Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Salaris?
|
Re: Salaris? [boodskap #98362 is 'n antwoord op boodskap #98256] |
Fri, 17 September 2004 18:47  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
f.
>
> "DD" wrote in message
> news:rmmek01vq8kts56p21msrk7i9fo09u08cq@4ax.com...
>> On Tue, 14 Sep 2004 22:28:46 +0200, "MoerFie"
>> wrote:
>>> vier keer, oom duif?
>>>
>>> :-)
>>>
>>>
>> Oom Moerfie, dit was vier items wat ek gaan koop het.
>> En oom Moerfie se kalkulator sal tog vir oom Moerfie
>> sê dat 4 & R15 = R60.
>> En R60 oom Moerfie, is moer baie:-(((
>> Duif
>
On Wed, 15 Sep 2004 07:39:41 +0200, "MoerFie" wrote:
> Die vraag was of jy vier keer die 'h' misgedruk het en 'j' gedruk het :-)
>
> R60 is moer baie, toegegee, asook moer nodig vir die klein apteker om te
> oorlee
Vier keer, 'n hele 4 keer het ek die h mis gemoer en die j getref!
DD
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 09:03:07 UTC 2025
|