Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Vrye Weekblad
Vrye Weekblad [boodskap #100897] |
Thu, 06 January 2005 22:35  |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek sal baie bly wees as iemand my kan laat weet of ou kopieë van Vrye Weekblad
nog êrens beskikbaar is. Het sopas Max du Preez se boek "Pale Native" gelees en
ek graag al die ou uitgawes van Vrye Weekblad versamel.
Vele dank,
Johannes Kantelberg.
|
|
|
|
|
Re: Vrye Weekblad [boodskap #100913 is 'n antwoord op boodskap #100909] |
Sat, 08 January 2005 15:05  |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Waarom word al die NG Kerk en Broederbond goed dan gebêre??
Kantelberg.
"petrus" skryf in boodskap news:crnmj9$fd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jy sal nie sulke goed raak loop nie, gemors word nie gebere nie
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:50:54 UTC 2025
|