Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic
|
|
|
|
|
|
|
Re: NSAPF -Crime rate goes ballistic [boodskap #113559 is 'n antwoord op boodskap #113238] |
Fri, 16 March 2007 00:04  |
a.deemter
Boodskappe: 25 Geregistreer: October 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Tant Hessie is reg. Ek is 'n Hollandertjie, maar dis 'n Afrikaans nuwsgroep.
Engelse mense het dit altyd gedoen, hulle meng in dinge wat hul nie angaan
nie.
Kyk maar mooi na die geskiedeniis van Suid Afrika.
Die Engelse mense sing: 'Land of hope and glory.....
La my mie lag nie.
"Vuur" schreef in bericht
news:1172504761.594239.238530@v33g2000cwv.googlegroups.com.. .
> On Feb 26, 4:49 pm, "Hessie" wrote:
>> "Vuur" skryf
>>
>>> Ok it happened again, I met another South African , former policeman
>>> and I asked him what's going on in the Police force.
>>
>> As jy nie ophou om in Engels te skryf
>> nie, gaan ek jou verkla. Jy is erger as
>> Laudahn op hierdie nuusgroep. Het jy
>> nie 'n dayjob nie?
>>
>> Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens
>
> verklae my maar , my werk is up to date en voor, my baas is gelukig
> maar ek seker ek sal jou nog treiter om elke hoek en draai.
>
> Jy maak my nog steeds siek , ek wil nog steeds braak as ek aan jou
> dink
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 21:05:12 UTC 2025
|