Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ons is amper daar ( Engels)
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101174] Ma, 31 Januarie 2005 06:02 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Laat ons dink aan die grootste medalje moontlik om die ou antie te gee! Ek
sê mos lankal dit moet snip-snip wees met verkragters, maar hierdie een is
s�veel beter.........

"Annette" skryf in boodskap news:ctkgn9$86m$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> The Rambo Granny of Melbourne, Australia
>
> Gun-toting granny Ava Estelle, 81, was so ticked-off when two thugs raped
> her 18-year-old granddaughter that she tracked the unsuspecting ex-cons
> down - - and shot off their testicles.
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101176 is 'n antwoord op boodskap #101174] Ma, 31 Januarie 2005 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit die begin van vigilante-groepe van mense bo 80:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:9cidnVwrn8YPT2DcRVn-2w@is.co.za...
> Laat ons dink aan die grootste medalje moontlik om die ou antie te gee! Ek
> sê mos lankal dit moet snip-snip wees met verkragters, maar hierdie een is
> sêveel beter.........
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101177 is 'n antwoord op boodskap #101176] Ma, 31 Januarie 2005 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons praat van die grootbekke al lankal dat ons hierie groot woestyn
aan die agterdeur het en dat hulle die diewe en misdadigers sal vang en
sommer in die woestyn gaan aflaai dat hulle vrek van die dors. Ongelukkig
moet 'n opgevoede mens by jou eie gewete verby kom en dis nie so maklik
nie......

"Annette" skryf in boodskap news:ctkmps$k7v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien is dit die begin van vigilante-groepe van mense bo 80:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:9cidnVwrn8YPT2DcRVn-2w@is.co.za...
>> Laat ons dink aan die grootste medalje moontlik om die ou antie te gee!
> Ek
>> sê mos lankal dit moet snip-snip wees met verkragters, maar hierdie een
>> is
>> sêveel beter.........
>
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101178 is 'n antwoord op boodskap #101177] Ma, 31 Januarie 2005 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle kan hul altyd gaan aflaai met genoeg kos en water, maar sonder
skoene:))
Gee die misdadiger 'n redelike kans om die vonnis te oorleef - ek twyfel of
die misdadiger sommer weer maklik sal oortree.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:HNSdnaPIE9Efc2DcRVn-iQ@is.co.za...
> Hier by ons praat van die grootbekke al lankal dat ons hierie groot woestyn
> aan die agterdeur het en dat hulle die diewe en misdadigers sal vang en
> sommer in die woestyn gaan aflaai dat hulle vrek van die dors. Ongelukkig
> moet 'n opgevoede mens by jou eie gewete verby kom en dis nie so maklik
> nie......
> "Annette" wrote in message
> news:ctkmps$k7v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien is dit die begin van vigilante-groepe van mense bo 80:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:9cidnVwrn8YPT2DcRVn-2w@is.co.za...
>>> Laat ons dink aan die grootste medalje moontlik om die ou antie te gee!
>> Ek
>>> sê mos lankal dit moet snip-snip wees met verkragters, maar hierdie een
>>> is
>>> sêveel beter.........
>>
>
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101179 is 'n antwoord op boodskap #101178] Ma, 31 Januarie 2005 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Mens dink altyd haat is so maklik en in 'n ou se verbeelding maak jy
enige ou maklik vrek, maar enige ou wat al in aktief betrokke was by 'n
konflik, sal vir jou vertel dat om 'n ander mens dood te maak is nie so
einfach nie. Maak nie saak of hy 'n soldaat, 'n rower, 'n verkragter, of
watookal is nie, as jy by die punt kom waar jy totale mag in die hand het
oor die mens om sy toekoms te kan bepaal, dan kom slat daai ding wat hulle
die gewete noem, vir jou. Dit druis teen jou opvoeding en menswees in om
'n ander mens te na te kom, wat nog om hom dood te maak? En om om hom net
in die woestyn af te laai sodat hy moet suffer om weer terug te kom in die
dorp en hoop dat hy sy les sal leer, sal nie werk nie. Die bliksems het in
die eerste plek nie die issue met sy gewete nie [daarom steel hy!] en sal hy
dalk op jou kom wraak neem. Nee wat, jy doen hom of jy doen hom nie.
Ongelukkig kan meeste opgevoede mense dit nie doen nie en daarom wen die
skelms!

"Annette" skryf in boodskap news:ctkskm$4h1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle kan hul altyd gaan aflaai met genoeg kos en water, maar sonder
> skoene:))
> Gee die misdadiger 'n redelike kans om die vonnis te oorleef - ek twyfel
> of
> die misdadiger sommer weer maklik sal oortree.
> --
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101180 is 'n antwoord op boodskap #101179] Ma, 31 Januarie 2005 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei - laai hom af met kos en water, maar sonder skoene en sonbrandmiddel:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:IKudnUGfSuRFg2PcRVn-jg@is.co.za...
> 'n Mens dink altyd haat is so maklik en in 'n ou se verbeelding maak jy
> enige ou maklik vrek, maar enige ou wat al in aktief betrokke was by 'n
> konflik, sal vir jou vertel dat om 'n ander mens dood te maak is nie so
> einfach nie. Maak nie saak of hy 'n soldaat, 'n rower, 'n verkragter, of
> watookal is nie, as jy by die punt kom waar jy totale mag in die hand het
> oor die mens om sy toekoms te kan bepaal, dan kom slat daai ding wat hulle
> die gewete noem, vir jou. Dit druis teen jou opvoeding en menswees in om
> 'n ander mens te na te kom, wat nog om hom dood te maak? En om om hom net
> in die woestyn af te laai sodat hy moet suffer om weer terug te kom in die
> dorp en hoop dat hy sy les sal leer, sal nie werk nie. Die bliksems het in
> die eerste plek nie die issue met sy gewete nie [daarom steel hy!] en sal hy
> dalk op jou kom wraak neem. Nee wat, jy doen hom of jy doen hom nie.
> Ongelukkig kan meeste opgevoede mense dit nie doen nie en daarom wen die
> skelms!
> "Annette" wrote in message
> news:ctkskm$4h1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle kan hul altyd gaan aflaai met genoeg kos en water, maar sonder
>> skoene:))
>> Gee die misdadiger 'n redelike kans om die vonnis te oorleef - ek twyfel
>> of
>> die misdadiger sommer weer maklik sal oortree.
>> --
>
Re: Ons is amper daar ( Engels) [boodskap #101213 is 'n antwoord op boodskap #101179] Di, 01 Februarie 2005 22:03 Na vorige boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
SOFTY!!!!!!!!!!!!

THREE CHEERS VIR DIE ANTIE!!!!!!!!!

"Suidwester" skryf in boodskap news:IKudnUGfSuRFg2PcRVn-jg@is.co.za...
> 'n Mens dink altyd haat is so maklik en in 'n ou se verbeelding maak jy
> enige ou maklik vrek, maar enige ou wat al in aktief betrokke was by 'n
> konflik, sal vir jou vertel dat om 'n ander mens dood te maak is nie so
> einfach nie. Maak nie saak of hy 'n soldaat, 'n rower, 'n verkragter, of
> watookal is nie, as jy by die punt kom waar jy totale mag in die hand het
> oor die mens om sy toekoms te kan bepaal, dan kom slat daai ding wat hulle
> die gewete noem, vir jou. Dit druis teen jou opvoeding en menswees in om
> 'n ander mens te na te kom, wat nog om hom dood te maak? En om om hom net
> in die woestyn af te laai sodat hy moet suffer om weer terug te kom in die
> dorp en hoop dat hy sy les sal leer, sal nie werk nie. Die bliksems het in
> die eerste plek nie die issue met sy gewete nie [daarom steel hy!] en sal hy
> dalk op jou kom wraak neem. Nee wat, jy doen hom of jy doen hom nie.
> Ongelukkig kan meeste opgevoede mense dit nie doen nie en daarom wen die
> skelms!
> "Annette" wrote in message
> news:ctkskm$4h1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle kan hul altyd gaan aflaai met genoeg kos en water, maar sonder
>> skoene:))
>> Gee die misdadiger 'n redelike kans om die vonnis te oorleef - ek twyfel
>> of
>> die misdadiger sommer weer maklik sal oortree.
>> --
>
Vorige onderwerp: Regspraak
Volgende onderwerp: Plagiaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 14:47:58 MGT 2024