Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Ou Sierra games
Ou Sierra games [boodskap #100974] Do, 13 Januarie 2005 12:49 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Is hier van julle wat die ou "adventure games" van Sierra gespeel en geniet
het soos bv

Leisure suit Larry
Space Quest
Kings Quest
Gold Rush

Groete

Riaan
Re: Ou Sierra games [boodskap #100975 is 'n antwoord op boodskap #100974] Do, 13 Januarie 2005 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Jan 2005 14:49:04 +0200, "Riaan" wrote:

> Leisure suit Larry
> Space Quest
> Kings Quest

Bg. drie gespeel.

> Gold Rush
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Ou Sierra games [boodskap #100976 is 'n antwoord op boodskap #100975] Do, 13 Januarie 2005 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Ferdi

Ek neem aan jy het dus die hele "reeks" van hulle gespeel. Ek het opgehou
toe hulle 3D toe beweeg het en sal graag wil weet van ander games soos die
wat ek genoem het van ander vervaardigers indien jy dalk weet

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:30scu01l8pojusn8o7egjae0gamssro8h0@4ax.com...
> On Thu, 13 Jan 2005 14:49:04 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
> > Space Quest
>> Kings Quest
>
> Bg. drie gespeel.
>
>
>
>> Gold Rush


>> Groete


>> Riaan

>
Re: Ou Sierra games [boodskap #100977 is 'n antwoord op boodskap #100976] Do, 13 Januarie 2005 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Jan 2005 15:42:38 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Ferdi
>
> Ek neem aan jy het dus die hele "reeks" van hulle gespeel. Ek het opgehou
> toe hulle 3D toe beweeg het en sal graag wil weet van ander games soos die
> wat ek genoem het van ander vervaardigers indien jy dalk weet

Dis so lank terug. Ek het nie eintlik van ander geweet nie.
Daarna het ek SimCity ontdek en dis die game wat my die meeste gevang
het.

Ek het nou die dag gesien Leisure suit Larry is nou uit in 3D glorie
vir nuwe rekenaars. Selfs 'n X Rated weergawe.

Ek het nooit gehou van die probleem-oplossing segment van die games
nie.
Re: Ou Sierra games [boodskap #100978 is 'n antwoord op boodskap #100977] Do, 13 Januarie 2005 14:31 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9s0du05vo2parrum5kbr7g75s6k6gcmcm7@4ax.com...
> Daarna het ek SimCity ontdek en dis die game wat my die meeste gevang
> het.
>
> Ek het nou die dag gesien Leisure suit Larry is nou uit in 3D glorie
> vir nuwe rekenaars. Selfs 'n X Rated weergawe.
>
> Ek het nooit gehou van die probleem-oplossing segment van die games
> nie.
Vorige onderwerp: Telkom nou in Engeland?
Volgende onderwerp: Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 08:08:04 MGT 2024