Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kry die Engelse
Kry die Engelse [boodskap #101327] Do, 10 Februarie 2005 10:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede troue?

--
Groetnis
Annette
Re: Kry die Engelse [boodskap #101328 is 'n antwoord op boodskap #101327] Do, 10 Februarie 2005 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wragtag.... ou Charles lyk hoeka vir my so moeg van min slaap. Seker
oor al die skrik as hy skielik wakker word in die nag en dink hy's in 'n
horror movie. Kon hy nie 'n inkelte Soutinnetjie gekry het wat mooier is
nie?

"Annette" skryf in boodskap news:cufc2f$iia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
> troue?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101329 is 'n antwoord op boodskap #101328] Do, 10 Februarie 2005 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - die hele skielike aankondiging is die parlement se skuld. Hulle
eis mos nou dat hy moet verduidelik hoekom hy 6 miljoen pond per jaar op
haar uitgee.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:Yf2dnbpKXMOa0JbfRVn-qg@is.co.za...
> Ja wragtag.... ou Charles lyk hoeka vir my so moeg van min slaap. Seker
> oor al die skrik as hy skielik wakker word in die nag en dink hy's in 'n
> horror movie. Kon hy nie 'n inkelte Soutinnetjie gekry het wat mooier is
> nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cufc2f$iia$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>> troue?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101330 is 'n antwoord op boodskap #101327] Do, 10 Februarie 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Who cares...

On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette" wrote:

> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede troue?
Re: Kry die Engelse [boodskap #101331 is 'n antwoord op boodskap #101330] Do, 10 Februarie 2005 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>
> Who cares...
>
>
> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
troue?
>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101332 is 'n antwoord op boodskap #101331] Do, 10 Februarie 2005 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Mense wat Franse broekies dra is vrek romanties!

"Annette" skryf in boodskap news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...

>> Who cares...


>> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
> troue?

>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101333 is 'n antwoord op boodskap #101332] Do, 10 Februarie 2005 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
--
Groetnis
Annette
>
> "Annette" wrote in message
> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>
>>> Who cares...
>
>
>>> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>> troue?
>
>>
>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101334 is 'n antwoord op boodskap #101333] Do, 10 Februarie 2005 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hy shopping ook by Harrods! Hulle stock dit......

"Annette" skryf in boodskap news:cufluf$4mc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
> --
> Groetnis
> Annette

>> "Annette" wrote in message
>> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>>
>>>> Who cares...
>>
>>
>>>> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>>> troue?
>>
>>>
>>>


>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101335 is 'n antwoord op boodskap #101334] Do, 10 Februarie 2005 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is daar enige ander geheimpies van prinses Charles wat jy ons kan vertel?:))
Lyk of jy in die binnekringe beweeg daar:)

( Nou net op die 3-uur nuus op RSG praat Niekie van Prinses Charles)
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:cufm1t$4sq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy shopping ook by Harrods! Hulle stock dit......
> "Annette" wrote in message
> news:cufluf$4mc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>>>
>>>> > Who cares...
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>>>> troue?
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101336 is 'n antwoord op boodskap #101333] Do, 10 Februarie 2005 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O golla! En hier dag ek toe julle praat van Ferdi!!

"Annette" skryf in boodskap news:cufluf$4mc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
> --
> Groetnis
> Annette

>> "Annette" wrote in message
>> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>>
>>>> Who cares...
>>
>>
>>>> On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>>> troue?
>>
>>>
>>>


>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101337 is 'n antwoord op boodskap #101331] Do, 10 Februarie 2005 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.

On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette" wrote:

> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101339 is 'n antwoord op boodskap #101337] Do, 10 Februarie 2005 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar voel?:)))
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>
> Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
> Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>
>
>
> On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>
Re: Kry die Engelse [boodskap #101340 is 'n antwoord op boodskap #101336] Do, 10 Februarie 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Wat weet jy van Ferdi wat ons nie weet nie?:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:Td6dnXmI1OKQ_5bfRVn-2A@is.co.za...
> O golla! En hier dag ek toe julle praat van Ferdi!!
> "Annette" wrote in message
> news:cufluf$4mc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My wêreld, hoe weet jy Prins Charles dra Franse broekies?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cufl6s$3gm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:9olm01po1c2epjdup8kpu3qvn9cvvqjrla@4ax.com...
>>>
>>>> > Who cares...
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 10 Feb 2005 12:07:33 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >nou een ekstra publieke vakansiedag op 6 April met Charles se tweede
>>>> troue?
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101348 is 'n antwoord op boodskap #101339] Vr, 11 Februarie 2005 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek na haar kyk, dan verstaan ek......

"Annette" skryf in boodskap news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
> Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
> hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar
> voel?:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...

>> Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
>> Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.



>> On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))

>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101350 is 'n antwoord op boodskap #101348] Vr, 11 Februarie 2005 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Is jy OOK verlief op haar?:))))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:65-dneAHR40B2JHfRVn-pQ@is.co.za...
> As ek na haar kyk, dan verstaan ek......
> "Annette" wrote in message
> news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
>> Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
>> hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar
>> voel?:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>
>>> Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
>>> Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>
>
>
>>> On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>
>>
>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101351 is 'n antwoord op boodskap #101350] Vr, 11 Februarie 2005 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek gril vir daai tampon-storie. Die broek-oor-die-kop-storie is met
die vrou harde werklikheid!

"Annette" skryf in boodskap news:cuhh1u$2c6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Is jy OOK verlief op haar?:))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:65-dneAHR40B2JHfRVn-pQ@is.co.za...
>> As ek na haar kyk, dan verstaan ek......
>> "Annette" wrote in message
>> news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
>>> Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
>>> hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar
>>> voel?:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>>
>>>> Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
>>>> Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>>
>>
>>
>>>> On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>
>>>
>>>


>
Re: Kry die Engelse - charles.jpg (0/1) [boodskap #101352 is 'n antwoord op boodskap #101351] Vr, 11 Februarie 2005 06:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Camilla en Kwien Liz behoort baie goed oor die weg te kom.
Albei klou verbete aan haarstyle van die jare toet.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:JrydnUf7z9tn1pHfRVn-og@is.co.za...
> Nee, ek gril vir daai tampon-storie. Die broek-oor-die-kop-storie is met
> die vrou harde werklikheid!
> "Annette" wrote in message
> news:cuhh1u$2c6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Is jy OOK verlief op haar?:))))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:65-dneAHR40B2JHfRVn-pQ@is.co.za...
>>> As ek na haar kyk, dan verstaan ek......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cufot4$9h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :)) Ek dink nie hy is seksie nie - lyk te veel na 'n beker.
>>>> Maar hy is vreeslik romanties - hoeveel mans wat jy van weet vergelyk
>>>> hulself met 'n tampon om hul geliefde te vertel hoe na hy aan haar
>>>> voel?:)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:68om019vfh9rii63h9mpoq3chamme3j9ul@4ax.com...
>>>
>>>> > Dis nie my probleem dat jy dink Charles is "sexy" nie.
>>>> > Ek heg vir jou 'n voorblad van Private Eye aan om te geniet.
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 10 Feb 2005 14:47:04 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >Dis nie ons probleem dat jy nie romanties is nie Ferdie:))
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Laerskool Mikro, Kuilsrivier
Volgende onderwerp: Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 00:09:40 MGT 2024