Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee vrae
Twee vrae [boodskap #100055] Wo, 03 November 2004 10:28 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
inval om demokrasie te vestig?

2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
en PW Botha se heerskappye?
Re: Twee vrae [boodskap #100059 is 'n antwoord op boodskap #100055] Wo, 03 November 2004 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>
> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
> inval om demokrasie te vestig?
----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika se
veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat die
gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat gaan
oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
Wat gaan JY doen om dit te stop?
>
> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
> en PW Botha se heerskappye?

------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium geglo
dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?
Re: Twee vrae [boodskap #100066 is 'n antwoord op boodskap #100059] Wo, 03 November 2004 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat van jy antwoord die vrae.
Of is dit nie 'n vaardigheid wat stafsersante kan aanleer nie?

On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester" wrote:

>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...

>> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
>> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
>> inval om demokrasie te vestig?
> ----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika se
> veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
> want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
> alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat die
> gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
> stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat gaan
> oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
> Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
> Wat gaan JY doen om dit te stop?

>> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
>> en PW Botha se heerskappye?
>
> ------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
> se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
> skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
> onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
> groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
> soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium geglo
> dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
> toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
> dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?
>
Re: Twee vrae [boodskap #100068 is 'n antwoord op boodskap #100066] Wo, 03 November 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy soek die kastele op die verkeerde plek.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:juoho0hsbj59biedthnba4l716otss4ktv@4ax.com...
>
> Wat van jy antwoord die vrae.
> Of is dit nie 'n vaardigheid wat stafsersante kan aanleer nie?
>
>
> On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>

>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>
>>> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
>>> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
>>> inval om demokrasie te vestig?
>> ----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika
>> se
>> veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
>> want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
>> alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat
>> die
>> gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
>> stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat
>> gaan
>> oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
>> Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
>> Wat gaan JY doen om dit te stop?
>
>>> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
>>> en PW Botha se heerskappye?

>> ------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
>> se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
>> skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
>> onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
>> groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
>> soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium
>> geglo
>> dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
>> toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
>> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
>> dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?

>
Re: Twee vrae [boodskap #100071 is 'n antwoord op boodskap #100059] Wo, 03 November 2004 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester" wrote:

> Die VSA is
> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy.

In daardie Twin Towers het baie Amerikaners gepoep!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Twee vrae [boodskap #100080 is 'n antwoord op boodskap #100071] Do, 04 November 2004 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en daarna? Die res poep steeds en gaan vir jare nog poep.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:th4io09e3mv34so3b02std8cpo4pa92f8d@4ax.com...
> On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Die VSA is
>> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy.
>
> In daardie Twin Towers het baie Amerikaners gepoep!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Twee vrae [boodskap #100087 is 'n antwoord op boodskap #100055] Do, 04 November 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou al gevloek en geskel, maar ek sal nou 'n keer probeer om mooi te
vra: wil jy nie maar aanhaal nie? Dan weet ons hoekom jy sê wat jy sê,
anders beteken die onderstaande stukkie regtig niks nie.

"Jonas"
> Ferdietjiekie - jy neig om dinge te vereenvoudig. Dit doen jy waarskynlik om
> by jou beperkte intellektuele vermoë aan te pas.
> (O ja - jy was bra stil toe demokrasie op Serbië afgedwing was. Jy is seker
> dan pro-Muslim?)
>
Re: Twee vrae [boodskap #100088 is 'n antwoord op boodskap #100080] Do, 04 November 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Nov 2004 07:37:15 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ja en daarna? Die res poep steeds en gaan vir jare nog poep.

Ja wel die ou SADF poep ook nog steeds.
Re: Twee vrae [boodskap #100090 is 'n antwoord op boodskap #100088] Do, 04 November 2004 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bestaan hulle nog? Dis mos nou Umkhonto.....? Die res van die pelle sit
in Irak en doen sekriteit en verdien tussen 90 en 200 000 per maand. Maak
jou siek in jou toutjiesbaard, of hoe? Afrika het mos hierdie ding
vervolmaak. Vervang kundigheid met idiote en gee die kundigheid vir ander
lande wat vir Afrika lag. Jy sal nie weet nie want niemand soek jou in die
buiteland nie!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ttjo093d83i848j6f1vdsv6v0qkn7aq1g@4ax.com...
> On Thu, 4 Nov 2004 07:37:15 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Ja wel die ou SADF poep ook nog steeds.
>
Re: Twee vrae [boodskap #100091 is 'n antwoord op boodskap #100088] Do, 04 November 2004 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al ten-pin bowling gespeel? Sulke wit mannetjies en as jy nou 'n
pluisbaardjie daarop inteken dan lyk dit soos klein Osama'tjies. Dis wat
die Yankees in Afghanistan met hulle doen. Weet jy van die Kanadese
snipers wat twee wêreldrekords daar opgestel het met .50 Browning
snipergewere. Ek onthou nie die presiese afstande tot die meter nie, maar
dit was eers so 2380 meter en 'n paar dae later 2420m....beide bevestigde
treffers ['kills'].
So 'n klompie jare gelede het ons darem nie ver teruggestaan vir die
Yanks nie. Doer noord, oor die groot rivier, het die manne aan die
anderkant van die rivier begin om die basis te tart met 'n
luidsprekerstelsel. Aan die begin het die manne op hulle losgebrand met
die 7,62's, dan hol hulle weg en skuif net verder weg totdat hulle buite die
trefafstand van die gewone wapens is en dan skrou hulle deur die nag en maak
jou mal. Toe bou die manne 'n raam met 'n 23mm Russiese kanon op,
teleskoop, et al. In sie aanvanklike toetse klap hulle 'n 5l olieblik op
1,5km, skoot vir skoot. Die kanonne'tjie het natuurlik 'n plofkopkoeël en
toe daai man nog staan en skree oor sy luidspreker van die boere se moere,
toe's daar net een stofwolk en 'n lang stilte wat gevolg het. Toe die stof
weg is, toe's skree'er net maelvleis en rook en sy luidsprekerstelsel het
ook nooit weer daarna gewerk nie. Niemand het ook ooit weer dit probeer
nie!
Dag ek sal jou net aptyt gee vir jou middagete!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ttjo093d83i848j6f1vdsv6v0qkn7aq1g@4ax.com...
> On Thu, 4 Nov 2004 07:37:15 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Ja wel die ou SADF poep ook nog steeds.
>
Re: Twee vrae [boodskap #100094 is 'n antwoord op boodskap #100055] Do, 04 November 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - jy neig om dinge te vereenvoudig. Dit doen jy waarskynlik om
by jou beperkte intellektuele vermoë aan te pas.
(O ja - jy was bra stil toe demokrasie op Serbië afgedwing was. Jy is seker
dan pro-Muslim?)
Re: Twee vrae [boodskap #100115 is 'n antwoord op boodskap #100055] Vr, 05 November 2004 03:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jy is nog steeds so F$#en onosel Ferdie

Die VSA moet Suid Afrika nou inval and verlos van die korrupte/rasistiese
ANC regering.

Dis nog een van slapgat Clinton se foute. Hy en sy liberale moroon maatjies
soos Micheal Moore het gehelp om die ANC aan bewind te bring in Suid Afrika
en vandag is hulle meer rasisties en korrup as wat die ou regering ooit kon
droom om te wees.

As hulle Bobejaansberg begin bom sal el "volenteer" of die B52 te vlieg wat
jou woonbuurt dek.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>
> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
> inval om demokrasie te vestig?
>
> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
> en PW Botha se heerskappye?
>
Re: Twee vrae [boodskap #100118 is 'n antwoord op boodskap #100066] Vr, 05 November 2004 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
F#k is jy wraggie so onosel dat jy nie die antwoord op jou k#k vragies kan
raaksien al slaat dit jou in die gesig nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:juoho0hsbj59biedthnba4l716otss4ktv@4ax.com...
>
> Wat van jy antwoord die vrae.
> Of is dit nie 'n vaardigheid wat stafsersante kan aanleer nie?
>
>
> On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>
>>> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
>>> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
>>> inval om demokrasie te vestig?
>> ----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika se
>> veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
>> want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
>> alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat die
>> gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
>> stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat gaan
>> oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
>> Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
>> Wat gaan JY doen om dit te stop?
>
>>> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
>>> en PW Botha se heerskappye?
>>
>> ------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
>> se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
>> skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
>> onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
>> groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
>> soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium geglo
>> dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
>> toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
>> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
>> dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?
>>
>
Re: Twee vrae [boodskap #100119 is 'n antwoord op boodskap #100071] Vr, 05 November 2004 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
En die bliksems sal ook nie gou weer hulle k#k probeer nie nè!!

Baie van hulle ooms en anties poep nou in die woestyn & as hulle weer iets
probeer in die VSA is hulle net so onosel soos jy wat genot uit die 9/11
terroriste aanvalle put.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:th4io09e3mv34so3b02std8cpo4pa92f8d@4ax.com...
> On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Die VSA is
>> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy.
>
> In daardie Twin Towers het baie Amerikaners gepoep!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Twee vrae [boodskap #100124 is 'n antwoord op boodskap #100118] Vr, 05 November 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Nov 2004 22:20:36 -0500, "Glucklich" wrote:

> F#k is jy wraggie so onosel dat jy nie die antwoord op jou k#k vragies kan
> raaksien al slaat dit jou in die gesig nie?

Dis altyd so snaaks om te sien iemand dink as hy "fok" as "f#k" en
"kak" as "K#k" skryf, dan vloek hy nie.
Re: Twee vrae [boodskap #100125 is 'n antwoord op boodskap #100115] Vr, 05 November 2004 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Nov 2004 22:16:12 -0500, "Glucklich" wrote:

> Jy is nog steeds so F$#en onosel Ferdie
>
> Die VSA moet Suid Afrika nou inval and verlos van die korrupte/rasistiese
> ANC regering.
>
> Dis nog een van slapgat Clinton se foute. Hy en sy liberale moroon maatjies
> soos Micheal Moore het gehelp om die ANC aan bewind te bring in Suid Afrika
> en vandag is hulle meer rasisties en korrup as wat die ou regering ooit kon
> droom om te wees.
>
> As hulle Bobejaansberg begin bom sal el "volenteer" of die B52 te vlieg wat
> jou woonbuurt dek.

Hierbo het ons 'n IK toets.
Re: Twee vrae [boodskap #100134 is 'n antwoord op boodskap #100115] Vr, 05 November 2004 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Nov 2004 22:16:12 -0500, "Glucklich" wrote:

>
> Die VSA moet Suid Afrika nou inval and verlos van die korrupte/rasistiese
> ANC regering.
>
Dis wat mister Bush rêrig gaan doen! En daarvoor gaan hy al sy swart
soldate Suid-Afrika toe stuur!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Twee vrae [boodskap #100135 is 'n antwoord op boodskap #100134] Vr, 05 November 2004 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 05 Nov 2004 19:23:08 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> On Thu, 4 Nov 2004 22:16:12 -0500, "Glucklich" wrote:
>
>

>> Die VSA moet Suid Afrika nou inval and verlos van die korrupte/rasistiese
>> ANC regering.

> Dis wat mister Bush rêrig gaan doen! En daarvoor gaan hy al sy swart
> soldate Suid-Afrika toe stuur!
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Viva Oom George...!!!!!

huh...(swart soldate?)
Re: Twee vrae [boodskap #100136 is 'n antwoord op boodskap #100135] Vr, 05 November 2004 22:01 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 05 Nov 2004 20:33:50 +0200, DD wrote:

> On Fri, 05 Nov 2004 19:23:08 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> On Thu, 4 Nov 2004 22:16:12 -0500, "Glucklich" wrote:


>
>>> Die VSA moet Suid Afrika nou inval and verlos van die korrupte/rasistiese
>>> ANC regering.
>
>> Dis wat mister Bush rêrig gaan doen! En daarvoor gaan hy al sy swart
>> soldate Suid-Afrika toe stuur!

>> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> Viva Oom George...!!!!!
>
> huh...(swart soldate?)
>

As jy wil weet watter etniese samestelling die Amerikaanse leër
teenwoordig het dan sien hier:
http://www.vjm.cc/vjm/actualiteit/nieuws100.htm

Etnische samenstelling US army

Volgens een rapport uitgeven door het Pentagon zijn zwarte soldaten
vooral geconcentreerd binnen administratieve en ondersteunende jobs.
In het totaal bestaat het Amerikaanse leger uit 21 % zwarte soldaten,
maar zijn slechts 15 % van hen actief in de infanterie, artillerie of
tank eenheden. De zwarte bevolking in de Verenigde Staten maakt 12
procent uit van de bevolking.

Tijdens de vorige Golfoorlog waren 23 % zwarte, 71% blanken en 4 %
Hispanic soldaten actief.

Het Pentagon reageerde met dit rapport op een aantal beschuldigingen
van zwarte politici. Het Pentagon ontkende ook dat soldaten vooral
uit arme en achtergestelde gezinnen komen.

Sien jy die Amerikaanse leër Suid-Afrika toe gaan as jy weet dat
prakties één uit vier van die soldate uit die laaste Golfoorlog 'n
swartmens was? En dis bekend dat teenwoordig veral swartmense en
Hispanics diens neem in die Amerikaanse leër. Dit wil sê: in die
toekoms sal nog meer swart soldate in buitelandse oorloge meeveg as
vandag. Die Amerikane het nog nie baie oorlog gehad in Afrika self nie
maar as hulle in bostaande verhouding na SA gaan sal dit dan werk?

Norbert uit Vlaandere
Vorige onderwerp: Gary Botha
Volgende onderwerp: Michael Moorer se storie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:29:12 MGT 2024