|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Net vir die Fun [boodskap #100100 is 'n antwoord op boodskap #100086] |
Do., 04 November 2004 13:53  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Haai, ek het dieselfde ding gesit en dink gister. Maar dis oop groepe, so
ek reken dis nie regtig 'n invasion of privacy nie - behalwe as jy nie wil
hê die mense op die groep moet weet op watse ander groepe jy uithang nie.
E
"Max" wrote:
> Ek het gaan rondblaai op daai link, dis eintlik 'n bietjie "invasion of
> privacy"! Mens sien alle nuusgroepe waar iemand rondhang... Jy kan ook
> maklik sien wat hulle op (ander) nuusgroepe pos...
|
|
|
|