Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101426 is 'n antwoord op boodskap #101422] |
Di., 15 Februarie 2005 11:42   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Feb 2005 12:48:19 +0200, "Riaan" wrote:
> 'n Paar feite wat nie weg geredeneer kan word nie:
>
> 1. Vigs sou nie naastenby die afmetings aangeneem het wat dit op die
> oomblik is, as dit nie was vir die mense se promesku leefwyse nie.
>
> 2. Swartes lewe meer promesku as wittes.
Dit mag wees. Ek weet nie of dit so is nie. Ek weet ook nie of dit in
alle plekke so is nie.
Wat ek wel vermoed, is dat hoe armer en werkloser gemeenskappe is,
hope meer rafel moraliteit uit. Dit mag wel die geval wees in swart
gemeenskappe.
Wat ek wel vir jou kan vertel, is dat moraliteit is sekere segmente
van ryk wit gemeenskappe dieselfde is. Seks en dwelms word algemeen
aanvaar onder tieners in daardie dele van ryk wit gemeenskappe.
> Ek glo nie SA se vigs syfers nie, net so min as wat ek die misdaad syfers
> glo. Ek dink net tyd sal leer wie reg was of verkeerd. Maar op die oomblik
> staan ek by my punt van dat indien vigs voortgaan soos wat dit op die
> oomblik volgens my aangaan (nie soos wat die regering sê dit gaan aan nie)
> sal daar nog in my kinders se leeftyd, 'n tydperk aanbreek waartydens SA dmv
> 'n demokratiese verkiesing weer 'n witmens as leier sal kan kies.
Dit mag so gebeur. Maar luister wat ek sê: Vigs is aan die toeneem
onder witmense. Solank witmense glo hulle is vanwee velkleur op die
een of ander wyse immuun daarteen, is daar die gevaar dat dit enige
oomblik hande uit kan begin word.
In daardie geval kan die paar swartes wat oor is natuurlik in jou
scenario steeds meer wees as die paar wittes wat oor is.
> Bogenoemde glo ek persoonlik nie sal gebeur nie, aangesien ek nog
steeds glo SA stuur op 'n burger oorlog af.
Tussen wie? Watter groeperinge? Waar?
Wat is jou aanduidings?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101429 is 'n antwoord op boodskap #101426] |
Di., 15 Februarie 2005 13:12   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
ek glo SA stuur op 'n burger oorlog af vir onder andere die volgende redes:
1. Alles word op apartheid geblameer, selfs 10+ jaar na demokrasie, en
die einde is nie in sig nie.
2. Regstellende aksie is niks anders as ongekeerde rassisme nie, en die
einde is ook nie in sig nie.
3. Kwotas in sport veroorsaak dat die sterkste span nie gekies word nie.
Op 'n staduim gaan borge hulle stem moet begin dik maak. Dit maak die
ondersteuners woedend.
4. Bruin en Indier mense gaan al hoe meer besef dat die ANC hulle
misbruik. Soms is hulle swart genoeg, maar as dit kom by sekere dinge is
hulle weer te wit.
5. Die plaasmoorde word nie aangespreek nie
6. Die staatsdiens is in 'n gemors
7. Korupsie op alle vlakke. In SA se geval tot in die kabinet
8. Toesmeer / boetie help vir boetie beleid van die regering
Dierdie is maar 'n paar goed waaraan ek vinnig kan dink, en soos jy kan sien
is dit punte waarop 'n ou nog baie dieper op kan ingaan.
Ek glo dat die gemiddelde man op straat gatvol is, maar op die oomblik sy
bek hou. Op 'n staduim kom enige persoon by 'n punt wanneer hy sê tot hier
en nie verder nie. Ek weet nie wat gaan / kan gebeur wat die witman in SA
sal dwing om tot aksie oor te gaan nie, maar die geskiedenis is bewys dat
dit al gebeur het, en moontlik weer sal gebeur.
Onthou die ou Voortrekkers was toe net so in die minderheid gewees. Miskien
is dit juis die Boer se redding, die vyand se arrogansie dat agv getalle die
Boer 'n nul op 'n kontrak is.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3on311h5b1nmtd1uuou65p8hp9uhqbkk67@4ax.com...
> On Tue, 15 Feb 2005 12:48:19 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
> > dmv
>> 'n demokratiese verkiesing weer 'n witmens as leier sal kan kies.
>
> Dit mag so gebeur. Maar luister wat ek sê: Vigs is aan die toeneem
> onder witmense. Solank witmense glo hulle is vanwee velkleur op die
> een of ander wyse immuun daarteen, is daar die gevaar dat dit enige
> oomblik hande uit kan begin word.
>
> In daardie geval kan die paar swartes wat oor is natuurlik in jou
> scenario steeds meer wees as die paar wittes wat oor is.
>
> steeds glo SA stuur op 'n burger oorlog af.
>
> Tussen wie? Watter groeperinge? Waar?
> Wat is jou aanduidings?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101433 is 'n antwoord op boodskap #101429] |
Di., 15 Februarie 2005 13:24   |
Blitzkrieg
Boodskappe: 32 Geregistreer: Februarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
Wel Riaan soos Dirty Harry sou gesê het "Go ahead Witnerf and make my day!"
Miskien is dit jou arrogansie wat dink jy en jou army staan 'n kans....die
boer en sy roer VSone boer one bullet.....dink ons moet vir Don King nader
as die promotor o ja hy is swart ons sal maar vir Rodney Burman moet kry.
Ek sien McDonalds en Steer het so 'n lekker burger oorlog.....Riaan blus jou
oorlog gier met 'n bietjie monkey gland sous!
"Riaan" skryf in boodskap news:1108473151.18118@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
>
> ek glo SA stuur op 'n burger oorlog af vir onder andere die volgende
> redes:
>
> 1. Alles word op apartheid geblameer, selfs 10+ jaar na demokrasie, en
> die einde is nie in sig nie.
> 2. Regstellende aksie is niks anders as ongekeerde rassisme nie, en die
> einde is ook nie in sig nie.
> 3. Kwotas in sport veroorsaak dat die sterkste span nie gekies word
> nie. Op 'n staduim gaan borge hulle stem moet begin dik maak. Dit maak die
> ondersteuners woedend.
> 4. Bruin en Indier mense gaan al hoe meer besef dat die ANC hulle
> misbruik. Soms is hulle swart genoeg, maar as dit kom by sekere dinge is
> hulle weer te wit.
> 5. Die plaasmoorde word nie aangespreek nie
> 6. Die staatsdiens is in 'n gemors
> 7. Korupsie op alle vlakke. In SA se geval tot in die kabinet
> 8. Toesmeer / boetie help vir boetie beleid van die regering
>
> Dierdie is maar 'n paar goed waaraan ek vinnig kan dink, en soos jy kan
> sien is dit punte waarop 'n ou nog baie dieper op kan ingaan.
>
> Ek glo dat die gemiddelde man op straat gatvol is, maar op die oomblik sy
> bek hou. Op 'n staduim kom enige persoon by 'n punt wanneer hy sê tot hier
> en nie verder nie. Ek weet nie wat gaan / kan gebeur wat die witman in SA
> sal dwing om tot aksie oor te gaan nie, maar die geskiedenis is bewys dat
> dit al gebeur het, en moontlik weer sal gebeur.
>
> Onthou die ou Voortrekkers was toe net so in die minderheid gewees.
> Miskien is dit juis die Boer se redding, die vyand se arrogansie dat agv
> getalle die Boer 'n nul op 'n kontrak is.
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3on311h5b1nmtd1uuou65p8hp9uhqbkk67@4ax.com...
>> On Tue, 15 Feb 2005 12:48:19 +0200, "Riaan" wrote:
>> >> dmv
>>> 'n demokratiese verkiesing weer 'n witmens as leier sal kan kies.
>> Dit mag so gebeur. Maar luister wat ek sê: Vigs is aan die toeneem
>> onder witmense. Solank witmense glo hulle is vanwee velkleur op die
>> een of ander wyse immuun daarteen, is daar die gevaar dat dit enige
>> oomblik hande uit kan begin word.
>> In daardie geval kan die paar swartes wat oor is natuurlik in jou
>> scenario steeds meer wees as die paar wittes wat oor is.
>> > steeds glo SA stuur op 'n burger oorlog af.
>> Tussen wie? Watter groeperinge? Waar?
>> Wat is jou aanduidings?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101438 is 'n antwoord op boodskap #101429] |
Di., 15 Februarie 2005 14:03   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Feb 2005 15:12:29 +0200, "Riaan" wrote:
> Onthou die ou Voortrekkers was toe net so in die minderheid gewees. Miskien
> is dit juis die Boer se redding, die vyand se arrogansie dat agv getalle die
> Boer 'n nul op 'n kontrak is.
In vorige tye waarna jy verwys was mense wat in opstand gekom het
oorlewingsboere. Oorlog of opstand het dus beteken jy ry maar eintlik
net aan na 'n ander plek waar jy skiet ens.
Jou lewenswyse is nie hard geraak nie.
Vir mense om in 'n moderne samelewing oorlog te maak beteken om al hul
besitting en hulpbronne soos werk, ekonomie, spaargeld, banke en
plekke waar vaardighede aangewend kan word vir geld nie alleen te
verlaat nie, maar dit ook te vernietig.
Jy wen die oorlog dalk, maar wat jy oorhou is fokkol werd.
Hoeveel mense in Pretoria ken jy wat hul Toskaanse huise en BMW's sal
opgee vir die geleentheid om veld toe te gaan waar daar geen
elektrisiteit is nie, jy nie meer weet waar jou mense is nie en jy 'n
goeie kans staan om doodgeskiet te word?
Ek sou se ek ken miskien een hier in Jhb en saam met hom wil ek in elg
geval nie loopgraaf toe nie.
|
|
|
|
| Re: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101439 is 'n antwoord op boodskap #101433] |
Di., 15 Februarie 2005 14:15   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Leer om soos Ferdi die punt van die onderwerp te verstaan. Ek is nie die een
wat oorlog WIL maak nie, ek is ook nie die een wat 'n oorlog wil help
aanwakker nie, verstaan jy dit nie. Ek glo net dit is wat gaan gebeur in SA,
of ek dit nou wil hê of nie
Het jou pa nie gesê jy moet die jellytots met jou sussie deel nie.
"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cust7n$i9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel Riaan soos Dirty Harry sou gesê het "Go ahead Witnerf and make my
> day!" Miskien is dit jou arrogansie wat dink jy en jou army staan 'n
> kans....die boer en sy roer VSone boer one bullet.....dink ons moet vir
> Don King nader as die promotor o ja hy is swart ons sal maar vir Rodney
> Burman moet kry.
>
> Ek sien McDonalds en Steer het so 'n lekker burger oorlog.....Riaan blus
> jou oorlog gier met 'n bietjie monkey gland sous!
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1108473151.18118@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> ek glo SA stuur op 'n burger oorlog af vir onder andere die volgende
>> redes:
>> 1. Alles word op apartheid geblameer, selfs 10+ jaar na demokrasie, en
>> die einde is nie in sig nie.
>> 2. Regstellende aksie is niks anders as ongekeerde rassisme nie, en
>> die einde is ook nie in sig nie.
>> 3. Kwotas in sport veroorsaak dat die sterkste span nie gekies word
>> nie. Op 'n staduim gaan borge hulle stem moet begin dik maak. Dit maak
>> die ondersteuners woedend.
>> 4. Bruin en Indier mense gaan al hoe meer besef dat die ANC hulle
>> misbruik. Soms is hulle swart genoeg, maar as dit kom by sekere dinge is
>> hulle weer te wit.
>> 5. Die plaasmoorde word nie aangespreek nie
>> 6. Die staatsdiens is in 'n gemors
>> 7. Korupsie op alle vlakke. In SA se geval tot in die kabinet
>> 8. Toesmeer / boetie help vir boetie beleid van die regering
>> Dierdie is maar 'n paar goed waaraan ek vinnig kan dink, en soos jy kan
>> sien is dit punte waarop 'n ou nog baie dieper op kan ingaan.
>> Ek glo dat die gemiddelde man op straat gatvol is, maar op die oomblik sy
>> bek hou. Op 'n staduim kom enige persoon by 'n punt wanneer hy sê tot
>> hier en nie verder nie. Ek weet nie wat gaan / kan gebeur wat die witman
>> in SA sal dwing om tot aksie oor te gaan nie, maar die geskiedenis is
>> bewys dat dit al gebeur het, en moontlik weer sal gebeur.
>> Onthou die ou Voortrekkers was toe net so in die minderheid gewees.
>> Miskien is dit juis die Boer se redding, die vyand se arrogansie dat agv
>> getalle die Boer 'n nul op 'n kontrak is.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3on311h5b1nmtd1uuou65p8hp9uhqbkk67@4ax.com...
>>> On Tue, 15 Feb 2005 12:48:19 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
>>> >>> dmv
>>>> 'n demokratiese verkiesing weer 'n witmens as leier sal kan kies.
>
>>> Dit mag so gebeur. Maar luister wat ek sê: Vigs is aan die toeneem
>>> onder witmense. Solank witmense glo hulle is vanwee velkleur op die
>>> een of ander wyse immuun daarteen, is daar die gevaar dat dit enige
>>> oomblik hande uit kan begin word.
>
>>> In daardie geval kan die paar swartes wat oor is natuurlik in jou
>>> scenario steeds meer wees as die paar wittes wat oor is.
>
>>> >> steeds glo SA stuur op 'n burger oorlog af.
>
>>> Tussen wie? Watter groeperinge? Waar?
>>> Wat is jou aanduidings?
>
>
>
|
|
|
|
| Re: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101440 is 'n antwoord op boodskap #101439] |
Di., 15 Februarie 2005 14:21   |
Blitzkrieg
Boodskappe: 32 Geregistreer: Februarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
Ja jy wil nie die oorlog begin nie maat jy wil 'n voet soldaat wees amper
soos Boetie gaan border toe.....vee die punt uit en die sin gaan verder.....
Het jou pappa jou nie geleer om nie 'n selfbejammerde boetie te wees nie en
onder mamma se rokpante uit te kom nie?
"Riaan" skryf in boodskap news:1108476949.907031@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Leer om soos Ferdi die punt van die onderwerp te verstaan. Ek is nie die
> een wat oorlog WIL maak nie, ek is ook nie die een wat 'n oorlog wil help
> aanwakker nie, verstaan jy dit nie. Ek glo net dit is wat gaan gebeur in
> SA, of ek dit nou wil hê of nie
>
> Het jou pa nie gesê jy moet die jellytots met jou sussie deel nie.
>
>
>
>
>
> "Blitzkrieg" wrote in message
> news:cust7n$i9v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel Riaan soos Dirty Harry sou gesê het "Go ahead Witnerf and make my
>> day!" Miskien is dit jou arrogansie wat dink jy en jou army staan 'n
>> kans....die boer en sy roer VSone boer one bullet.....dink ons moet vir
>> Don King nader as die promotor o ja hy is swart ons sal maar vir Rodney
>> Burman moet kry.
>> Ek sien McDonalds en Steer het so 'n lekker burger oorlog.....Riaan blus
>> jou oorlog gier met 'n bietjie monkey gland sous!
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1108473151.18118@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
>
>>> ek glo SA stuur op 'n burger oorlog af vir onder andere die volgende
>>> redes:
>
>>> 1. Alles word op apartheid geblameer, selfs 10+ jaar na demokrasie,
>>> en die einde is nie in sig nie.
>>> 2. Regstellende aksie is niks anders as ongekeerde rassisme nie, en
>>> die einde is ook nie in sig nie.
>>> 3. Kwotas in sport veroorsaak dat die sterkste span nie gekies word
>>> nie. Op 'n staduim gaan borge hulle stem moet begin dik maak. Dit maak
>>> die ondersteuners woedend.
>>> 4. Bruin en Indier mense gaan al hoe meer besef dat die ANC hulle
>>> misbruik. Soms is hulle swart genoeg, maar as dit kom by sekere dinge is
>>> hulle weer te wit.
>>> 5. Die plaasmoorde word nie aangespreek nie
>>> 6. Die staatsdiens is in 'n gemors
>>> 7. Korupsie op alle vlakke. In SA se geval tot in die kabinet
>>> 8. Toesmeer / boetie help vir boetie beleid van die regering
>
>>> Dierdie is maar 'n paar goed waaraan ek vinnig kan dink, en soos jy kan
>>> sien is dit punte waarop 'n ou nog baie dieper op kan ingaan.
>
>>> Ek glo dat die gemiddelde man op straat gatvol is, maar op die oomblik
>>> sy bek hou. Op 'n staduim kom enige persoon by 'n punt wanneer hy sê tot
>>> hier en nie verder nie. Ek weet nie wat gaan / kan gebeur wat die witman
>>> in SA sal dwing om tot aksie oor te gaan nie, maar die geskiedenis is
>>> bewys dat dit al gebeur het, en moontlik weer sal gebeur.
>
>>> Onthou die ou Voortrekkers was toe net so in die minderheid gewees.
>>> Miskien is dit juis die Boer se redding, die vyand se arrogansie dat agv
>>> getalle die Boer 'n nul op 'n kontrak is.
>
>
>
>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:3on311h5b1nmtd1uuou65p8hp9uhqbkk67@4ax.com...
>>>> On Tue, 15 Feb 2005 12:48:19 +0200, "Riaan" wrote:
>>
>>
>>>> >>> >SA dmv
>>>> >'n demokratiese verkiesing weer 'n witmens as leier sal kan kies.
>>
>>>> Dit mag so gebeur. Maar luister wat ek sê: Vigs is aan die toeneem
>>>> onder witmense. Solank witmense glo hulle is vanwee velkleur op die
>>>> een of ander wyse immuun daarteen, is daar die gevaar dat dit enige
>>>> oomblik hande uit kan begin word.
>>
>>>> In daardie geval kan die paar swartes wat oor is natuurlik in jou
>>>> scenario steeds meer wees as die paar wittes wat oor is.
>>
>>>> >>> steeds glo SA stuur op 'n burger oorlog af.
>>
>>>> Tussen wie? Watter groeperinge? Waar?
>>>> Wat is jou aanduidings?
>>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Affirmative Action [boodskap #119971 is 'n antwoord op boodskap #101410] |
Ma., 06 Junie 2011 12:56  |
Nkosi (ama-ecosse)
Boodskappe: 1 Geregistreer: Junie 2011
|
Junior Lid |
|
|
On Jun 6, 8:54 am, Etienne Marais wrote:
> Apparently the following quote is taken from the London Times:
>
> " South Africa is the only country in the world where affirmative
> action is in the favour of the majority who has complete political
> control. The fact that the political majority requires affirmative
> action to protect them against a 9% minority group is testament to a
> complete failure on their part to build their own wealth making
> structures, such that their only solution is to take it from others."
> London Times
Dis so waar boet, maar die hele wereld glo dit nie.
Nkosi
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 18:14:13 UTC 2026
|