Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Venter sleepwa
Venter sleepwa [boodskap #100023] Di, 02 November 2004 11:24 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo almal

Weet iemand dalk van 'n plek waar jy 'n Venter tipe sleepwaentjie in
Pretoria kan huur en dit by 'n tak in Durban "teruggee" soos wat mens kan
maak met 'n huurmotor.

Groete

Riaan
Re: Venter sleepwa [boodskap #100024 is 'n antwoord op boodskap #100023] Di, 02 November 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Venter Caravan & Trailer Hire, Sinoville, (012) 543-1042"

Probeer ook plaaslike geelbladsye vir rent 'n venter?

:-)

TJ

"Riaan" skryf in boodskap news:1099394616.440678@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo almal
>
> Weet iemand dalk van 'n plek waar jy 'n Venter tipe sleepwaentjie in
> Pretoria kan huur en dit by 'n tak in Durban "teruggee" soos wat mens kan
> maak met 'n huurmotor.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Venter sleepwa [boodskap #100025 is 'n antwoord op boodskap #100023] Di, 02 November 2004 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
VENTER SLEEPWAENS
950 LYNWOOD ST
PRETORIA
Foon: 012 807 5651
Faks: 012 807 4669
Kategorie: SLEEPWAENS - HUUR
www.yellowpages.co.za

:-)

TJ

"Riaan" skryf in boodskap news:1099394616.440678@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hallo almal
>
> Weet iemand dalk van 'n plek waar jy 'n Venter tipe sleepwaentjie in
> Pretoria kan huur en dit by 'n tak in Durban "teruggee" soos wat mens kan
> maak met 'n huurmotor.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Venter sleepwa [boodskap #100043 is 'n antwoord op boodskap #100025] Di, 02 November 2004 19:17 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
.... is hulle nog steets in die middel?

"TJ" skryf in boodskap news:cm7tem$1ai$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> VENTER SLEEPWAENS
> 950 LYNWOOD ST
> PRETORIA
> Foon: 012 807 5651
> Faks: 012 807 4669
> Kategorie: SLEEPWAENS - HUUR
> www.yellowpages.co.za
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1099394616.440678@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Hallo almal
>>
>> Weet iemand dalk van 'n plek waar jy 'n Venter tipe sleepwaentjie in
>> Pretoria kan huur en dit by 'n tak in Durban "teruggee" soos wat mens kan
>> maak met 'n huurmotor.
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>> Riaan
>>
>
Vorige onderwerp: Theme from time.
Volgende onderwerp: Net vir die Fun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:20:56 MGT 2024