite om die dorp
>> mooi
>> en in stand te hou.
> ..........hoe sê daai storie, bo blink en onder stink dit? Dit is
> ongelukkig die pad wat die hele Suider-Afrika loop, meer by julle oor julle
> massa mense wat by die dag groter word. Ons land, met sy droë riviere en
> min reën word die water bymekaargemaak in damme en genadiglik is meeste van
> die so veraf geleë van die 'beskawing' af dat g'n niemand daar kan of wil
> plak nie. Een van Windhoek se belangrikste damme, die Swakoppoortdam, is
> so weggesteek in die Khomas-Hoogland dat omtrent niemand weet presies waar
> dit is nie en alle toegang is toegesluit en net toeganklik met afspraak van
> mense wat Waterwese reken het die nodige meriete. Ek was een van die
> gelukkiges wat daar kon gaan fotos neem. 'n Pragtige plek in die berge.
> 'n Diep dam met 'n kleiner verdampingsoppervlak. So 'rattle' ek maar
> aan....
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101714 is 'n antwoord op boodskap #101713] Sa, 05 Maart 2005 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hier is nie myne in die Kaap nie en oor die algemeen is daar nie groot damme
of opvangsgebiede naby myne nie en vice versa!

"Annette"  skryf in boodskap news:d0bkfo$ssu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  So van diep damme met kleiner verdampingsoppervlaktes gepraat - die wind
>  het
>  mos die afgelope week vreeslik hier gewaai, en heeltyd sien ek hoe die
>  wind
>  ons min water hier  nog minder maak met die verdamping, selfs snags.
>  En ek wonder oor al die myne wat toegemaak is omdat dit nie meer ekonomies
>  ontgin jan word nie, en wonder of die water van die damme maar nie in die
>  myne gepomp kan word nie, sodat die wind dit nie kan bykom nie.
>
>  --
>  Groetnis
>  Annette
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:RdKdnccWqou207TfRVn-vQ@is.co.za...

>>  "Elaine"  wrote in message
>>  news:d0a2f4$29i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  "Suidwester"  wrote:
>>>  Ek weet nie of dit Coke was nie - ek onthou die storie baie vaagweg, ek
>>>  het
>>>  daai jare nie gebottelde water gedrink nie, en die juis aandag gegee
>>>  nie...
>>>  maak in elk geval nie saak nie - die gekoopte water maak my nie siek nie,
>>>  en
>>>  dis al wat saak maak.
>>  -----Dis net dat 'n mens vir watervoorsienig aan jou munisipaliteit
>>  betaal
>>  en dan is dit besoedel.

>>>  Die plek is vrot, ek stry nie... Maar dis darem nog steeds lieflik daar by
>>>  die rivier rond.  Dis jammer die munisipaliteit kan nie die pompstasies en
>>>  watersuiweringswerke in stand hou nie - anders sou die plek sommer baie
>>>  beter gewees het.  Andersins doen hulle deesdae baie moeite om die dorp
>>>  mooi
>>>  en in stand te hou.
>>  ..........hoe sê daai storie, bo blink en onder stink dit?   Dit is
>>  ongelukkig die pad wat die hele Suider-Afrika loop, meer by julle oor julle
>>  massa mense wat by die dag groter word.   Ons land, met sy droë riviere en
>>  min reën word die water bymekaargemaak in damme en genadiglik is meeste van
>>  die so veraf geleë van die 'beskawing' af dat g'n niemand daar kan of wil
>>  plak nie.   Een van Windhoek se belangrikste damme, die Swakoppoortdam,
>>  is
>>  so weggesteek in die Khomas-Hoogland dat omtrent niemand weet presies
>>  waar
>>  dit is nie en alle toegang is toegesluit en net toeganklik met afspraak van
>>  mense wat Waterwese reken het die nodige meriete.   Ek was een van die
>>  gelukkiges wat daar kon gaan fotos neem.   'n Pragtige plek in die berge.
>>  'n Diep dam met 'n kleiner verdampingsoppervlak.  So 'rattle' ek maar
>>  aan....
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101715 is 'n antwoord op boodskap #101714] Sa, 05 Maart 2005 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai!! Natuurlik is daar myne! Waar dink jy het Silwermyn se naam vandaan
gekom?
Wie praat nou van opvangsgebiede naby myne?
Ons kan werk skep  - die water word in emmers gedra van die dam na die
myn:))
--
Groetnis
Annette

"Deneile"  skryf in boodskap news:d0blc9$1qg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Hier is nie myne in die Kaap nie en oor die algemeen is daar nie groot damme
>  of opvangsgebiede naby myne nie en vice versa!
>
>
>  "Annette"  wrote in message
>  news:d0bkfo$ssu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  So van diep damme met kleiner verdampingsoppervlaktes gepraat - die wind
>>  het
>>  mos die afgelope week vreeslik hier gewaai, en heeltyd sien ek hoe die
>>  wind
>>  ons min water hier  nog minder maak met die verdamping, selfs snags.
>>  En ek wonder oor al die myne wat toegemaak is omdat dit nie meer ekonomies
>>  ontgin jan word nie, en wonder of die water van die damme maar nie in die
>>  myne gepomp kan word nie, sodat die wind dit nie kan bykom nie.
>>
>>  --
>>  Groetnis
>>  Annette
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:RdKdnccWqou207TfRVn-vQ@is.co.za...
>  
>>>  "Elaine"  wrote in message
>>>  news:d0a2f4$29i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>  "Suidwester"  wrote:
>>>>  Ek weet nie of dit Coke was nie - ek onthou die storie baie vaagweg, ek
>>>>  het
>>>>  daai jare nie gebottelde water gedrink nie, en die juis aandag gegee
>>>>  nie...
>>>>  maak in elk geval nie saak nie - die gekoopte water maak my nie siek nie,  en
>>>>  dis al wat saak maak.
>>>  -----Dis net dat 'n mens vir watervoorsienig aan jou munisipaliteit
>>>  betaal
>>>  en dan is dit besoedel.
>  
>>>>  Die plek is vrot, ek stry nie... Maar dis darem nog steeds lieflik daar by
>>>>  die rivier rond.  Dis jammer die munisipaliteit kan nie die pompstasies en
>>>>  watersuiweringswerke in stand hou nie - anders sou die plek sommer baie
>>>>  beter gewees het.  Andersins doen hulle deesdae baie moeite om die dorp
>>>>  mooi
>>>>  en in stand te hou.
>>>  ..........hoe sê daai storie, bo blink en onder stink dit?   Dit is
>>>  ongelukkig die pad wat die hele Suider-Afrika loop, meer by julle oor julle
>>>  massa mense wat by die dag groter word.   Ons land, met sy droë riviere en
>>>  min reën word die water bymekaargemaak in damme en genadiglik is meeste van
>>>  die so veraf geleë van die 'beskawing' af dat g'n niemand daar kan of wil
>>>  plak nie.   Een van Windhoek se belangrikste damme, die Swakoppoortdam,
>>>  is
>>>  so weggesteek in die Khomas-Hoogland dat omtrent niemand weet presies
>>>  waar
>>>  dit is nie en alle toegang is toegesluit en net toeganklik met afspraak van
>>>  mense wat Waterwese reken het die nodige meriete.   Ek was een van die
>>>  gelukkiges wat daar kon gaan fotos neem.   'n Pragtige plek in die berge.
>>>  'n Diep dam met 'n kleiner verdampingsoppervlak.  So 'rattle' ek maar
>>>  aan....
>>
>
Re: Waterwerke opgegradeer na 1 450 siek word [boodskap #101717 is 'n antwoord op boodskap #101713] Sa, 05 Maart 2005 08:10 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n interessante ding waarvan jy nou praat, maar nie iets sonder sy eie
komplikasies nie. In Windhoek is hulle juis besig met 'n storie waar hulle
water uit die damme pomp na die boorgate van Windhoek toe en dan onder druk
dit in die boorgate inpomp en so die watertafel onder die grond versterk.
Klink eenvoudig, maar hulle moet baie versigtig wees om nie die ondergrondse
water te besoedel nie. So sal jou myne ook diep genoeg wees dat die are
onder die grond oop sit en as jy damwater daarin pomp sal jy seker moet maak
jy besoedel nie die ondergrondse water nie. 'n Ander probleem is natuurlik
die pyplyne wat gebou moet word en die koste daarvan....om nie eers van die
drukstasies op daai pyplyn te praat nie!

"Annette" skryf in boodskap news:d0bkfo$ssu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So van diep damme met kleiner verdampingsoppervlaktes gepraat - die wind
> het
> mos die afgelope week vreeslik hier gewaai, en heeltyd sien ek hoe die
> wind
> ons min water hier nog minder maak met die verdamping, selfs snags.
> En ek wonder oor al die myne wat toegemaak is omdat dit nie meer ekonomies
> ontgin jan word nie, en wonder of die water van die damme maar nie in die
> myne gepomp kan word nie, sodat die wind dit nie kan bykom nie.
>
> --
Vorige onderwerp: Ons nuwe duikbote
Volgende onderwerp: Leer jouself ken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 09:33:35 MGT 2024