Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gisteraand
Gisteraand [boodskap #101318] Do, 10 Februarie 2005 04:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
--
Groetnis
Annette
Re: Gisteraand [boodskap #101319 is 'n antwoord op boodskap #101318] Do, 10 Februarie 2005 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal te
doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........

"Annette" skryf in boodskap news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Gisteraand [boodskap #101320 is 'n antwoord op boodskap #101319] Do, 10 Februarie 2005 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dis eintlik tragies dat so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan
soek,,,,,
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal te
> doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
>> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Gisteraand [boodskap #101322 is 'n antwoord op boodskap #101320] Do, 10 Februarie 2005 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Kan jy jou voorstel hoe die SA span sou gelyk met hom daarin? Wow.

"Annette" skryf in boodskap news:cuet14$ik5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, dis eintlik tragies dat so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan
> soek,,,,,
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal te
>> doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
>>> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Gisteraand [boodskap #101324 is 'n antwoord op boodskap #101322] Do, 10 Februarie 2005 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Is Clive Rice wat hom weg gesmokkel het...............hy en destydse suurgat
brigade

"Koot" skryf in boodskap news:cuf101$pnu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan jy jou voorstel hoe die SA span sou gelyk met hom daarin? Wow.
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuet14$ik5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, dis eintlik tragies dat so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan
>> soek,,,,,
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal
> te
>>> doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
>>>> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>


>
Re: Gisteraand [boodskap #101325 is 'n antwoord op boodskap #101322] Do, 10 Februarie 2005 08:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad!! Ten minste een mooi lang man om na te kan kyk:))
--
Groetnis
Annette
in message news:cuf101$pnu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan jy jou voorstel hoe die SA span sou gelyk met hom daarin? Wow.
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuet14$ik5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, dis eintlik tragies dat so 'n talent in Engeland sy heil moes gaan
>> soek,,,,,
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:cues84$h54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> JA omdat hy 'n gebore Suid-Afrikaner is, hy weet wat om met 'n los bal
> te
>>> doen! Wys my 'n rooinek wat dit kan doen...........
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuengv$34i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sweet ek toe behoorlik, en dit was nie net van die hitte nie!.
>>>> Daardie SA Engelsman kan 'n krieketbal vreeslik moker!.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kanada ....
Volgende onderwerp: Laerskool Mikro, Kuilsrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 05:44:16 MGT 2024