Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee vrae
Twee vrae [boodskap #100055] |
Wed, 03 November 2004 10:28 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
inval om demokrasie te vestig?
2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
en PW Botha se heerskappye?
|
|
|
|
Re: Twee vrae [boodskap #100066 is 'n antwoord op boodskap #100059] |
Wed, 03 November 2004 13:58 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat van jy antwoord die vrae.
Of is dit nie 'n vaardigheid wat stafsersante kan aanleer nie?
On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester" wrote:
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
>> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
>> inval om demokrasie te vestig?
> ----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika se
> veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
> want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
> alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat die
> gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
> stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat gaan
> oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
> Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
> Wat gaan JY doen om dit te stop?
>> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
>> en PW Botha se heerskappye?
>
> ------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
> se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
> skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
> onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
> groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
> soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium geglo
> dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
> toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
> dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?
>
|
|
|
Re: Twee vrae [boodskap #100068 is 'n antwoord op boodskap #100066] |
Wed, 03 November 2004 14:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy soek die kastele op die verkeerde plek.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:juoho0hsbj59biedthnba4l716otss4ktv@4ax.com...
>
> Wat van jy antwoord die vrae.
> Of is dit nie 'n vaardigheid wat stafsersante kan aanleer nie?
>
>
> On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>
>>> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
>>> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
>>> inval om demokrasie te vestig?
>> ----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika
>> se
>> veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
>> want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
>> alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat
>> die
>> gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
>> stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat
>> gaan
>> oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
>> Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
>> Wat gaan JY doen om dit te stop?
>
>>> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
>>> en PW Botha se heerskappye?
>> ------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
>> se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
>> skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
>> onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
>> groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
>> soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium
>> geglo
>> dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
>> toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
>> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
>> dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Twee vrae [boodskap #100091 is 'n antwoord op boodskap #100088] |
Thu, 04 November 2004 10:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het jy al ten-pin bowling gespeel? Sulke wit mannetjies en as jy nou 'n
pluisbaardjie daarop inteken dan lyk dit soos klein Osama'tjies. Dis wat
die Yankees in Afghanistan met hulle doen. Weet jy van die Kanadese
snipers wat twee wêreldrekords daar opgestel het met .50 Browning
snipergewere. Ek onthou nie die presiese afstande tot die meter nie, maar
dit was eers so 2380 meter en 'n paar dae later 2420m....beide bevestigde
treffers ['kills'].
So 'n klompie jare gelede het ons darem nie ver teruggestaan vir die
Yanks nie. Doer noord, oor die groot rivier, het die manne aan die
anderkant van die rivier begin om die basis te tart met 'n
luidsprekerstelsel. Aan die begin het die manne op hulle losgebrand met
die 7,62's, dan hol hulle weg en skuif net verder weg totdat hulle buite die
trefafstand van die gewone wapens is en dan skrou hulle deur die nag en maak
jou mal. Toe bou die manne 'n raam met 'n 23mm Russiese kanon op,
teleskoop, et al. In sie aanvanklike toetse klap hulle 'n 5l olieblik op
1,5km, skoot vir skoot. Die kanonne'tjie het natuurlik 'n plofkopkoeël en
toe daai man nog staan en skree oor sy luidspreker van die boere se moere,
toe's daar net een stofwolk en 'n lang stilte wat gevolg het. Toe die stof
weg is, toe's skree'er net maelvleis en rook en sy luidsprekerstelsel het
ook nooit weer daarna gewerk nie. Niemand het ook ooit weer dit probeer
nie!
Dag ek sal jou net aptyt gee vir jou middagete!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ttjo093d83i848j6f1vdsv6v0qkn7aq1g@4ax.com...
> On Thu, 4 Nov 2004 07:37:15 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Ja wel die ou SADF poep ook nog steeds.
>
|
|
|
|
|
Re: Twee vrae [boodskap #100118 is 'n antwoord op boodskap #100066] |
Fri, 05 November 2004 03:20 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
F#k is jy wraggie so onosel dat jy nie die antwoord op jou k#k vragies kan
raaksien al slaat dit jou in die gesig nie?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:juoho0hsbj59biedthnba4l716otss4ktv@4ax.com...
>
> Wat van jy antwoord die vrae.
> Of is dit nie 'n vaardigheid wat stafsersante kan aanleer nie?
>
>
> On Wed, 3 Nov 2004 14:12:40 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:pjcho019b46epcbllt7rnfbvqrd0oun251@4ax.com...
>
>>> 1. Is dit reg dat die VSA lande wat halstarrig ondemokraties is en
>>> menseregte vertrap bom tot hulle demokraties raak - of hulle selfs
>>> inval om demokrasie te vestig?
>> ----Dit sou seker afhang van die feit of hulle 'n bedreiging vir Amerika se
>> veiligheid of wêreldvrede is? Die enigste opinie hier tel is die VSA s'n
>> want niemand anders kan sy bek stilmaak, al wil hulle ook nie. Waaroor
>> alles gaan, is mag en politiek is die manier hoe dit verkry word. Wat die
>> gewone mense hanna-hanne maak eintlik net saak vir die een stem op 'n
>> stembrief, maar as die werklikheid intree, is dit net die sterkste wat gaan
>> oorwin en die ou wat bereid is om sy nek uit te steek en die mag te vat.
>> Dis wat die VSA doen: Of jy luister en werk saam, of jy word gebliksem.
>> Wat gaan JY doen om dit te stop?
>
>>> 2. Moes die VSA dus Pretoria en Kaapstad gebom het tydens John Vorster
>>> en PW Botha se heerskappye?
>>
>> ------miskien moet jy bietjie nader na Botswana se kant toe kyk na die VSA
>> se lugbasis daar en dan sal jy uitvind een van die redes hoekom daar so
>> skielik meer inskiklikheid gekom het in die ou SA regering om te
>> onderhandel? Tot en met die vorige Saddam-bliksem deur die VSA, was daar
>> groot mense in SA wat gereken het die VSA moet nie met SA kom moeilikheid
>> soek nie, hulle sal seerkry. Meeste mense het tot op daardie stadium geglo
>> dat die elektroniese wapens van die VSA gaan meer kak maak as goed. En
>> toe? Toe leer die hele ou wêreld 'n les. Ook Rusland. Die VSA is
>> tegnologies myle voor die res en as hulle sê poep, dan poep jy. Mens sou
>> dink jy en jou ANC sou dankie sê aan die VSA vir al die hulp?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Twee vrae [boodskap #100136 is 'n antwoord op boodskap #100135] |
Fri, 05 November 2004 22:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 05 Nov 2004 20:33:50 +0200, DD wrote:
> On Fri, 05 Nov 2004 19:23:08 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> On Thu, 4 Nov 2004 22:16:12 -0500, "Glucklich" wrote:
>
>>> Die VSA moet Suid Afrika nou inval and verlos van die korrupte/rasistiese
>>> ANC regering.
>
>> Dis wat mister Bush rêrig gaan doen! En daarvoor gaan hy al sy swart
>> soldate Suid-Afrika toe stuur!
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> Viva Oom George...!!!!!
>
> huh...(swart soldate?)
>
As jy wil weet watter etniese samestelling die Amerikaanse leër
teenwoordig het dan sien hier:
http://www.vjm.cc/vjm/actualiteit/nieuws100.htm
Etnische samenstelling US army
Volgens een rapport uitgeven door het Pentagon zijn zwarte soldaten
vooral geconcentreerd binnen administratieve en ondersteunende jobs.
In het totaal bestaat het Amerikaanse leger uit 21 % zwarte soldaten,
maar zijn slechts 15 % van hen actief in de infanterie, artillerie of
tank eenheden. De zwarte bevolking in de Verenigde Staten maakt 12
procent uit van de bevolking.
Tijdens de vorige Golfoorlog waren 23 % zwarte, 71% blanken en 4 %
Hispanic soldaten actief.
Het Pentagon reageerde met dit rapport op een aantal beschuldigingen
van zwarte politici. Het Pentagon ontkende ook dat soldaten vooral
uit arme en achtergestelde gezinnen komen.
Sien jy die Amerikaanse leër Suid-Afrika toe gaan as jy weet dat
prakties één uit vier van die soldate uit die laaste Golfoorlog 'n
swartmens was? En dis bekend dat teenwoordig veral swartmense en
Hispanics diens neem in die Amerikaanse leër. Dit wil sê: in die
toekoms sal nog meer swart soldate in buitelandse oorloge meeveg as
vandag. Die Amerikane het nog nie baie oorlog gehad in Afrika self nie
maar as hulle in bostaande verhouding na SA gaan sal dit dan werk?
Norbert uit Vlaandere
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:18:43 UTC 2025
|