Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ag, asseblief !
ag, asseblief ! [boodskap #10018] |
Fri, 18 July 1997 00:00  |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
hello,
die bakleiery oor wat en wie afrikaners is,
is so tipies van afrikaners !
dit maak nie saak hoe jy jou taal praat of skryf nie,
of jy kerk toe gaan en of jy 'n atheis is nie,
of jy dagga rook of 'n wyndrinker is nie,
as jy 'n afrikaner is in jou hart kan niemand
dit jou ontneem.
die mens wat dink hy/sy is 'n beter afrikaner
as 'n ander afrikaner, het 'n houdingsprobleem
en sal 'n armer mens wees daarvoor.
of djy nou soos 'n kaapse hotnot praat,
of soos 'n koeksustertjie op parade
of somme just like James Phillips en sy
bokkies of soos Koos Kombuis ...
........maak dit saak ?
kom ons beklink die mengelmoes
van afrikaners en ontneem geen een
om DIE TAAL op eie manier uit te leef nie,
koor -(almal saam)
so stry die boere, tik-tik voort , tik-tik voort
so stry die boere, tik-tik voort , tik-tik voort,
.......groete Vyg
|
|
|
|
Re: ag, asseblief ! [boodskap #10032 is 'n antwoord op boodskap #10018] |
Sat, 19 July 1997 00:00   |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In vy...@loxinfo.co.th (Vyg Fynbos) writes:
> hello,
> die bakleiery oor wat en wie afrikaners is,
> is so tipies van afrikaners !
> dit maak nie saak hoe jy jou taal praat of skryf nie,
> of jy kerk toe gaan en of jy 'n atheis is nie,
> of jy dagga rook of 'n wyndrinker is nie,
> as jy 'n afrikaner is in jou hart kan niemand
> dit jou ontneem.
> die mens wat dink hy/sy is 'n beter afrikaner
> as 'n ander afrikaner, het 'n houdingsprobleem
> en sal 'n armer mens wees daarvoor.
> of djy nou soos 'n kaapse hotnot praat,
> of soos 'n koeksustertjie op parade
> of somme just like James Phillips en sy
> bokkies of soos Koos Kombuis ...
> ........maak dit saak ?
> kom ons beklink die mengelmoes
> van afrikaners en ontneem geen een
> om DIE TAAL op eie manier uit te leef nie,
> koor -(almal saam)
> so stry die boere, tik-tik voort , tik-tik voort
> so stry die boere, tik-tik voort , tik-tik voort,
> .......groete Vyg
>
Poes, wie de moer is nou Kaapse hotnot. Daai ma van jou wat met haar
tuinhulp genaai het het hotnots seker voortgebring. Jou poes man.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|
|
|
|
Re: ag, asseblief ! [boodskap #10052 is 'n antwoord op boodskap #10018] |
Mon, 21 July 1997 00:00   |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vyg Fynbos skryf in artikel
...
> hello,
>
> die bakleiery oor wat en wie afrikaners is,
> is so tipies van afrikaners !
Ek voel ook so.
> dit maak nie saak hoe jy jou taal praat of skryf nie,
> of jy kerk toe gaan en of jy 'n atheis is nie,
> of jy dagga rook of 'n wyndrinker is nie,
> as jy 'n afrikaner is in jou hart kan niemand
> dit jou ontneem.
Ek hou vol "'n Afrikaner is 'n persoon wat begaan
is oor die toekoms van mense wat Afrikaans praat".
Om begaan te wees, is 'n saak van die hart.
Jy is reg dat niemand jou 'n artsaak kan ontneem
nie. Ek is die eienaar van my hartsake omdat ek die
skepper is daarvan. Ek kan 'n hartsaak laat ontluik
("emerge"), maar ek kan dit ook ten gronde laat gaan
("immerge"). Hartsake is soos plante in 'n tuin. As
ons hulle nie aanplant en versorg nie, sal die tuin
gou 'n woesteny word.
> die mens wat dink hy/sy is 'n beter afrikaner
> as 'n ander afrikaner, het 'n houdingsprobleem
> en sal 'n armer mens wees daarvoor.
Ek stem saam. Ek het voorheen daaroor geskryf.
'n Mens is of 'n Afrikaner of nie 'n Afrikaner nie, net
soos 'n plant 'n mielie is of nie. 'n Mielie vol in drag
is nie 'n beter mielie as 'n saailing nie. 'n Mielie wat
'n beter drag lewer in nat toestande, is nie 'n beter
mielie as een wat 'n beter drag lewer in dro"e
toestande nie.
> of djy nou soos 'n kaapse hotnot praat,
> of soos 'n koeksustertjie op parade
> of somme just like James Phillips en sy
> bokkies of soos Koos Kombuis ...
> ........maak dit saak ?
>
> kom ons beklink die mengelmoes
> van afrikaners en ontneem geen een
> om DIE TAAL op eie manier uit te leef nie,
>
> koor -(almal saam)
>
> so stry die boere, tik-tik voort , tik-tik voort
> so stry die boere, tik-tik voort , tik-tik voort,
Dis nie verkeerd om te stry nie. Dis so nodig
as die son wat elke dag moet opkom. Dis deel
van ons besorgdheid oor mekaar.
Wat verkeerd is, is om nie die ander een sy
standpunt te gun nie - om my standpunt op
ander af te dwing. As ek oor iemand anders
se toekoms begaan is, sal ek die persoon se
reg op 'n eie standpunt verdedig.
Alles van die beste
At de Lange
|
|
|
|
|
|
Re: ag, asseblief ! [boodskap #10124 is 'n antwoord op boodskap #10018] |
Wed, 30 July 1997 00:00   |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In "AM de Lange" writes:
> gal...@ibm.net wrote in article ...
>> Thomas Jacobs kan net een ding doen, en dit is om verskoning
>> te vra vir sy walglike taal. Ons het hopelik darem iets soos
>> basiese ordentlikheid ook op die nuusgroep.
>> Ek weet nie wat hy probeer se het nie, maar hy het sy naam gat gemaak.
> Hy vind die gebruik van die naam "hotnot" in 'n
> "ordentlike" gesprek net so walglik soos julle
> sy gevloekery as walglik vind. Miskien moes
> hy maar liwers geskryf het hoekom hy die naam
> "hotnot" as walglik ervaar.
kyk ou maat julle verkrampte boere, ja amaboeloes, kan maar net nie van
jul rassisme ontslae raak nie. Wie de moer is jy nou om verskoning van
my te vereis en nogal te se ek maak my naam gat. Nee ou maat dit is
julle dom moere wat net nie van jul houdings wil los nie wat teen die
einde van die dag as gatte deur ons gesien word.
>> Die meeste van ons het 'n toleransie ten opsigte van vloekwoorde,
> Ons toleransies verskil hemelbreed. Laat ons maar skryf
> vir die wat die kleinste toleransie het.
>> maar hy gaan duidelik te ver, en sy antwoord het buitendien niks te
>> doen met Vygie se brief nie.
>>
>> En digene wat "reply" op die brief, kan julle nie om godswil die gemors
>> uitvee nie ?, nou moet ander dit oor en oor lees ook.
> Dis waar. Laat ons nie hinderlike dinge oor en oor
> aanhaal nie.
> Galjoen, ek het nog nie vergeet van jou wonderlike
> beskrywing van julle lang naweek na die "outbacks"
> nie. Dit was 'n juweel. Ons wil nog sulke juwele
> te sien kry.
> Beste wense
> At de Lange
At kan ek jou nou se hoe ek oor jou en jou taal, kakfrikaans voel. Ons
mense hier stuur nou al hoeka ons kinders na Engelsmedium skole en meer
skole word of in Engels enof Xhosa ens. onderrig. Daar is soos julle
noual besef geen future vir kakfrikaans nie. Jy dink dat mense vandag
nog sal aanvaar dat hulle na hotnots verwys kiem indie kaak sal sit,
vergeet dit. Vind by jou ouma uit hoe hotnots onstaan het, wie het met
wie ge.....i. Lees gerus ook Brink se boeke, dit maak nogal goeie
leesstof uit.
Kak lekker.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|
|
|
|
Re: ag, asseblief ! [boodskap #10143 is 'n antwoord op boodskap #10018] |
Thu, 31 July 1997 00:00   |
Henri-John Kock
Boodskappe: 69 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Thomas Jacobs spu voort, in antwoord op At en Galjoen::[At en Galjoen se
woorde gesny]
>
>
> kyk ou maat julle verkrampte boere, ja amaboeloes, kan maar net nie
> van
> jul rassisme ontslae raak nie. Wie de moer is jy nou om verskoning van
>
> my te vereis en nogal te se ek maak my naam gat. Nee ou maat dit is
> julle dom moere wat net nie van jul houdings wil los nie wat teen die
> einde van die dag as gatte deur ons gesien word.
>
[Nog van At en Galjoen geknip]
> At kan ek jou nou se hoe ek oor jou en jou taal, kakfrikaans voel. Ons
>
> mense hier stuur nou al hoeka ons kinders na Engelsmedium skole en
> meer
> skole word of in Engels enof Xhosa ens. onderrig. Daar is soos julle
> noual besef geen future vir kakfrikaans nie. Jy dink dat mense vandag
> nog sal aanvaar dat hulle na hotnots verwys kiem indie kaak sal sit,
> vergeet dit. Vind by jou ouma uit hoe hotnots onstaan het, wie het met
>
> wie ge.....i. Lees gerus ook Brink se boeke, dit maak nogal goeie
> leesstof uit.
> Kak lekker.
>
Ja Thomas. Goed Thomas. Net so Thomas. Drie sakke vol, Thomas. Op jou
stoep, Thomas.
As jy voel daar is geen toekoms vir Afrikaans in hierdie kulturele
smeltkroes wat ons ons land noem nie, voel vry om dit nie te praat nie.
As jy nie hou van wat op hierdie nuusgroep gesê word nie, moet dit nie
lees nie. Niemand forseer jou om hierdie nuusgroep te lees nie.
Op 'n meer konstruktiewe noot: ek kan jou punt insien, dat die
oorspronklike pos woorde bevat het wat vir jou aanstoot gegee het.
(verstaan ek reg ?). Ek dink dat jy met my sal saamstem dat jou heftige
reaksie nie die doel bereik het wat ek aanneem jy wou bereik het,
naamlik om die skrywer van die oorspronlike artikel tereg te wys. In die
proses het jy ongelukkig 'n vyand van Galjoen gemaak, en die respek van
'n klomp ander lesers van hierdie groep verloor. Dis jammer. Ek weet nie
of dit jou pla of nie, en dit maak weliswaar nie an my 'n verskil nie,
net soos my opinie seker ook nie aan jou 'n verskil maak nie.
Dit blyk uit jou antwoord op At dat jy nie veel liefde vir
Afrikaanssprekendes het nie. Ek sien ook dat jy defnitief van 'n "ons en
julle" standpunt uitgaan. Ook jammer, omdat dit nie juis enigiets doen
om verhoudinge tussen groepe te verbeter nie. Ek sê nie jy moet almal se
pêl wees nie, en ek sê ook nie dat jy jou beginsels moet prysgee nie. Ek
dink net jy kon meer bereik het deur 'n meer "beskaafde" antwoord, as
met die tipe antwoord wat jy hier bo vertoon.
Kan ons dalk beter invoer van jou verwag ?
H-J
> --
> Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
>
> Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp:
> ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|
Re: ag, asseblief ! [boodskap #10144 is 'n antwoord op boodskap #10018] |
Thu, 31 July 1997 00:00   |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Abre Smit skryf in artikel
...
> heeeeaaah Ek het nog nooit iemand fanaties hoor verkondig dat die son
> more gaan opkom nie... Wat ek wil se is dat as iemand iets so heftig
> aanvat dan is hy baie bang vir iets of iemand, dan voel hy gewoonlik hy
> het baie om te verloor en is ietwat onseker van homself. Maak vrede met
> jouself en jou keuses ou maat, as jy wil engels wees, maak so. Moenie
> dan jou swak karakter in die openbaar ontbloot deur ander mense te
> porbeer afkraak om jouself so te regverdig nie.
Abre,
Eintlik doen jy en al die ander iets waarteen ek gedurig
waarsku, maar self so pas ook weer gedoen het. Ignoreer
'n persoon wat homself/haarself skuldig maak aan blatante
verguising.
Ek is baie bly dat jy wel geskryf het omdat jy 'n frase gebruik
het wat die probleem uitlig, naamlik "onseker van homself".
Laat ek dit as volg verduidelik. Wanneer die sisteem versadig
word met chaos, moet orde volg. Die oorgang word 'n
bifurkasie (vurking) genoem om die volgende rede. Die ordening
kan of ontluik (emerge) na 'n ho"er orde of verval (immerge) na
'n laer orde. Die ontluiking is egter voorwaardelik. Sewe esensies
moet teenwoordig wees. As een of meer van die essensies
gebrekkig of afwesig is, sal die ontluiking nie meer plaasvind nie,
maar 'n verval na 'n laer orde. Hierdie verval kan 'n verwering
(ablation) wees wanneer die chaos aan die buitekant versadig
raak, of die verval kan 'n ontploffing wees wanneer die chaos
aan die binnekant versadig raak.
My raad hierbo het betrekking op 'n verwerende verval. Ignoreer
die persoon omdat die chaos van buite af die onvanpaste
persoonlikheid sal verweer. My raad kan nie toegepas word
op 'n ontploffende verval waarby die chaos van binne geproduseer
word nie. In so 'n geval is die persoon 'n tikkende tydbom. 'n
Tikkende tydbom moet weg van ander mense onskadelik gemaak
word deur of die tydmeganisme af te skakel of 'n teenontploffing
uit te voer.
Een van die sewe essensies waaaraan voldoen moet word
om 'n ontluiking te kan he, is identiteit. Jy verwys daarna met
frases soos "onseker van jouelf" en "maak vrede met jouself".
Iemand wat nog vis nog vlees is, en langduring so bly, word
'n tikkende tydbom. Daarmee bedoel ek dat iemand by wie die
essensie van identiteit kennelik afwesig is, in al sy ontluikings
gaan probleme he. So 'n persoon sal een of ander tyd begin
glo dat net verval moontlikhede het. So ontstaan 'n oorlogbelustige,
'n seksmaniak, 'n reeksmoordenaar, ensovoorts. Dit is die
soort mense wat 'n sensasie vir meer normale mense word
omdat die meer normale mense self nog worstel met hulle
abnormaliteit.
Dit laat my dink aan Jan Smuts wat net die ervaring van die
Tweede Vryheidsoorlog, die Vrede van Vereeniging en
Uniewording die Eerste Wereldoorlog beleef het. Tydens die
Verdrag van Versailles en veral daarna het hy ernstig gewaarsku
dat hierdie verdrag die Duitse volk hulle identiteit ontneem het.
Hy het gepleit net waar hy kon dat hierdie Verdrag gestaak
moet word ter wille van vrede. Ten spyte daarvan dat hy toe
reeds as erken was as 'n intellektuele reus met omvangryke
oorlogervaring, staatmanskap, ensovoorts, is sy waarskuwings
geminag.
Toe het die tydbom begin tik - Adolf Hitler. Winston Churchill,
self verwerp in die politiek, het begin besef waarvan Smuts
praat. Hy het mense begin aanmoedig om soos hy die tydbom
te bestudeer en hulself so voor te berei. En tog kon hy nie Smuts
begryp wat gesê het dat juis die Duitse nasie nie sy identiteit
ontneem moes word nie. Hoekom nie? Omdat identiteit soek
eie is aan die Duitse kultuur. Churchill se onvermo"e om Smuts
te verstaan was omdat hy homself nie kon identifiseer met die
Duitse kultuur nie. So teen 1935 het Smuts finaal onder die
indruk gekom dat die Tweede Wereld Oorlog onafwendbaar
was. Van toe af het hy dikwels iets beleef wat ek net kan
beskryf as die "profete se weemoed". Dit is veral duidelik in sy
persoonlike briewe (1935 - 1939) en (1946 - 1950)
Wat is die "profete se weemoed". Die profeet verstaan hoe 'n
saak werk, sien daarin iets radikaal verkeerd, praat daarteen,
weet dat dit nie gaan help, bid om 'n wonderwerk, en gaan
dan die verval (immergence) sonder drome tegemoet.
Ek hoop Gloudina, dat ek jou iets meer van Jan Smuts kon
vertel. As jy my vra hoekom hy die Indiers so ingeloop het.
kaan ek net aan een dink. Ten spyte van sy reuse intellek
en ten spyte van sy diepe mensskap (kyk wat Ghandi self
alles oor hom te skryf gehad het!), was hy steeds 'n beperkte
mens. Hy is reeds deur sy eie volk verguis omdat hy, met
behoud van sy Afrikaner kultuur, die Engelse kultuur so foutloos
sy eie gemaak het. Min mense kry dit reg en dan neem dit
hulle bykans 'n leeftyd om dit te kan doen.
Jan Smuts sou beslis anders opgetree het as hy ook die
Indiese kultuur foutloos sy eie kon gemaak het. Maar hy
het eenvoudig nie tyd gehad nie. Lees in honderde van
sy persoonlike briewe (hy het tot 10 'n dag geskryf) hoe hy
smag na rus en samesyn met sy familie. Ongelukkig het dit
gemaak dat ook hy in die slaggat van narcisme geval het.
Omdat hy nie tyd kon vind om die Indiese kultuur sy eie
te maak nie, het hy begin dink dat dit beter is om hulle nie
as deel van die eie te beskou nie. Hy het dus sterk pogings
aangewend om hulle gerepatrieer te kry - om hulle te probeer
verwyder uit die kompleksiteit van Suid Afrika. Veel vroeer
het hy die invoering van Sjinese as goudmynwerkers met
sukses teengestaan. Een dingetjie het hom ontglip - die
Indiers was alreeds jier in Suid Afrika gebore en geto"e
(dinge van Natal van die vorige eeu, dus lank voor Uniewording).
En sy boesemvriend Louis Botha was lankal nie meer daar om
hom voortdurend aan sulke klein praktiese dingetjies te
herinner nie. Botha was 'n Nataller in murg en been. Hy sou
Smuts sekerlik herinner het aan hierdie glipsie van hom.
Leendert het voorwaar oor 'n baie belangrike ding geskryf,
naamlik hoe bykans onmoontlik dit is om kulture te
oorbrug. Baie dankie, Leendert. Ek hoop ek kon dit vir
julle illustreer in die lewe van Jan Smuts.
Voordat ek afsluit, net dit.
(1) Vriende en 'n wederhelf wat deur dik en dun by jou sal
staan ongeag van die ongeluk of aanklag wat jou tref, is
kosbaarder as goud.
(2) Die "profete se weemoed" loop dik deur sy briewe
van 1946-50 oor die Nattes se monster van Apartheid.
Diep in die sewentig, was hy steeds bereid om met al
sy kragte daarteen te veg, al smagtende na 'n laaste
paar jaar van rus en vrede. Vir hom was daar nie meer
drome nie. Hy het die tydbom gesien tik. Vandag, 50
jaar later, begin ons eers agterkom hoekom hy nie net
sommer net 'n Sap was nie. Hy was 'n Afrikaner soos
min ander.
Alles van die beste.
At de Lange
|
|
|
|
|
|
|
Re: ag, asseblief ! [boodskap #10239 is 'n antwoord op boodskap #10018] |
Tue, 05 August 1997 00:00  |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in article ...
> At, ek stem gewoonlik met jou saam en het groot
> respek vir jou opinies. Maar ek moet hier vra: as die
> verskoning vir Jan Smuts se beleid om die Indiërs hul
> stemreg te ontneem, gebaseer is op die feit dat hy nie
> die Indiese kultuur ófoutloos sy eie gemaak het� nie,
> wat verhinder 'n mens om Hitler se dade te verskoon
> deur te sê dat hy nie die Jode se kultuur foutloos sy
> eie gemaak het nie? Nee, ek kan glad en geheel en al
> nie saamstem met hierdie gedagtegang nie! Al wat
> nodig was, was om menslike kompassie vir die Suid-
> Afrikaanse Indiërs te gehad het en ook respek te
> gehad het vir die integriteit van die SA bevolking.
> (Ek sal geinteresseerd wees om van jou te verneem
> wat hy oor hierdie saak in sy briewe en geskrifte te
> sê gehad het. Dit was nog altyd vir my 'n misterie.)
Liewe Gloudina,
Smuts het wel deernis met die Indiers gehad. Maar daar was
byvoorbeeld Ghandi wat gedurig dubbeltjies in sy pad gerol
het. En as hy dit omseil het, het Malan en Herzog klaar
weer hulle s'n gestrooi. En as hy hulle s'n omseil het, was
Ghandi weer klaar met syne. Ek kry die man werklik
jammer.
Al waarop ek jou aandag wou vestig, is dat sy sukses om
Sjinese (van Asie) uit die land te hou, sy gedagtegang met
met Indiers (OORSPRONKLIK van Asie) beinvloed het. Dis
hoekom hy die Indiers geleentheid wou gee tot vrywillge
repatriasie.
> 'n Mens weet dat hy 'n ou man was daar in
> die middel van die veertigerjare, en dat sy tyd so op-
> geneem was met die stigtingsvergadering van die
> VVO in San Fransisco dat hy vir min ander dinge
> tyd gehad het. Maar dis so jammer dat hy nie aandag
> gegee het aan die dringende probleme van SA na die
> Tweede Wereldoorlog nie: byvoorbeeld die kwart-
> miljoen of so plakkers wat om Johannesburg in die
> uiterste ellende gelewe het, en waaroor daar vir jare
> 'n vete was tussen die Johannesburgse Stadsraad en
> die Sentrale Regering oor wie se plig dit was om hier-
> die mense van huisvesting te voorsien. Leierskap hier
> sou kon verhoed het dat die bevolking sou val vir die
> ófinal solution� van die apartheidsprojek.
Nee, Gloudina, dis nie so nie. Na WO2 was hy reeds
75 jaar oud. Hy het gesmag om saam met sy geliefde
vrou, kinders en kleinkinders te wees. Hy moes hulle
alreeds 'n lewe lank ontbeer. Almal oor die hele wereld
het aan hom getrek vir aandag. Tuis het die Nattes met
hulle monster van Apartheid hom tot in sy siel gekwel.
Tewens, hy het meer aandag aan hierdie saak gegee as
al die ander sake. Maar omdat hy durf aandag gee aan
enige ander saak, het die Nattes die storie verkondig
dat almal vir Apartheid moet stem omdat Jan Smuts
besig was om hulle te verraai.
Ongelukkig was selfs Herzog nie meer daar nie - selfs
al het die Nattes hom ook verwerp. Miskien, as die twee
ou generaals twintig jaar se jeug kon terug kry, sou hulle
Apartheid kon nek omdraai het.
Maar, Gloudina, as is verbrande hout.
Een ding sal ek nooit beweer nie - dat Smuts meer kon
gedoen het om Apartheid te beveg. Ek is te diep onder die
indruk van die feite van sy lewe en waarvan dit spreek.
Eienaardig genoeg, soveel bewondering en meelewing
as wat ek vir Smuts het, het ek ook vir Herzog. Maar
daaror praat ons wanneer die tyd ryp is.
Alles van die beste
At de lange
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:25:56 UTC 2025
|