Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wit bloed vs swart bloed
Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100541] Do, 02 Desember 2004 08:34 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik word
vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit dat
hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou wonder ek
net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n ongeluk
en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld? Wat
is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100542 is 'n antwoord op boodskap #100541] Do, 02 Desember 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat daagliks 'n hele
knoffel moet eet:))
--
Groetnis
Annette
> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik word
> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit dat
> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou wonder ek
> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n ongeluk
> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld? Wat
> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100543 is 'n antwoord op boodskap #100542] Do, 02 Desember 2004 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink natuurlik?

"Annette" skryf in boodskap news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat daagliks 'n
> hele
> knoffel moet eet:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
>> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik word
>> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit dat
>> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou wonder ek
>> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>> ongeluk
>> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld?
>> Wat
>> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?


>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100547 is 'n antwoord op boodskap #100543] Do, 02 Desember 2004 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
--
Groetnis
Annette
> Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink natuurlik?
> "Annette" wrote in message
> news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat daagliks 'n
>> hele
>> knoffel moet eet:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
>>> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik word
>>> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit dat
>>> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou wonder ek
>>> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>>> ongeluk
>>> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld?
>>> Wat
>>> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>
>
>>
>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100551 is 'n antwoord op boodskap #100547] Vr, 03 Desember 2004 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan werk teen Aids........wie wil nou 'n vrou vry wat knoffel gevreet het?

"Annette" skryf in boodskap news:cona7o$led$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
> --
> Groetnis
> Annette
>> Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink
> natuurlik?
>> "Annette" wrote in message
>> news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat daagliks 'n
>>> hele
>>> knoffel moet eet:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
>>>> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik
> word
>>>> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit
> dat
>>>> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou wonder
> ek
>>>> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>>>> ongeluk
>>>> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld?
>>>> Wat
>>>> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100553 is 'n antwoord op boodskap #100551] Vr, 03 Desember 2004 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink jy moet vir Dr Manto skryf en vertel dat jy 'n middel ontdek het wat
verhoed dat iemand vigs kry:))

--
Groetnis
Annette
> Kan werk teen Aids........wie wil nou 'n vrou vry wat knoffel gevreet het?
> "Annette" wrote in message
> news:cona7o$led$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink
>> natuurlik?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat daagliks 'n
>>>> hele
>>>> knoffel moet eet:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> > Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
>>>> > gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik
>> word
>>>> > vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit
>> dat
>>>> > hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou
wonder
>> ek
>>>> > net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>>>> > ongeluk
>>>> > en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld?
>>>> > Wat
>>>> > is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100554 is 'n antwoord op boodskap #100553] Vr, 03 Desember 2004 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja! Laat my dink aan die meisies wat in die aand wil uitgaan. Eet
knoffel en trek aan soos wat jy wil. G'n man, makie skaie hoe desperaat hy
is nie, sal dit nader as 5m waag nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cop2gv$mdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy moet vir Dr Manto skryf en vertel dat jy 'n middel ontdek het
> wat
> verhoed dat iemand vigs kry:))
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Kan werk teen Aids........wie wil nou 'n vrou vry wat knoffel gevreet
>> het?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cona7o$led$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink
>>> natuurlik?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat daagliks
> 'n
>>>> > hele
>>>> > knoffel moet eet:))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n
> hoër
>>>> >> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen
>>>> >> gebruik
>>> word
>>>> >> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die
>>>> >> feit
>>> dat
>>>> >> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou
> wonder
>>> ek
>>>> >> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>>>> >> ongeluk
>>>> >> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur
>>>> >> geld?
>>>> >> Wat
>>>> >> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100621 is 'n antwoord op boodskap #100553] Wo, 08 Desember 2004 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Kan ook werk as mens die huisie knoffel styf tussen die kniee vasknyp...

"Annette" skryf in boodskap news:cop2gv$mdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy moet vir Dr Manto skryf en vertel dat jy 'n middel ontdek het wat
> verhoed dat iemand vigs kry:))
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Kan werk teen Aids........wie wil nou 'n vrou vry wat knoffel gevreet het?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cona7o$led$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink
>>> natuurlik?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat
daagliks
> 'n
>>>> > hele
>>>> > knoffel moet eet:))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n
> hoër
>>>> >> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen
gebruik
>>> word
>>>> >> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die
feit
>>> dat
>>>> >> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou
> wonder
>>> ek
>>>> >> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>>>> >> ongeluk
>>>> >> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld?
>>>> >> Wat
>>>> >> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>
>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100624 is 'n antwoord op boodskap #100621] Wo, 08 Desember 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee! Wie wil nou mert stink knieë rondloop?:))))
--
Groetnis
Annette

"Daniel" skryf in boodskap news:2cBtd.4311837$yk.648775@news.easynews.com...
> Kan ook werk as mens die huisie knoffel styf tussen die kniee vasknyp...
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cop2gv$mdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink jy moet vir Dr Manto skryf en vertel dat jy 'n middel ontdek het
> wat
>> verhoed dat iemand vigs kry:))
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Kan werk teen Aids........wie wil nou 'n vrou vry wat knoffel gevreet
> het?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cona7o$led$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> > Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink
>>>> natuurlik?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat
> daagliks
>> 'n
>>>> > > hele
>>>> > > knoffel moet eet:))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n
>> hoër
>>>> > >> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen
> gebruik
>>>> word
>>>> > >> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die
> feit
>>>> dat
>>>> > >> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou
>> wonder
>>>> ek
>>>> > >> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n
>>>> > >> ongeluk
>>>> > >> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur
> geld?
>>>> > >> Wat
>>>> > >> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit bloed vs swart bloed [boodskap #100627 is 'n antwoord op boodskap #100624] Do, 09 Desember 2004 08:44 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Om nou nie te praat van die dubbele verdere stink nie! ken jy daai grappie
van die ou wat in die wildtuin gery het en 'n baba-muishondjie opgelaai het?
Sy vrou sit met die dier op die skoot en skielik sien hulle 'n
natuurbewaringsvoertuig aankom.
Dringend sê die man vir die vrou: "Druk die hond onder jou rok in."
"Wat van die stank?" vra sy.
"Druk sy neus toe," sê haar man ongestoord.

"Annette" skryf in boodskap news:cp709a$lt7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> O nee! Wie wil nou mert stink knieë rondloop?:))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Daniel" wrote in message
> news:2cBtd.4311837$yk.648775@news.easynews.com...
>> Kan ook werk as mens die huisie knoffel styf tussen die kniee vasknyp...


>> "Annette" wrote in message
>> news:cop2gv$mdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink jy moet vir Dr Manto skryf en vertel dat jy 'n middel ontdek
>>> het
>> wat
>>> verhoed dat iemand vigs kry:))
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Kan werk teen Aids........wie wil nou 'n vrou vry wat knoffel gevreet
>> het?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cona7o$led$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dis Aantie Manto se raat vir enige erge kwaal onder die son:))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >> Nou het ek jou verloor.....wat doen die knoffel? Behalwe stink
>>>> > natuurlik?
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:comot2$jv0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Daar is nog 'n keuse - om bekend te staan as stinkie, omdat
>> daagliks
>>> 'n
>>>> >> > hele
>>>> >> > knoffel moet eet:))
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >> Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed
>>>> >> >> 'n
>>> hoër
>>>> >> >> gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen
>> gebruik
>>>> > word
>>>> >> >> vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die
>> feit
>>>> > dat
>>>> >> >> hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou
>>> wonder
>>>> > ek
>>>> >> >> net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens
> 'n
>>>> >> >> ongeluk
>>>> >> >> en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur
>> geld?
>>>> >> >> Wat
>>>> >> >> is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Re: Verhoogde Risiko
Volgende onderwerp: Botsing tussen die ANC en COSATU
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:31:30 MGT 2024