| Lotto [boodskap #100962] |
Wo., 12 Januarie 2005 18:20  |
DIEK HENNING[2]
Boodskappe: 7 Geregistreer: Januarie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Voor die lottomasjien die balletjies uitspoeg, het die Lottorekenaar alklaar
die keuse van nommers betaal wat of 0 of 1 of 2 spelers gekies het. Hierdie
keuse sal dan wen. M.a.w. die masjien bepaal nie watter nommers wen nie, dit
word met die rekenaar bepaal.
Is dit nie moontlik dat in 'n land vol korrupsie hierdie korrekte nommers al
voor die tyd aan 'n persoon van Uthingo se keuse gelek kan word nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lotto [boodskap #100988 is 'n antwoord op boodskap #100985] |
Vr., 14 Januarie 2005 08:23   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 14 Jan 2005 07:48:57 +0200, "Riaan" wrote:
> Ferdi ek dink die persoon gebruik die "pool tafel" teorie, waar indien jy
> die witbal inskiet dit weer uitrol en beskikbaar is maar nie die ander balle
> nie. Dit is dus moontlik om indien jy 'n sekere klomp nommers wil kies,
> seker te maak hulle is die "wit" balletjies wat dus "uitgespoeg" gaan word
>
> Soos jyself weet is dit bitter moeilik om met die oog die verskik tussen 'n
> wit pool balletjie en die res te sien.
Ek verstaan nie mooi wat jy se nie. Ek ken nie die verwysing waarna jy
verwys nie. Vertel meer asb.
Maar is elk geval - as ek die lotto speel, kies ek ses nommers en met
geluk kry ek dit reg. Dus of my geluk ooreenstem met die wind wat
balletjies uitpop of met die ses nommer-patroon wat deur 'n conspiracy
of a few gekies word, wat is op die eidne die verskil?
As my nommers reg is, deel ek die wins met hulle.
'n Ander ding wat my pla, as daar 'n conspiracy is, waarom dan die
groot hoeveelheid enkel-wenners van groot bedrae?
|
|
|
|
|
|
| Re: Lotto [boodskap #100991 is 'n antwoord op boodskap #100988] |
Vr., 14 Januarie 2005 09:36  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Die "Pool Tafel teorie" (Nie mynie nie)
Die hoof teorie bestaan daaruit dat daar eintlik net 2 stelle balletjies is
1 tot 49 - Nornale balletjies
1 tot 49 - Wit balletjies (Niks met die kleur WIT uit te maak nie)
Daar is baie plekke met Pool tafels waar 'n persoon R2 moet betaal vir 'n
spel. Indien die wit bal gedurende die spel gesink word, rol die balletjie
tot op 'n plek waar dit weer uitgehaal kan word sodat die spel voortgesit
kan word. Dit gebeur nie met die ander balle nie. Die rede hoekom die wit
balletjie uitrol, is omdat die 'n bietjie ligter en kleiner is as die ander
balletjies. Tog is dit geweldig moeilik om dit met die normale oog waar te
neem.
Die Lotto sluit ongeveer 'n halfuur voor die trekking.
Omdat dit elektronies geskied, is dit moontlik vir 'n rekenaar program om 'n
hele paar goed voor die tyd te kan bepaal
Indien daar "vooraf bepaal" word dat NIEMAND die Lotto moet wen nie, kan die
reeks nommers wat geen wenner sal oplewer nie maklik identifiseer word. Die
moontlike variasies wat nog kan plaasvind is soos jyself kan uitwerk te veel
om op te noem.
25 12 34 7 44 5 (18)
Kom ons sê dit is die nommer wat die rekenaar gegee het wat GEEN wenner sal
oplewer nie. Dan word die balletjies met die nommers omgeruil met die "wit"
balletjie stel
Dit veroorsaak dat die balleties omdat hulle ligter is as die ander
"uitgespoeg" word.
VIOLA - Geen wenner nie
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:370fu0951lajmptk5h2hrjkqmlac493bhm@4ax.com...
> On Fri, 14 Jan 2005 07:48:57 +0200, "Riaan" wrote:
>
> indien jy
>> die witbal inskiet dit weer uitrol en beskikbaar is maar nie die ander
>> balle
>> nie. Dit is dus moontlik om indien jy 'n sekere klomp nommers wil kies,
>> seker te maak hulle is die "wit" balletjies wat dus "uitgespoeg" gaan word
>> Soos jyself weet is dit bitter moeilik om met die oog die verskik tussen
>> 'n
>> wit pool balletjie en die res te sien.
>
>
> Ek verstaan nie mooi wat jy se nie. Ek ken nie die verwysing waarna jy
> verwys nie. Vertel meer asb.
>
> Maar is elk geval - as ek die lotto speel, kies ek ses nommers en met
> geluk kry ek dit reg. Dus of my geluk ooreenstem met die wind wat
> balletjies uitpop of met die ses nommer-patroon wat deur 'n conspiracy
> of a few gekies word, wat is op die eidne die verskil?
>
> As my nommers reg is, deel ek die wins met hulle.
>
> 'n Ander ding wat my pla, as daar 'n conspiracy is, waarom dan die
> groot hoeveelheid enkel-wenners van groot bedrae?
>
|
|
|
|